Op 'n Ernstige Noot 027: Kiki

Комедия

Kiki het bekendheid verwerf op tiktok gedurende lockdown en so ‘n groot gevolg opgebou. Sy het ‘n baie sterk persoonlikheid en daar is verkeie opinies oor haar veral na die Real Housewives of Pretoria reeks onlangs op Kyknet. As jy dink jy kan haar op som omdat jy haar volg op Tiktok of jy die show gekyk het, dink ek jy moet eers dié episode kyk.

Пікірлер: 42

  • @thebeardedstonersa7459
    @thebeardedstonersa7459 Жыл бұрын

    Bumper sticker " not your hol,not your drol" 😅🙌🏻

  • @lianaventer9543
    @lianaventer95435 ай бұрын

    Sjoe, 1ste keer waar 2 mense se opinie en idees van die lewe bulls eye is. Ek kan relate met Kiki se wyse woorde van content wees(beautiful woord) en 'niemand kyk vir jou nie'. Ek was al voorbarig-ongeskik genoem daaroor en vat dit as moerse kompliment😂! Wees jouself, jy kan nie bekostig om jouself te verraai in hierdie lewe nie, be true to yourself. Jy's eintlik al persoon wat true to 'you' kan wees. F the people, YOU are the people. Rikus, vloek aan my broer, want jy vloek so lekker, I feel you😂 Great show, julle 2!

  • @DubbleYou_YT
    @DubbleYou_YT Жыл бұрын

    Seker een van die beste podcasts wat ek al geluister het. Groot fans van Radio asook die Wentzels

  • @funnyroyalqueenl4287
    @funnyroyalqueenl4287 Жыл бұрын

    Baie goeie ene , dit baie geniet

  • @Re_no_vatio
    @Re_no_vatio Жыл бұрын

    Dankie Rikus, nuwe respek vir Kiki, jou show btw was awesome by AF teater, hierdie podcast of onderhoud is what I needed! Spreek die boekdele wat tans met my gebeur! One day is one day waar ek met jou Rikus ‘n onderhoud ook wil voer Stay awesome en dankie vir OEN

  • @yolandiduddy2186
    @yolandiduddy2186 Жыл бұрын

    Die was awesome Kiki is the real deal wat n awesome interview Rikus!

  • @linduplessis
    @linduplessis10 ай бұрын

    Die talk was awesome 👏🏽 Thanks mense.

  • @lizetteboucher6870
    @lizetteboucher6870 Жыл бұрын

    Luister julle!!! Hierdie was nou die beste beste show/video wat ek al in my hele lewe gekyk het!! Kiki!! Doen asb die podcast ding!! Jy het baie goed gesê wat my mind set verander het!! Baie FNK dankie!! Weldone!!!!❤️❤️❤️❤️

  • @Khp1983

    @Khp1983

    11 ай бұрын

    Miskien Kyk jy nie Baie video’s nie..die video was goed.

  • @sandrabrink3805
    @sandrabrink38059 ай бұрын

    What a Wonderful Woman... So Inspiring! Jonathan keep Up the Grand Podcasts..👍👍👍

  • @tylerbosch9509
    @tylerbosch9509 Жыл бұрын

    Uitstekend! Die waarheid is wraggies mooi. Ek gee my stem saam met Rikus, ek glo ook Karlien (Kiki) moet haar eie potgooi begin.

  • @Annie_AreYouOkay
    @Annie_AreYouOkay11 ай бұрын

    Ek het nooit RHOPTA gekyk nie, maar ek is so bly ek het die nou na geluister. Maar ek het somehow geweet ek like vir Kiki! Maar na die het el so eel meer respek gekry vir haar!

  • @teddyescobar9861
    @teddyescobar9861 Жыл бұрын

    Love It!!!

  • @chrismievanzyl1294
    @chrismievanzyl1294 Жыл бұрын

    Amazing

  • @Operatoronthemove
    @Operatoronthemove Жыл бұрын

    Die REAL housewife of Pretoria! Kiki is meer Real as wat ek ooit kon verwag het. Watter aangename mens Een van die beste EONs ooit!

  • @karliyahwenshuah8916

    @karliyahwenshuah8916

    Жыл бұрын

    Dankie Dewald

  • @sweetartbloemfontein5332
    @sweetartbloemfontein533210 ай бұрын

    Being yourself.... allow those around you to do the same :)

  • @sweetartbloemfontein5332
    @sweetartbloemfontein533210 ай бұрын

    want party woorde loop net lekke op die tong xxx

  • @marykedutoit1986
    @marykedutoit1986 Жыл бұрын

    Geen smokes and mirrors met die girl nie. Ek like dit.

  • @frost21750
    @frost21750 Жыл бұрын

    Excellent advice, baie dankie. Jy moet meer coaching doen.

  • @BOERSEUN81
    @BOERSEUN8110 ай бұрын

    Impactshooting

  • @VKC83
    @VKC83 Жыл бұрын

    Ja nee kyk, dis n leke Tannie hoor. Cool podcast & some important points were brought up. Ek vloek ook baie en dit is passionate expression with emphasis klaar.

  • @nardusvisser
    @nardusvisser Жыл бұрын

    Genugtig, dié mens is agteraf verby. Weereens net ń bewys dat geld nie klas kan koop nie…

  • @Super2eagles
    @Super2eagles Жыл бұрын

    Ernstig

  • @johannlourens5831
    @johannlourens5831 Жыл бұрын

    Asb praat met die ou dit is hard maar ons kort die gespreke tussen wit en swart, afrikaans en almal anders. kzread.info/dash/bejne/q4hpucyJd8TSgaw.html

  • @betsmaritz2722
    @betsmaritz2722 Жыл бұрын

    Vieslike taal sies man

  • @Operatoronthemove

    @Operatoronthemove

    Жыл бұрын

    Ag fok tog

  • @Zorro-dc7pe
    @Zorro-dc7pe Жыл бұрын

    Ricus nice onderhoud maar jy en Rikki praat kak oor contempt/content of whatever, is nie vergenoeg nie. Vergenoeg is satisfied. Kikki... ai jou koppie het darem geswel, maar jy is nie so smart as wat jy dink nie. Jou relevation is seker maar bedoel om " revelation" te wees.

  • @moniquejoubert4363
    @moniquejoubert4363 Жыл бұрын

    Sy stap in…. Lyk of sy klas het…. Dan maak sy haar mond oop…. Klas is verby…. Hkm praat sy so sleg 😖 as sy nie so sleg gepraat het nie is ek seker sys oraait

  • @dewetstrydom3597
    @dewetstrydom3597 Жыл бұрын

    Regte trash waarmee jy jou besig hou! Daar vat hy mis!

  • @BenjiSmithZAR
    @BenjiSmithZAR Жыл бұрын

    Die vrou irriteer my....

  • @lianventer2089

    @lianventer2089

    Жыл бұрын

    Hoekom 😂

  • @funnyroyalqueenl4287

    @funnyroyalqueenl4287

    Жыл бұрын

    Ai Benji hoekom vat jy tyd uit jou dag om negatiewe goed te skryf , sou makliker gewees het om net nie te luister nie

  • @jcstrydom2505

    @jcstrydom2505

    Жыл бұрын

    Miskien moes jy nie die draad geklim het en die rockgroep gaan try stop nie, jy moes aangehou ry het

  • @BeatZaber

    @BeatZaber

    Жыл бұрын

    @@funnyroyalqueenl4287 die is youtube hier kan ons kak praat anders as op tiktok waar almal sensitief is, maar ja die vrou is rerig n tert eintelik

Келесі