Appel - Heito Potato (Amptelike Musiekvideo)

Luister 'Heito Potato' hier: Appel.lnk.to/HeitoPotato
Dankie aan:
- Atlas media
- Conrad Hero
- WC Kriel
- Phillip van Zyl
- Dawid van Graan
Volg Appel op sosiale media:
Facebook - APPELchristo...
Instagram - appelmusiek?igs...
TikTok - www.tiktok.com/@appelmusiek1?...
_______________________________
Lirieke:
Sy dra plakkies by haar kantrok
Pronk pragtig soos ñ springbok
Teken prentjies in die wolke
Met haar vingers in die lig
Bo blink en onder stink
Wat dqqr op haar hopie lê
Die lanies met die stiff upper lip
Sy is maar net ñ lap pop
Wat op haar eie hopie lê
Die lewe van die party soos hulle sê
Sy praat van
Heito potato, ja buk of ek byt jou
Dis 9 maande bo in die Roeland str
Sy klits ñ plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewes is beter vir die siel wat praat
Sy praat van
Heito potato, ja buk of ek byt jou
Dis 9 maande bo in die Roeland str
Sy klits ñ plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewes is beter vir die siel wat praat
Laat staan sulke dinge laat staan x3
Laat staan die dinge wat jou pla
Piet blou in haar klou
Met haar moue opgevou
Sy werk aan haar mini in ñ blou overoll
Pass vir haar die spanner
Haar hond se naam is Werner
Hy double clutch as hy soggens die posman jaag
Sy is maar net ñ lap pop
Wat daar op haar hopie lê
Die lewe van die party soos hulle sê
Sy praat van
Heito potato, ja buk of ek byt jou
Dis 9 maande bo in die Roeland straat
Sy klits ñ plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewes is beter vir die siel wat praat
Sy praat van
Heito potato , ja buk of ek byt jou
Dis 9 maande bo in die Roeland straat
Sy klits ñ plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewes is beter vir die siel wat praat
Laat staan sulke dinge laat staan x3
Laat staan die dinge wat jou pla
Sy praat van
Heito potato , ja buk of ek byt jou
Dis 9 maande bo in die Roeland straat
Sy klits ñ plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewes is beter vir die siel wat praat
Sy praat van
Heito potato , ja buk of ek byt jou
Dis 9 maande bo in die Roeland straat
Sy klits ñ plof koffie
Gooi hom sterk maar nie te rof nie
Die lewes is beter vir die siel wat praat
Laat staan sulke dinge laat staan x3
Laat staan die dinge wat jou pla
O my hartjie wat het jy gemaak
Sy praat van 9 maande bo in die Roeland straat
Geskryf deur: Christoph Kotze (Appel)

Пікірлер: 121

  • @claradebeercoetzee-ji1vv
    @claradebeercoetzee-ji1vv28 күн бұрын

    Baie mooi Appel, ek love jou musiek.🎉🎉🎉

  • @chantepienaar7563
    @chantepienaar7563Ай бұрын

    So lekker song! Ons dogtertjie (amper 2 jaar oud) dans so lekker op hom! 🎉❤

  • @mikaellouw1658
    @mikaellouw1658Ай бұрын

    Wat ń legendary liedjie ❤🎉

  • @abigailangeliquefaas4120
    @abigailangeliquefaas4120Ай бұрын

    My gunstelling song❤

  • @Hcdt9619
    @Hcdt9619Ай бұрын

    Appel stel nooit teleur nie, baie lekker liedjie dié!

  • @SHAUNDKOK
    @SHAUNDKOKАй бұрын

    WOW.. all in a day's work...

  • @Louisvanlill86
    @Louisvanlill86Ай бұрын

    jy lyk goed bra . lekker tune hy loop!!

  • @karien1224
    @karien12242 күн бұрын

    Love apple. He's the best singer❤

  • @thinuselse6132
    @thinuselse6132Ай бұрын

    Apple doen dit weer. Greater song. Stel ook ooit tekeur nie! Song vat en hy loop lekker 🎉

  • @WillieSteyn-so1he
    @WillieSteyn-so1heАй бұрын

    Baie smart. Dankie Appel. Geniet dit al die pad van Ivoorkus af.

