Op ’n Ernstige noot 023: Cameron Saaiman

Комедия

Vandat ek hom die eerste keer gesien het is ek ‘n fan van Cameron, hy is jonk, humble en 'n fighter in die ware sin van die woord, maar hy is ook baie volwasse en berekend. As dit nie vir sy ore was nie sou mens dink hy is maar net nog ‘n jong laaitie wat sy weg in die lewe probeer vind, maar hy het ‘n visie en sy planne is agtermekaar en hy sal vir jou sweeties gee!

Пікірлер: 15

  • @GoopyAsh
    @GoopyAsh Жыл бұрын

    SHYTTTT altyd lekker om 'n op Ernstige noot ep te sien!! PS. Maak nou n Hennies oop in die Kaap asb....

  • @JasonStrydom_DaJudge
    @JasonStrydom_DaJudge Жыл бұрын

    Wat 'n great treat was hierdie potgooi nie net nie? Groot fan van jou Rikus en 'n groter MMA fan so trots op Cameron en CIT.. Het nog Great Norths gedoen toe Dricus daar was so dis so awesome te sien daai manne doen so goed!! Wens ek was daar om bietjie saam julle k*k te praat.. Sien jou binnekort hier by Action Ford Rikus dankie vir die lekker content!! YSTERS!!

  • @wilkiescholtz7187
    @wilkiescholtz7187 Жыл бұрын

    Lekker boys!! Julle maak dit moeilik vir ons om nie fans te wees nie, goed om sulke ouens te sien ons represent.

  • @nickygrobler2979
    @nickygrobler2979 Жыл бұрын

    Wat 'n aangename jong Man!

  • @JohnFaulkner56
    @JohnFaulkner56 Жыл бұрын

    Absolute legend💯

  • @allandelport4779
    @allandelport4779 Жыл бұрын

    Ek was min in my lewe so opgewonde oor hierdie wat ek gesien het. Super gesonde, sielkundige en volwasse gesprek. Dit het my ogewonde oor die sport, waarvan ek niks weet nie, beindruk. Hierdie was vir my soos heling. Gaan so voort!!

  • @ewanmalan2857
    @ewanmalan2857 Жыл бұрын

    Lekker podcast gewees die. Hoop MSP en Dricus maak skade in die buiteland. Groete uit 🇰🇷

  • @strengthhonourendurance6133
    @strengthhonourendurance6133 Жыл бұрын

    Lekker eerlike gesprek met twee smart ouens is altyd lekker. Dankie ouens.

  • @jonnycalvin
    @jonnycalvin Жыл бұрын

    Hierdie channel en die podcast is befok julle. Well done. Ek hoop om nog meer soos dit te sien van S.A

  • @michaelmouton4607
    @michaelmouton4607 Жыл бұрын

    MSP 🇿🇦🔥🔥

  • @JHC98
    @JHC98 Жыл бұрын

    Class act!

  • @anonymouserudite696
    @anonymouserudite696 Жыл бұрын

    Ek is so opgewonde vir die yster! Deel soetjies uit tjom

  • @johanmatthee2891
    @johanmatthee2891 Жыл бұрын

    Sit n Hennies logo op sy broek!

  • @-Muller-
    @-Muller- Жыл бұрын

    Nee bliksem !! Ek het vir 2 jaar combat training gedoen saam n ou spesmag soldaat. Elke keer voor training was ek bang 🥴 Ek is dalk maar net n dom pissie 😅 Dom… want ek het amper nooit training gemis nie 🤣

Келесі