Die Heuwels Fantasties - Ballade vir 'n Enkeling (Amptelike Musiek Video)

Ойын-сауық

Koop nou die Deluxe Weergawe van ons album Ja. Nee. Lekker in alle goeie musiekwinkels en kry die lied!
Hierdie is die video van die temalied vir die ballade vir 'n enkeling rolprent wat uit is 20 maart landswyd in teaters!
balladefilm.co.za
Shot and directed by keyart.co.za
produced by Dries @ The Film Factory
www.dieheuwels.co.za
www.smarturl.it/dhfapp for our app

Пікірлер: 210

  • @ErwinMaas
    @ErwinMaas3 жыл бұрын

    Ik heb er kippenvel van... Wat mooi! Vreemde nag. Skarlaken nag. Koerantpapiere, baksteenmure, Neon nag. Sirenes onder 'n donker maan. Nag na nag. Mens na mens. Donker nag, onverwag. Skadufigure. En elkeen is uiteindelik. Enkeling, vreemdeling, verstoteling. Rug gedraai op die ligtekring. Agterstevoor, onderstebo. Enkeling, vreemdeling alleen. 'N Kaart in die pak, 'N kat in die sak, 'N skedelbeen op 'n dobbelsteen. Dans 'n dans, Vat' n kans en jy's los. Enkeling, vreemdeling, verstoteling. Rug gedraai op die ligtekring. Agterstevoor, onderstebo. Enkeling, vreemdeling alleen. Dag na dag, Straat na straat, Kaart na…

  • @Invading-Specious

    @Invading-Specious

    20 күн бұрын

    vreemde nacht Scharlaken nacht. Krantenpapier, bakstenen muren, Neon-avond. Sirenes onder een donkere maan. Avond na avond. Man na man. Donkere nacht, onverwacht. Schaduwfiguren. En uiteindelijk is iedereen dat. Single, vreemdeling, verschoppeling. Terug schakelde het lichtcircuit in. Van achteren naar voren, ondersteboven. Single, vreemdeling alleen. Een kaart in het pakket, een kat in de zak, Een schedelbot op een dobbelsteen. dans een dans, Waag uw kans en u bent vertrokken. Single, vreemdeling, verschoppeling. Terug schakelde het lichtcircuit in. Van achteren naar voren, ondersteboven. Single, vreemdeling alleen. dag na dag, Straat na straat, Kaart naar…

  • @PeterJohnJnb
    @PeterJohnJnb9 жыл бұрын

    How much did I LOVE this movie - reminded me of my childhood in South Africa!!! Amazing version of an iconic song. "Wel gedaan!"

  • @WOW-RYANS-LEOPARD-REFLEXES
    @WOW-RYANS-LEOPARD-REFLEXES Жыл бұрын

    Best Afrikaans song ever

  • @yt-nx1qm
    @yt-nx1qm Жыл бұрын

    Zo goed en ik kan alles meteen verstaan, groetjes uit België

  • @Invading-Specious

    @Invading-Specious

    20 күн бұрын

    dat geld niet voor n enkeling.

  • @regardtvanwyk1931
    @regardtvanwyk19318 ай бұрын

    Sjoe eendag gaan bly ek in Noord Amerika en hoor hierdie song al die pad tot in Afrika

  • @siyasanga3897
    @siyasanga38972 жыл бұрын

    My favourite South Africa band!!!😭❤️

  • @dieheuwels

    @dieheuwels

    2 жыл бұрын

    🙏

  • @toscabrutus1781
    @toscabrutus17812 ай бұрын

    Ek is mal oor die liedjie! Groete uit Lima Peru!

  • @galaniitoluodda9818
    @galaniitoluodda98184 жыл бұрын

    Baie mooi. Een van my gunsteling Afrikaanse liedjies. Groete uit Finland! :)

  • @armandcoxen4552

    @armandcoxen4552

    6 ай бұрын

    Lekker Finland.

  • @Mikeylarry945

    @Mikeylarry945

    4 ай бұрын

    Finlaaaaaaaaaaaaaaaaaaand!!!!!!!!!!!!!!!! Lekker man

  • @Invading-Specious

    @Invading-Specious

    3 ай бұрын

    Perekeleee✌✌

  • @trystanterblanche1546

    @trystanterblanche1546

    3 ай бұрын

    Luister leja van heuwels fantasies

  • @trystanterblanche1546

    @trystanterblanche1546

    3 ай бұрын

    Dis goed ja . Ook n gunsteling van my

  • @marv5078
    @marv5078 Жыл бұрын

    I'm very proud as a South African

  • @joeyle6351
    @joeyle6351 Жыл бұрын

    So good movie and movie. From Vietnam with love!