  • @helie4279
    @helie427929 күн бұрын

    Nou voel ek sommer net baie goed ..dankie Appel!

  • @dawiepelser8623
    @dawiepelser8623Ай бұрын

    Appel strikes again hahaha. Baie "catchy" liedjie 🤪

  • @billabotha5939
    @billabotha5939Ай бұрын

    Gaan dit nou my ringtone maak😂

  • @stefanmuller689
    @stefanmuller689Ай бұрын

    My vrydag het sommer great begin!! Well done Appel!!

  • @elzaanheenop2203
    @elzaanheenop22032 күн бұрын

    Appel ek hou van jou musiek appel❤❤🎉🎉

  • @JohanSmit-fe1js
    @JohanSmit-fe1js28 күн бұрын

    Wow jy sing so mooi❤❤🎉🎉😊😊

  • @user-pj7mt5ql4k
    @user-pj7mt5ql4kАй бұрын

    Love it 🎉🎉🎉🎉

  • @eugenerichter
    @eugenerichterАй бұрын

    Great song en yster van 'n bakkie.

  • @lizellecollett6849
    @lizellecollett6849Ай бұрын

    Dankie vir Afrikaanse sangers soos jy!!! Lekker skoffel liedjie

  • @tomgouws2759
    @tomgouws2759Ай бұрын

    Love hierdie liedtjie 🌸🦩😊

  • @mischawatson9548
    @mischawatson9548Ай бұрын

    Dankie appel

  • @riaanroets-vz7vp
    @riaanroets-vz7vpАй бұрын

    Top musiek

  • @dawiecronje456
    @dawiecronje456Ай бұрын

    Baie lekker liedjie!🎉

  • @chesterbormann7164
    @chesterbormann716426 күн бұрын

    Dis nou verseker n wenner...afrikaans jou lekker ding, my 2 jarige geniet dit vreeslik❤

  • @yt-nx1qm
    @yt-nx1qm2 күн бұрын

    Groet van Antwerpen. Ons verstaan alles en hele Nederland ook. Kyk uit wat jy se hoor hahaha👍😁

  • @user-oe5mb6bg9y
    @user-oe5mb6bg9yАй бұрын

    Appel ek was by Oos-Moot en jy het so mooi gesing❤🎉😊

  • @christophkotze360

    @christophkotze360

    Ай бұрын

    Dankie!!!

  • @dinageugjes4816
    @dinageugjes48164 күн бұрын

    Dankje Appel,❤❤😂🎉🎉🎉

  • @FCJVR
    @FCJVR26 күн бұрын

    Dankie Appel Jy lyk baie anders🎉🎉🎉🎉🎉

  • @TiaanSwart-ki6pd
    @TiaanSwart-ki6pd19 күн бұрын

    Shoe hoe mis ek my mensies nou al die pad uit die USA. Baie dankie vir die lekker song 🎉🎉🎉🎉🎉

  • @Makenna-xp3ml
    @Makenna-xp3ml20 сағат бұрын

    Love die song Appel❤😂🎉

  • @rubenmarais8145
    @rubenmarais8145Ай бұрын

    Love die song🎉🎉🎉🎉

  • @nadialeibrandt8748
    @nadialeibrandt8748Ай бұрын

    Awesome song😊

  • @RenierHattingh
    @RenierHattinghАй бұрын

    @Appel ek sal moet trug vlieg van Ierland af. Om jou live te kom kyk met die song 😅

  • @belindavanemmenis4806
    @belindavanemmenis480627 күн бұрын

    😅 Byt my asb!!❤

  • @thatomagagula4663
    @thatomagagula466318 күн бұрын

    Ons moet lekker jol!

  • @hansiedeysel1289
    @hansiedeysel128925 күн бұрын

    Baiiiiiiiie nice video

  • @tracyruiters
    @tracyruitersАй бұрын

    ❤sweet

  • @user-oe5mb6bg9y
    @user-oe5mb6bg9yАй бұрын

    ❤❤❤❤🎉🎉🎉😊😊😊

  • @user-gd6bh1in8w
    @user-gd6bh1in8w27 күн бұрын

    Love it. mooi man

  • @attievandercolff3160
    @attievandercolff3160Ай бұрын

    Gooi mielies👍👍👍

  • @Francois-rb6ng
    @Francois-rb6ngАй бұрын

    Great great ❤

  • @user-pr5xn4bq6c
    @user-pr5xn4bq6c11 күн бұрын

    Well done Appel lekker song ❤

  • @ronelkoen7700
    @ronelkoen770022 күн бұрын

    Christoff jy bly maar amazing met jou musiek!!

