Riaan Benadé & Ricus Nel - Haai Haai (Liriekvideo)

Luister of koop 'Haai Haai' hier - lnk.to/HaaiHaaiMB
Volg Riaan Benadé op sosiale media:
Facebook - / musicbenade
Instagram - / riaanbenadeofficial
TikTok - www.tiktok.com/@riaanbenade?l...
Volg Ricus Nel op sosiale media:
Facebook - / ricusnelmusiek
Instagram - ricusnel?igshid...
TikTok - vm.tiktok.com/ZMNMopoVE/
_________________________________________________________________
Lirieke:
Het Ricky jou vertel
Van oom Dries du Plooy
Hy’s so fris, so sterk, so moerig soos ‘n daggabooi
Manne hy’s nors, hoor,
jy verstaan nie, my maat
Al die kante van sy bed is verkeerd, altyd kort van draad
Maar as die bakkie staan en idle
Reg vir die dag se jag
Dan kom oom Dries du Plooy en sê “Kêrels, wag ‘n slag…”
Voor ons waai haai haai, haai haai, haai haai
Kom ons braai, haai haai, haai haai, haai haai
Ziggy ziggy haai haai
Vergeet die slaai
Voor ons waai haai haai
Kom ons braai haai haai, haai haai, haai haai
Eindelik innie veld, vat skaars ‘n spoor
Maar die tjoppie en die doppie en die son maak dat ons verloor
Toe vat ons ‘n breek, want ons is dik gevreet
Toe maak oom Dries al die houtjies bymekaar dat ons vuur aan steek
En die bakkie staan en idle
Reg om verder te jag
Toe kom oom Dries du Plooy alweer en sê "Kêrels, wag ‘n slag..."
Voor ons waai haai haai, haai haai, haai haai
Kom ons braai, haai haai, haai haai, haai haai
Ziggy ziggy haai haai
Vergeet die slaai
Voor ons waai haai haai
Kom ons braai haai haai, haai haai, haai haai
Eet, eet, eet, jag niemand meer hier rond nie
Eet, eet, eet, ons voete vat nie grond nie
Oom Dries jy weet dis die derde keer wat ons al braai
Ooh eet, eet, eet
Die hardekole knetter
Eet, eet, eet
Ons vat ‘n bietjie 'better'
Dis laat in die aand almal wil gaan slaap, maar oom Dries wil eers iets sê
“Kêrels wag ‘n slag…”
Voor ons waai haai haai, haai haai, haai haai
Kom ons braai, haai haai, haai haai, haai haai
Ziggy ziggy haai haai
Vergeet die slaai
Voor ons waai haai haai
Kom ons braai haai haai, haai haai, haai haai
Eet eet eet jag niemand meer hier rond nie
Eet eet eet ons voete vattie grond nie
Oom Dries jy weet ons is gatvol al gebraai
Eet, eet, eet die hardekole knetter
Eet, eet, eet ons vat n bietjie 'better'
Eet, eet, eet dis die vierde keer wat ons al braai
Ek mis my vrou se slaai

Пікірлер: 59

  • @DragonBall_IsTheGoatAn1me
    @DragonBall_IsTheGoatAn1me4 ай бұрын

    Ja, Kom Ons Braai Ouens!! 🇿🇦🇿🇦🇿🇦

  • @DominiqueDeVilliers-tv8rk

    @DominiqueDeVilliers-tv8rk

    Ай бұрын

    Weusd

  • @djkleinhans
    @djkleinhans Жыл бұрын

    En as die bakkie staan en idle... dan moet jy weet. Oooohh... eet, eet eet!

  • @kgosietsilemogorosi7564
    @kgosietsilemogorosi7564 Жыл бұрын

    Went to Hennie's and jheard this song for the first time. what a jam!!!!!!💥💥💥💥💥💥

  • @chrisrademan4651
    @chrisrademan4651 Жыл бұрын

    #Afrikaans #my taal Dankie jy het my dag gemaak nounet ✌️✌️✌️👌

  • @reginaphyfer9619
    @reginaphyfer9619 Жыл бұрын

    39 jaar getroud vandag net die regte musiek om die lyf aan di beweeg te kry baie dankie julle

  • @mornevisser6639
    @mornevisser6639 Жыл бұрын

    Jis dis goed oom Ricki 🔥👍👍😉❣️❤️🤑💖

  • @Crucchiolly
    @Crucchiolly Жыл бұрын

    Best African tune right there!! 🇿🇦🇿🇦🇿🇦

  • @marcusfletcheroriginal3626
    @marcusfletcheroriginal3626 Жыл бұрын

    Haai Slaai Braai Waai

  • @pantoffelslippers
    @pantoffelslippers Жыл бұрын

    My local watergat speel hierdie outjie elke fkn dag! Proe soos nog

  • @yvettepretorius8
    @yvettepretorius8 Жыл бұрын

    Love jul nuwe song. Lekker om kamp vuur song.

  • @lynnmothibeli325
    @lynnmothibeli325 Жыл бұрын

    Yep🔥🔥🔥

  • @joubertwp
    @joubertwp Жыл бұрын

    💃💃💃 welgedaan...

  • @gracias4317
    @gracias4317 Жыл бұрын

    This song fire no 🧢

  • @pieterdebruin812
    @pieterdebruin812 Жыл бұрын

    Pieter de Bruin die liekie is my gunsteling

  • @ZanelleRoetz-ub6bj
    @ZanelleRoetz-ub6bj Жыл бұрын

    Daal

  • @boeremeisie1424
    @boeremeisie1424 Жыл бұрын

    Jle doen goed dis n lkr een die dnqii jle❤❤🔥🔥

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Жыл бұрын

    🔥🇿🇦Haai Haai.

