Op 'n Ernstige Noot Ep 005 (Cliffie aka Riool)

Комедия

Koshuisstories, tradisies, ontgroening, oorlog, vriendskap en lojaliteit. Ek het baie foute in my lewe maar ek beskou die vriende in my lewe as my beste prestasie nog ooit. #heildiedrom
Apple podcasts:
podcasts.apple.com/podcast/id...
Spotify:
open.spotify.com/show/2ceuMLd...
Google Podcasts:
podcasts.google.com/.../aHR0c....
Of luister net sonder apps hier:
www.buzzsprout.com/1715100
Terwyl die span OEN skiet drink ons ernstige koffie. As jy 'n ernstige koffiemajien (of enige industriële kombuistoerusting benodig) kliek hier en iemand sal jou kontak:
bit.ly/coffecmr

Пікірлер: 21

  • @lolla2710
    @lolla27103 жыл бұрын

    Omf die Nataniël joke😂😂😂Ek dooi😂😂😂😂

  • @davidwessels2173
    @davidwessels21732 жыл бұрын

    Wat vir my die beste is hoe de moer in Riool lyk. Love it dat hy lyk of jou wil bliskem.

  • @nawerk3715
    @nawerk37153 жыл бұрын

    Goeie tye ouens

  • @anrichviljoen6840
    @anrichviljoen68403 жыл бұрын

    Befokte content manne. Die reeks is great en elke episode awesome topics! Myself nat gemaak oor die koffieblik storie!!! Lekker boys.

  • @123basjan
    @123basjan3 жыл бұрын

    Great Episode. Drom is/was rerig n great plek

  • @elisecoleridge9423
    @elisecoleridge94233 жыл бұрын

    I think you are awesome "J" The new topics great...lots of laughter😂

  • @calvinpetersen9057
    @calvinpetersen90573 жыл бұрын

    Dit begin by die ouer. Die nuwe era ouer. Wat eerder wil mooi praat en nie tug nie. Het dit in Paul Roos gesien toe ons nog in die ou sisteem was, maar toe kom daar n str 6 ouer wat kla en koerante yoe gaan, toe fok die siteem uit. It starts with the parents.

  • @TheBendixSA
    @TheBendixSA2 жыл бұрын

    Dit was 'n lekker inluister gewees boys thanks

  • @c.mgibbons4686
    @c.mgibbons4686 Жыл бұрын

    Great content , moet n deel 2 maak

  • @coenstant
    @coenstant2 жыл бұрын

    Thanx boys, wag vir episode 2.

  • @jandreneethling5664
    @jandreneethling56643 жыл бұрын

    Hel!! Ek run die grootste Biomediese Ingenieurs company in Afrika en alhoewel ek graad gemaak het in die UK het hierdie baie raak geslaan!! Ek sal graag aaan die ander kant van daai mic wil sit... My pad het nie deur RAU gestap nie maar die beginsels is heeltemal geassimileerd..

  • @stephanschoeman7651
    @stephanschoeman76512 жыл бұрын

    Ek dink kovsies se kultuur en kampus lewe was baie soos rau sin. Ons het dieselfse soort dinge beleef en koshuis was alles gewees in daai dae. Was daar van 2004-2008 Julle manne het my lekker heimwee laat kry

  • @philipclassens2168
    @philipclassens21682 жыл бұрын

    Op n ernstige noot, great content. Seker my 4de show wat ek vandag kyk. Hou van hoe jy die onderhoude doen. Beter as Jo Black, om eerlik te wees. Ps. Elke maand op my Middelburg trip eet ons by Hennies. Baie lekker kos en goeie vibes, veral daai wings!!! Lekker boys

  • @billygoat2867
    @billygoat2867 Жыл бұрын

    Hey julle naaiers! Afslaan het hierdie manne gehad: Japie Mulder, Ian Mcdonald, Francois Pienaar, Henry Wigget, Louis something (lossakakel), Pieter Hendriks, julle sou hard gekak het

  • @lolla2710
    @lolla27103 жыл бұрын

    Joh die gaan stupid klink maar eks dood ernstig😂Ek mis braai en kuier so erg, dis actually hoekom ek hier is. Ek mis Afrikaanse joh😭

  • @fredh1475
    @fredh14752 жыл бұрын

    So lekker om julle te hoor praat oor iets groter as julle en kameraderie tussen pêlle. Ek het die voorreg gehad om met 'n groep van 15plus Suid Afrikaners te dien in die Britse weermag. Die beste pelle ooit gemaak lewenslank. Ons het 'n WhatsApp groep waar ons kontak hou. Daar gaan nie 'n dag verby wat ons nie praat nie. Van ons woon wyd versprei oor the VK en sommiges in die Kaap. Ons praat elke naweek oor die goeie ou dae en oor daai bakleiery hier en daai party daar. Twee keer 'n jaar kom die wat in die VK saam my bly by mekaar vir reünie en jy voel dan asof wen van jou ledemate nie daar is sonder die by die huis nie. Ek moet sê ek is maar bly ons is nie saam nie want dis sal 'n nagmerrie wees. Tyd wag vir niemand kan nie glo hoe vinnig dinge ver ander nie

  • @heinrichterblanche2829
    @heinrichterblanche28293 жыл бұрын

    Sorry die werk nie vir my nie. Maar dis net ek.

  • @sebastiansmith9202
    @sebastiansmith92022 жыл бұрын

    Hiroshima

Келесі