  • @roeloffaurie84
    @roeloffaurie849 жыл бұрын

    only one band that could pull this off...thats die heuwels....well done boys..

  • @trevoroutim8519
    @trevoroutim85193 ай бұрын

    Great new version of this song. Love it.

  • @dieheuwels

    @dieheuwels

    3 ай бұрын

    Couple Of years old but thanks a million

  • @trevoroutim8519

    @trevoroutim8519

    3 ай бұрын

    @@dieheuwels when something is good, it's timeless😉

  • @amsterdamoudwest8653
    @amsterdamoudwest86533 жыл бұрын

    Vooral het klankbeeld in het refrein is prachtig warm geproduceerd. En daarmee heeft 't origineel een waardige opvolger.

  • @nandopotgieter8058
    @nandopotgieter80587 жыл бұрын

    Een van die beste Afrikaanse reekse nog ooit gemaak. Die film was net so puik. Well done Heuwels - die verwerking van een van die mooiste en mees hartverskeurende Afrikaanse liedjies is fantasties!

  • @kerjaantjie
    @kerjaantjie9 жыл бұрын

    Baie dankie vir die nuwe asem in 'n gunsteling uit baie van ons se jongdae, op so 'n manier dat dit weer 'n gunsteling van ons middeljare kan wees. Julle bewys oor en oor dat julle die beste van die beste is. 'n Pluimpie dan ook dat julle die beskrywing na "amptelik" verander het!

  • @J9N81
    @J9N819 жыл бұрын

    Wonderlik om 'n liedjie van 'n legende te hoor wat vernuwe is en steeds die oorspronklike respekteer. Goeie werk Heuwels!

  • @sirroche4639

    @sirroche4639

    5 жыл бұрын

    net wow, brilliant

  • @rdm3805
    @rdm38054 жыл бұрын

    Kan nie genoeg van die song kry nie....Amaazing band!!!!

  • @daledekiewit3988
    @daledekiewit39885 жыл бұрын

    Hoendervleis!! Stunning. Pragtig. Love dit!!

  • @tinusgrobler1111
    @tinusgrobler11119 жыл бұрын

    Eerste keer wat ek dit gehoor het, het dit half "creepy" geklink met heeltemal te veel techno. Soos baie rerige goeie musiek, groei dit rerig op mens en hoe meer ek dit hoor hoe beter klink dit. Soveel so dat ek nie genoeg kry daarvan nie. Ek dink ook dat die half "creepy" klank eintlik regmatig deel is van die liedjie in hierdie konteks. Well said Dehan Smit!

  • @marcellemillican9256
    @marcellemillican92569 жыл бұрын

    Excellent . . . . . . . . . dit is die eerste keer dat ek julle musiek luister - ek is baie beindruk!

  • @tiaanfroneman1
    @tiaanfroneman19 жыл бұрын

    Ek weet eerlikwaar nie hoekom almal so groot bohaai maak oor hoe "ongepas" en "aaklig" Heuwels se weergawe is nie! Ons is in 2015 en soos die film, net so ook moet die temaliedjie met die tyd beweeg. Ek dink dit is 'n absolute fenominale weergawe van so 'n ikoniese klank in die Afrikaner gemeenskap. Well done boys - julle het 'n reuse opdrag met vlieënde kleure uitgevoer! Vrek oor julle weergawe!!!

  • @nandopotgieter8058

    @nandopotgieter8058

    7 жыл бұрын

    Tiaan Froneman Jy weet nie waarvan jy praat nie. jy luister seker "bokkie, bokkie" liedjies

  • @WimPrins13
    @WimPrins138 жыл бұрын

    legendariese liedjie .... hou van die verwerking ....

  • @tertiavanromburgh1514
    @tertiavanromburgh151429 күн бұрын

    Pragtig pragtig prágtig ❤

  • @peterfoale9623
    @peterfoale96236 жыл бұрын

    What an incredible version of what was an iconic series and song growing up! You guys rock!!!!

  • @straightshooterssc4591
    @straightshooterssc45913 жыл бұрын

    What a stunning song !!!!!!