  • @EthanMarais-ns1rb
    @EthanMarais-ns1rbАй бұрын

    Ek love die song

  • @gautengdj
    @gautengdjАй бұрын

    Lekker man lekker!

  • @TheSchalkie
    @TheSchalkie26 күн бұрын

    Ontmoet vir tannie kadesbes... die mooiste dertig nul ses..

  • @ignazmichael7003
    @ignazmichael7003Ай бұрын

    Baie nice song appel like so baie 🎉🎉🎉🎉

  • @AidanAckermann-bn3ho
    @AidanAckermann-bn3hoАй бұрын

    🙌🔥🔥

  • @user-ow6rs4fd9k
    @user-ow6rs4fd9kАй бұрын

    Hooooooo hooooooo wat u gatskop tune hoooooo

  • @dinageugjes4816

    @dinageugjes4816

    6 күн бұрын

    Mooi Mooi gezongen!!😂❤🎉🎉

  • @rudolfbrits2626
    @rudolfbrits2626Ай бұрын

    Mooi song

  • @LiezelmarieNortje-fr6ip
    @LiezelmarieNortje-fr6ipАй бұрын

    Dis n lekker song

  • @zandrezandre7816
    @zandrezandre7816Ай бұрын

    Awesome song die

  • @ZK-et8yk
    @ZK-et8ykАй бұрын

    Well done appel 🎉

  • @andredebeer5071
    @andredebeer5071Ай бұрын

    Well done Appel... Nog n treffer wat lank sal bly🎉🙌💪👍🙏

  • @ruckandroller
    @ruckandrollerАй бұрын

    Heito maar ek like dit😂

  • @andrewvanderhoven3996
    @andrewvanderhoven3996Ай бұрын

    🔥👌

  • @faganwagner7411
    @faganwagner7411Ай бұрын

    So goed om te hoor die Afrikaans liedjies kom terug 😂

  • @daniegouws8638
    @daniegouws8638Ай бұрын

    Yster!

  • @HannoDreyer
    @HannoDreyerАй бұрын

    Apple bringfons nog sulke goeie liedjie man hierdie liedtjie earth een van die beste songs ooit wat ek al gehoor het

  • @Felix__Gaming
    @Felix__GamingАй бұрын

    It's cool that Appel released this song on my birthday 😂🎉❤

  • @wernerpretorius4872
    @wernerpretorius4872Ай бұрын

    Ek weet ek kan nou en dan n hond wees 😂😂😂😂 Baie lekker song Appel

  • @Drx-_-zues
    @Drx-_-zuesАй бұрын

    Baie mooi mesiek Appel hou an dit maak jou vutcher

  • @janlubrand
    @janlubrandАй бұрын

    what a song Appel

  • @kevinsmithers5395
    @kevinsmithers5395Ай бұрын

    😎💪

  • @Mr_colbrat12345mil
    @Mr_colbrat12345milАй бұрын

    Heito Potato Lekker song

  • @user-qv8vf9kk7d
    @user-qv8vf9kk7dАй бұрын

    Ek het spesieaal vroeg opgestaan om die banger te kan luister🎉❤

  • @user-jr4iz4ne3p
    @user-jr4iz4ne3pАй бұрын

    🥔🥔😂

  • @sunefanny1027
    @sunefanny102729 күн бұрын

    Love you song🥰 is a speaker view apple

  • @Reno-cz5ji
    @Reno-cz5jiАй бұрын

    Vrystaat gaan nog plater gedans word

  • @FerialSmith
    @FerialSmithАй бұрын

    ♥️🙌🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼🎼💃🏼💃🏼💃🏼💃🏼briljant!!!

