Die RSA is in my DNA - Jou Huis is HIER!

'My stam so taai soos die van die Waboom. Oë na Bo en bly nog glo
In die vlaktes voel ek tuis. Dit is so lank al ons huis. Sal lewe tot ons sterwe in Suid-Afrika. Die RSA is in my DNA- Jou huis is HIER!' - [KOOR -RSA is in my DNA] #DieRSAIsInMyDNA #JanJanJan #EkBlynBoer
JY HOORT HIER!
In die Solidariteit Beweging, glo ons aan #OnsSalSelf​. Ons streef na onafhanklikheid binne die waardes van God. Vir die gemeenskap, uit die gemeenskap. Met die 'RSA is in my DNA'-veldtog vat #HelpendeHand hande met JAN JAN JAN en Boerboel Wear om die boodskap van hoop te verprei!
[KYK]🧐 hier na die dokumentêr wat die dieper betekenis van hierdie veldtog verduidelik!
Sluit aan by www.jouhuisishier.co.za
Krediete:
Regie: Christian Wolf
Vervaardiger: Stephan Hugo vir Boerboel Wear en Solidariteit Helpende Hand
2de Kamera: Hanru van Zyl
Redigering & Kleurgradering: Christian Wolf @ BrickWolf Studios
Kitaar: Dylan Emslie
Konsertina: Dylan Emslie
Musiekverwerking: Sean Butler
Musieklys:
‘Wys Jou Vleis’ deur Jan Jan Jan. (P) 2019 South Africa - Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under exclusive licence from Boerboel Wear (Pty) Ltd. Luister hier: sonymusicafrica.lnk.to/cZ1v9IoK
‘Ek bly ‘n Boer’ deur Jan Jan Jan. (P) 2020 South Africa - Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under exclusive licence from Boerboel Wear (Pty) Ltd. Luister hier: selectmusiek.lnk.to/j5Rd6PuR
‘Die RSA is in my DNA’ deur Jan Jan Jan. (P) 2021 South Africa - Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd, under exclusive licence from Boerboel Wear (Pty) Ltd. Luister hier: skakel volg binnekort
‘’n Hand vol Gruis’ deur Legato. (Word binnekort vrygestel)
‘Graaff-Reinet (Juweel van die Karoo)’ deur Randall Wicomb en Koba. Album: Die Rooi Rok/Uiteindelik, 2008. (P) 2008 Trio Records
Met spesiale dank aan:
Johan Minnaar, boorling en jarelange inwoner van Graaff-Reinet, asook huidige eienaar van Letskraal - voormalige woning van Andries Pretorius.
Erik Holm, outeur van ‘Die Ossewa en sy Spore’. Om hierdie boek te bestel, stuur ‘n e-pos na
Imprimatur Uitgewers by kontak@imprimatur.co.za.
Dames T-hemp Skakel: www.boerboelwear.co.za/produc...
Mans T-hemp Skakel: www.boerboelwear.co.za/produc...

Пікірлер