  • @ElkeVorster
    @ElkeVorster7 ай бұрын

    Pragtinessess... Lief julle so baie xx

  • @barbarachapman2734
    @barbarachapman27342 жыл бұрын

    Ag julle klompie sommer mooi gedaan.. hou ons liedjies ek taal lewendig .. pragtig man!! ✨🌟✨

  • @karelharmse4468
    @karelharmse44682 ай бұрын

    Het za verlaat op 19 , hello van vietnam die lekkerste om na te luister.

  • @tinayechiwa1775
    @tinayechiwa17753 жыл бұрын

    My Afrikaans Essay brought me here for film study...

  • @tamiacilliers6480
    @tamiacilliers64807 жыл бұрын

    Ek is nou nog verlief op die song!!!!!!!!!!!!!!!AWE Heuwels groot van al vir n hele rukkie!!!!

  • @mariusheyns2862
    @mariusheyns28622 жыл бұрын

    As jy dit luister in 2022 is jy n yster👍👍

  • @jprous
    @jprous9 жыл бұрын

    Die verwerking is insane! Julle kry dit reg om die essence vd oorspronklike te hou, maar het dit op 'n heeltemal nuwe manier addictive gemaak! Briljant! Kan nie wag vd movie nie.

  • @karinbehrens3235

    @karinbehrens3235

    9 жыл бұрын

    EK stem.Dis is selfs beter as die oorpronklike. Gaan KYK die fliek - NOU.

  • @KapteinDikGat

    @KapteinDikGat

    9 жыл бұрын

    KARIN BEHRENS Ek weet nie, die oorspronklike song een sal vir my maar altyd die beste bly. Maar DHF het 'n baie goeie verwerkte weergawe geskep en die rolprent self was vir my baie goed gewees!!

  • @danielle6461

    @danielle6461

    9 жыл бұрын

    Kruger van deventer Maar was Richard s'n die oorspronklike? Voor hom was daar ook so 'n 80s-weergawe (baie soos hierdie ene) wat net instrumenteel was, dink ek. En Richard het twee weergawes gehad... die een se woorde was heelwat anders as die ander een.

  • @RiaanrouxCoZaphoto
    @RiaanrouxCoZaphoto9 жыл бұрын

    Amazing werk ouens! Hoendervleis van bo tot onder gekry...julle het 'n goeie song gevat en dit awesome gemaak!

  • @claudiapretorius4985
    @claudiapretorius49859 жыл бұрын

    Nie n Heuwels fan maar noet se hulle is stunning met Ballade vur n enkeling

  • @kiwithefallenmanta818
    @kiwithefallenmanta818 Жыл бұрын

    Ag mooi man jlle ouens

  • @user-ee6px5sp7w
    @user-ee6px5sp7w6 ай бұрын

    Dankie dat julle my huis toe bring al die pad van Frankryk waar ek my self nou bevind

  • @MrUbister
    @MrUbister8 жыл бұрын

    Klinkt goed, houd toch wat meer van hun ruigere nummers. Groeten uit Nederland :)

  • @maraism7749

    @maraism7749

    5 жыл бұрын

    This is a remake of an old classic Afrikaans song specifically for the movie. So yes, not part of the normal genre they play. Still a beautiful rendition.

  • @EishSpringbok
    @EishSpringbok9 жыл бұрын

    Baie mooi ouens - soos altyd van Die Heuwels!

  • @user-bv7hd4yd7z
    @user-bv7hd4yd7z5 ай бұрын

    Very nice

  • @jacouys8750
    @jacouys87509 жыл бұрын

    Awesome Ouens - Trots Afrikaans

  • @StormcastMarine
    @StormcastMarine4 жыл бұрын

    Amazing song, ek luister in Toronto. Herinner my so aan Suid Afrika in die 80s Ons het daai land so opgefok, terselfetyd was daar so baie mooi goed daar 😭😍😭 Moeilik om terug te wens na 'n tyd toe wat vir my so ongelooflik spesiaal was, maar wat vir meeste mense in die land baie sleg was, baie slim gewees daai dom bliksems in die NP regering :(

  • @idasapp8007

    @idasapp8007

    4 жыл бұрын

    Die volle, reine waarheid.

  • @myravanrensburg7175
    @myravanrensburg71753 жыл бұрын

    Absoluut amazing baie dankie

  • @giantewok
    @giantewok9 жыл бұрын

    You dudes are so great!