  • @chanteldeklerk8484
    @chanteldeklerk8484 Жыл бұрын

    Dit is goed

  • @tamargonmei7009
    @tamargonmei7009 Жыл бұрын

    Love rian ❤️.👍

  • @Peter-js4wq
    @Peter-js4wq Жыл бұрын

    Love dit! 😂

  • @musiclovers363
    @musiclovers363 Жыл бұрын

    lekkerrrrrr!!

  • @andriesstrydom876
    @andriesstrydom876 Жыл бұрын

    lekker!!! dankie julle

  • @egmealberts356
    @egmealberts356 Жыл бұрын

    Ek love it

  • @pieterwiese3329
    @pieterwiese3329 Жыл бұрын

    Ek like die liedjie haai haai

  • @jjpmoolman58
    @jjpmoolman58 Жыл бұрын

    Lekker lekker.

  • @ingediedericksingediederic7698
    @ingediedericksingediederic7698 Жыл бұрын

    Amazing liedjie 🫂 Well done 🥰❤️

  • @marcohelberg716
    @marcohelberg716 Жыл бұрын

    Hy loop lekker🕺🕺🍻

  • @johannblignaut2510
    @johannblignaut2510 Жыл бұрын

    Wonderlike music

  • @fireandicewine
    @fireandicewine Жыл бұрын

    Lekker!

  • @seanmienie7534
    @seanmienie7534 Жыл бұрын

    Lekker liedjie, nou moet julle n musiek video maak.

  • @derickdewitt1807
    @derickdewitt1807 Жыл бұрын

    Nee Lekker Julle!!

  • @dawidherrmann7265
    @dawidherrmann7265 Жыл бұрын

    Die damn liedjie is verskriklik aaaaaaansteeeklik

  • @leonmostert7319
    @leonmostert7319 Жыл бұрын

  • @Manstory1984
    @Manstory1984 Жыл бұрын

    💥👨‍👦‍👦🙏

  • @misjunkies7332
    @misjunkies7332 Жыл бұрын

    I don't know what the song is about nor language but i m in love,, it's super awosome

  • @francoispottie7933

    @francoispottie7933

    Жыл бұрын

    Its afrikaans and its awesome

  • @theofilusbouwer102
    @theofilusbouwer102 Жыл бұрын

    Haai haai😁👌

  • @Septicbooper35
    @Septicbooper35 Жыл бұрын

    By elke birthday party as oom kom Dan waar die einde van die birthday song Dan skree my oom zigie zigie zigie Dan ONS almal haai haai haai

  • @wolf2016.
    @wolf2016. Жыл бұрын

    Julle Mane maak mooi. . .. . .. . LEkker Musiek ..;.................................................................

  • @rewanhenning8205
    @rewanhenning8205 Жыл бұрын

    Lekker kuier song

  • @marianakuppens5287
    @marianakuppens5287 Жыл бұрын

    Mal oor die liedtjie!

  • @ameliaheymans6296
    @ameliaheymans6296 Жыл бұрын

    Lekker music im... Ek Hou baai van ploeg jy. En rowwe Bliksem

  • @ZanelleRoetz-ub6bj
    @ZanelleRoetz-ub6bj Жыл бұрын

    Ja

  • @susancloete2688
    @susancloete2688 Жыл бұрын

    Ek hoe baie van die prentjie.

  • @tobiasjfmostert
    @tobiasjfmostert Жыл бұрын

    Maak net lekker musiek video... Dan stream ons die hel uit hom ook!

  • @petroduplooy7724
    @petroduplooy7724 Жыл бұрын

    Haha my swaer sè naam is "Dries Du Plooy "

  • @annalienblom941
    @annalienblom941 Жыл бұрын

    Jis dis goed is julle reg om haai haai tesing?🤣🤣🤣

  • @cornelijordaan6100

    @cornelijordaan6100

    Жыл бұрын

    I'm

  • @HayleighDeale
    @HayleighDealeАй бұрын

    Hi ek is Mal oor jou songs

  • @DominiqueDeVilliers-tv8rk
    @DominiqueDeVilliers-tv8rkАй бұрын

    Simon

  • @jaydinthomas5414
    @jaydinthomas5414 Жыл бұрын

    5

  • @thatfirstone
    @thatfirstone Жыл бұрын

    They were playing this at a strip club last night. Hilarious.

  • @marlivandermerwe8700
    @marlivandermerwe8700 Жыл бұрын

    she rak amari Visnr if seodr dodge ryekye rskr their

  • @pieterlourens4305
    @pieterlourens4305 Жыл бұрын

    Asb, wat beteken ziggy ziggy en wat word bedoel by dit

  • @Hardyman13
    @Hardyman13 Жыл бұрын

    Kak song, teleurgesteld in jou, Riaan

  • @riaan4300

    @riaan4300

    Жыл бұрын

    Jou opinie beteken die wereld vir my pella.

  • @roannpre

    @roannpre

    Жыл бұрын

    Maak jou eie Musiek Evert en los die mense wat kan uit. Al wat kak is hier is jou smaak.

  • @tinabruyns1456
    @tinabruyns1456 Жыл бұрын

    Ja