Op 'n Ernstige noot 018: Ernst Roets

Комедия

Ernst Roets kom maak 'n draai by OEN en hy gesels oor burgerregte, Afriforum, skateboarding en sy Afrikaanse heavy metal band!

Пікірлер: 32

  • @ConsciousCaracal
    @ConsciousCaracal2 жыл бұрын

    Was lekker om julle ateljee te besoek saam met Ernst, Rikus. Netjiese episode.

  • @untouchedwreck1039
    @untouchedwreck10392 жыл бұрын

    Not all heroes wear a cape

  • @indylwth2327
    @indylwth23272 жыл бұрын

    Awesome! Baie dankie! Jy’s aan die brand met jou podcasts deesdae!!👍🏻👍🏻👍🏻👍🏻🔥🔥🔥🔥

  • @Podlitiek
    @Podlitiek2 жыл бұрын

    Chat bietjie pol.

  • @brucedownunda7054
    @brucedownunda70542 жыл бұрын

    Aard van die Media, Lieg en Bedrieg.

  • @boerseun4064
    @boerseun40642 жыл бұрын

    As ons nie ras eg bly nie vernietig ons dadelik ons toekoms. Dit is die eenvoudigste konsep op aarde. "Van al die hoedanighede wat mense onderskei en verdeel en elkeen inbind in sy soort, is ras die sterkste, omdat dit permanent, stabiel en oordraagbaar is op n wyse wat voorspelbaar en verantwoordbaar is. Daarby is kleur , gelaatstrekke en vorm van hare die maklike herkenbare uiterlike tekens van ingeboude ,dieperliggende verskille. Jaap Marais - Stryd is lewe bladsy 10.

  • @boerseun4064

    @boerseun4064

    2 жыл бұрын

    @@JP-hr3xq Dit hang af van watse Portugese jy afkomstig is. Velkleur is die maklikste om te erken maar dit is nie die alleen bepaler van Ras nie.

  • @rhodetruter6664
    @rhodetruter66642 жыл бұрын

    Uitstekend

  • @WebWolf2022
    @WebWolf20222 жыл бұрын

    Trots Afrikaner, en ek MOET nie fokol nie, veral nie "Jammer" se nie, dankie

  • @christiaanellis9974
    @christiaanellis99742 жыл бұрын

    Nou n comment gelos maar Community guidelines se ek moet myself gedra. Will maar net se dis awesome love die podcasts

  • @joachimcilliers
    @joachimcilliers2 жыл бұрын

    Ek het gewag vir die

  • @salomemalherbe677
    @salomemalherbe6772 жыл бұрын

    Heerlike onderhoud !!

  • @InalleErnst
    @InalleErnst2 жыл бұрын

    Lekker podsending titel.

  • @christiaanellis9974
    @christiaanellis99742 жыл бұрын

    Befok

  • @truth-Hurts375

    @truth-Hurts375

    2 жыл бұрын

    Vuilbek !!!

  • @gertkriel6080
    @gertkriel6080 Жыл бұрын

    Vryheid is om te doen wat lewe bring/reg is.

  • @wimwijenberg8746
    @wimwijenberg87462 ай бұрын

    Daar is nogsteeds nie water in LTT 😂😂

  • @salomemalherbe677
    @salomemalherbe6772 жыл бұрын

    Dink net hoe ongelooflik die Afrika Kontinent sou wees as die PROTESTANT WORK ETHIC die leefstyl van keuse was.

  • @Re_no_vatio
    @Re_no_vatio Жыл бұрын

    Tjoms op 1uur05min… put all ministers on minimum wage dan sal jy sweeties sien

  • @DvinPrizo
    @DvinPrizo2 жыл бұрын

    "Afrikaaners" se probleem is superiority complex Hulle wil van afrikaans wees maar nie afrikaners Meaning hulle will geïsoleerd wees

  • @hitbm4755

    @hitbm4755

    2 жыл бұрын

    Dit is gerieflik om te sê ons Afrikaners het 'n meerderwaardigheidskompleks, want in die meerderheid van gevalle is dit nie waar nie. Enige mens wil- of het die reg om trots te wees op hulle kultuur of die harde werk en swaarkry waardeur hulle voorvaders gegaan het, net soos ander nasies trots is op hulle kultuur. Om te sê ons het 'n meerderwaardigheidskompleks lei ook daarnatoe om te sê ons mag nie trots op ons kultuur wees nie.

  • @henkh8740

    @henkh8740

    2 жыл бұрын

    Ongegronde, kwaadwillige en onnodige opmerking. Waarskynlik op jaloersheid gebaseer. Maar ons is gewoond daaraan. Mense dink verkeerdelik, soos met meeste negatiewe goed dit ontmoedig ons. Dit maak ons net meer vasberade om nog beter te doen.....

  • @truth-Hurts375

    @truth-Hurts375

    2 жыл бұрын

    @@hitbm4755 Lees die comments jou drol !!!

  • @hitbm4755

    @hitbm4755

    2 жыл бұрын

    @@truth-Hurts375 jy het duidelik nie die comment verstaan waarop ek gecomment het nie, so jy is nie een om mense 'n "drol" te noem nie, en dan comment jy op ander mense se goed dat hulle "vuilbekke" is.

  • @iwazhere7077

    @iwazhere7077

    2 жыл бұрын

    Waarna jy verwys as "complex" is natuurlik en dood eenvoudig- ñ Feit. 👌🏼👃🏼👁

Келесі