  • @alwyngouws702
    @alwyngouws7025 ай бұрын

    Wow!!!

  • @dieheuwels
    @dieheuwels9 жыл бұрын

    Take a look at our new music video it's the ballade vir 'n enkeling theme song...

  • @Quandale_codm
    @Quandale_codm6 ай бұрын

    Awesome 😢

  • @mauritzcrots4988
    @mauritzcrots49889 ай бұрын

    Uitstaande musiekvideo

  • @livawy
    @livawy9 жыл бұрын

    Baie goed gedoen! Love dit!

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude40872 жыл бұрын

    Jul musiek praat met my, stunning😎👍

  • @elizebotha2420
    @elizebotha2420 Жыл бұрын

    Baie mooi liedjie ❤️❤️❤️

  • @wouterhugoventer6488
    @wouterhugoventer64885 жыл бұрын

    Nice! Great! Exceptional!

  • @silviamarais391
    @silviamarais3919 жыл бұрын

    Stunning Stunning!!!!

  • @janetmouton6992
    @janetmouton69928 жыл бұрын

    bly mooi!!

  • @JacoSmitZA
    @JacoSmitZA9 жыл бұрын

    Baie nice julle, baie goed uitgevoer en bo verwagting ontvang :)

  • @PaulKasner
    @PaulKasner9 жыл бұрын

    This is very, very, very good. Bravo, bravissimo!

  • @riandaheymans7750
    @riandaheymans77502 жыл бұрын

    I love this song

  • @alishaleroux1629
    @alishaleroux16298 жыл бұрын

    Well done...mooi verby...

  • @charlottepretorius1713
    @charlottepretorius17139 жыл бұрын

    Awesome....well done boys

  • @mtblover
    @mtblover7 жыл бұрын

    AWESOME weergawe!

  • @vloepkleedje
    @vloepkleedje7 жыл бұрын

    Dit is toch wel jullie nummer dat me de beste dreun geeft, keigoed!

  • @ironhorse6171
    @ironhorse61718 жыл бұрын

    Totaal en al verslaaf aan die song... Wel gedaan julle!!

  • @thomaswhite9407
    @thomaswhite94076 жыл бұрын

    ek love jul musiek. hey ekt n storie wat n bja goeie liedjie sal maak.

  • @LoupGarou2245
    @LoupGarou22458 жыл бұрын

    Ek kry sommer trane van verlange.

  • @oubul1
    @oubul19 жыл бұрын

    Tog te lekker!

  • @MichaelvanNiekerk
    @MichaelvanNiekerk8 жыл бұрын

    The movie was amazing, the song a good modern rendition

  • @johannvanheerden5351
    @johannvanheerden53519 жыл бұрын

    Wat 'n vars take op 'n ou gunsteling. Wel gedaan!!!

  • @chenejansen3592
    @chenejansen35929 жыл бұрын

    mal daaroor!

  • @shimonneschlebusch7816
    @shimonneschlebusch78166 жыл бұрын

    My beste song

  • @cornevwyngaarden8999
    @cornevwyngaarden89993 жыл бұрын

    Julle maak my musiek lewe draa van 2006 af. Wens jul kon verstaan wat jul musiek vir ander beteken!!!!

  • @stephaniepretorius318
    @stephaniepretorius3185 жыл бұрын

    16 November 2018, Village mall, Harties😍

  • @frikkiebotes2019
    @frikkiebotes20199 жыл бұрын

    dis awesome !!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @stephaniezaayman5086
    @stephaniezaayman50869 жыл бұрын

    'n video in die klein karoo sal nogals cool wees

  • @kylebouwer1271
    @kylebouwer12713 жыл бұрын

    dis my gunstelling liedjie

  • @kleinpikkewyn
    @kleinpikkewyn9 жыл бұрын

    Goeie werk. Kan nie wag om die fliek te gaan sien nie, gaan vir 'n verandering naby 'n cinema wees wat Afrikaanse films wys

  • @Stiaanrey
    @Stiaanrey9 жыл бұрын

    Baie cool!!!

  • @pjbezuidenhout4003
    @pjbezuidenhout40034 жыл бұрын

    This song should have more views, share!

  • @peetkotze4755
    @peetkotze47552 жыл бұрын

    Mens Mar dit is mooi

  • @jacquesvanderwesthuizen2772
    @jacquesvanderwesthuizen27729 жыл бұрын

    Awesome verwerking van 'n awesome song!

  • @ebo591
    @ebo5919 жыл бұрын

    Goeie werk ouens. Behou die gees van die oorspronklike terwyl julle eie styl sterk deurkom. Hou ook van die vocal produksie.

  • @ancoisduplessis5598
    @ancoisduplessis55982 жыл бұрын

    Julle het die mooi gedoen

  • @gerrievanheerden6237
    @gerrievanheerden62376 жыл бұрын

    Awesome!

  • @lifestarts8495
    @lifestarts84954 жыл бұрын

    Nou kort ons i 'Vyfster' remake movie ... asb

  • @BazooCoZaSkilpad
    @BazooCoZaSkilpad9 жыл бұрын

    Baie mooi! Julle ouens mag maar en moet nog baie meer!

  • @wendywendelsvermeulen4597

    @wendywendelsvermeulen4597

    6 жыл бұрын

    great song the best ever

  • @charlenecaetano1187
    @charlenecaetano11872 жыл бұрын

    Love die song

  • @ottotempero
    @ottotempero9 жыл бұрын

    Awesome..

  • @rubengerber7696
    @rubengerber76969 жыл бұрын

    Tanja Pienaar, gaan luister dan jou "oorspronklike" kunstenaars se musiek met jou oorfone in jou badkamer, want jyt kak smaak ... Want Die Heuwels Fantasies se musiek is MOER LEGEND EN OORSPRONKLIK... Well done Heuwels, JULLE ROCK!!!!

  • @lourensvdberg923

    @lourensvdberg923

    6 жыл бұрын

    Ruben Gerber all die versions is goed richard vd westhuisen was goed en nog steeds maar huewels is net soo goed kom aan mense hou op vergelyk

  • @erikadegenaar5717
    @erikadegenaar57179 жыл бұрын

    Kan nie my ore glo nie, gewoon ongelooflik

  • @teofiloable
    @teofiloable8 жыл бұрын

    can't understand the song but I loved it... where can I get ur CD? =)

  • @bernadettecaricatohanekom7047
    @bernadettecaricatohanekom70479 жыл бұрын

    Pragtig magtig! Julle is meesters! Kan nie wag om die fliek te gaan kyk nie.

  • @Vaeshkar
    @Vaeshkar6 жыл бұрын

    heel mooi hoor.

  • @Pisdruppel1
    @Pisdruppel14 жыл бұрын

    Awesome verby! Julle beste song!

  • @amuseparty
    @amuseparty9 жыл бұрын

    Kan nie genoeg kry nie

  • @divbasson
    @divbasson9 жыл бұрын

    Boys, kyk manne, dis nog nie te laat om terug te kom na ons toe nie. Ek voel julle moet weet dat soos ek hier tik is Kurt een van die liedjies wat hier regs vir my suggest word.....Kurt.

  • @dieheuwels
    @dieheuwels9 жыл бұрын

    vir julle wat ons nuutste video gemis het!

  • @cophiphopgroup

    @cophiphopgroup

    8 жыл бұрын

    Dis nou lekker gat skop muskie love it ... Ek saal likes a collaboration met Die Heuwels Fantasties en Q.Rock last jaar se Bokradio song of the year winner met Wynand Burger. Information' 0744594680

  • @gerhardoneill4818

    @gerhardoneill4818

    7 жыл бұрын

    Die Heuwels Fantasties

  • @alichiammm9149

    @alichiammm9149

    6 жыл бұрын

    Die Heuwels Fantasties ghbno

  • @alichiammm9149

    @alichiammm9149

    6 жыл бұрын

    Boysfood pot o gold on

  • @jacovanwyk9602
    @jacovanwyk96029 жыл бұрын

    Love dit

  • @markdebruin9888
    @markdebruin98886 жыл бұрын

    Goeie song manne 🍻

  • @sonialeroux1834
    @sonialeroux18349 жыл бұрын

    Baie pragtig

  • @alvaroalvinho5868
    @alvaroalvinho58683 жыл бұрын

    very good

  • @shaun8309
    @shaun83095 жыл бұрын

    Fokken mooi

  • @FrancoisFrederikMarais
    @FrancoisFrederikMarais9 жыл бұрын

    moer nice. regtig 'n lekker cool vibe.

Келесі