  • @FerialSmith

    @FerialSmith

    Ай бұрын

    🍎 Appel is Yster !!! 💃🏼💃🏼💃🏼

  • @DyllanPautz-yy5rx
    @DyllanPautz-yy5rxАй бұрын

    😁🔥⚡️Awesome song

  • @DianPansegrouw
    @DianPansegrouwАй бұрын

    Bik of ek byt jou 🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉

  • @HannoDreyer

    @HannoDreyer

    Ай бұрын

    Net so 🎉🎉🎉🎉🎉

  • @HannoDreyer

    @HannoDreyer

    Ай бұрын

    Net so 🎉🎉🎉🎉🎉😮😮😊🎉

  • @burgervanderwesthuizen4580

    @burgervanderwesthuizen4580

    Ай бұрын

    Isja

  • @wolfieviviers
    @wolfieviviersАй бұрын

    Ek sê ja man ja!

  • @user-xg9qm8jn9q
    @user-xg9qm8jn9qАй бұрын

    Heito potato buk of ek byt jou😂😂😂😂

  • @Stefannes00
    @Stefannes00Ай бұрын

    Baie lekker liedjie was lekker by delareyfees

  • @altacloete4849
    @altacloete484923 күн бұрын

    Sy praat van heito patato😊

  • @nicyla8700
    @nicyla87002 күн бұрын

    Waar kan ek inskryf om n back up dancer te wees?

  • @jpludick3876
    @jpludick3876Ай бұрын

    Lovit appel eerste comment well done

  • @daledv3164
    @daledv316424 күн бұрын

    Appel kom asb boufort Wes toe🎉🎉🎉🎉🎉

  • @LianaPotgieter

    @LianaPotgieter

    8 күн бұрын

    Love it so much 😍 beste

  • @blobby.the.fat.dinosaur
    @blobby.the.fat.dinosaur21 күн бұрын

    The way i can speak Afrikaans but not understand a word of this ✋😭

  • @oldstylegamer785
    @oldstylegamer7854 күн бұрын

    can anyone tell me some nice afrikaans songs

  • @deaconparker
    @deaconparkerАй бұрын

    🎉🎉🎉🎉

  • @wernerbezuidenhoudt453
    @wernerbezuidenhoudt453Ай бұрын

    "Haar Hond se naam is Werner" Daai eene was Raak 🙈 Marisoukay! Sal steeds die trekker 2Step 🥳

  • @Marchmello_2014
    @Marchmello_201413 күн бұрын

    😂Die like is lekker

  • @UrsulaZA
    @UrsulaZA23 күн бұрын

    Die lappop op die ashoop - hoe bring die mos nou nie herinneringe terug nie !!

  • @GPP1.8T20v
    @GPP1.8T20vАй бұрын

    💪🇿🇦

  • @user-ow6rs4fd9k
    @user-ow6rs4fd9kАй бұрын

    Toyota forever

  • @Marchmello_2014
    @Marchmello_201413 күн бұрын

    🎉Dom

  • @dewannortje200
    @dewannortje200Ай бұрын

    Heito patato

  • @anelotto6167
    @anelotto6167Ай бұрын

    Heito Potato😍🫶🏻

  • @codeyexe
    @codeyexe17 күн бұрын

    😂😂a lot of scrolling will get you places. I don’t even know how I got here

  • @user-qu5jy5wz3o
    @user-qu5jy5wz3oАй бұрын

    Heito Potato! Eerste comment!

  • @sarel1100
    @sarel11008 күн бұрын

    Toyota Land Cruiser Prado

  • @faganwagner7411
    @faganwagner7411Ай бұрын

    Wow! Eending,Appel jy het dit my Maat 😂eks op KZread en Kan sien hoe klim jy likes op🙏

  • @michael-qb7ey
    @michael-qb7eyАй бұрын

    Appel=Altyd n wenner

  • @dewaldtblaauw7285
    @dewaldtblaauw7285Ай бұрын

    Dan vra die Ford mane hkm ry mane n Cruiser Cruiser bly maar baas 👌

  • @EdwardLizemore-ps4do
    @EdwardLizemore-ps4doАй бұрын

    Hey

  • @tiaanolivier39
    @tiaanolivier39Ай бұрын

    Heito Potato = Tannie Katesbes

  • @christophkotze360

    @christophkotze360

    Ай бұрын

    Tiaan Olivier… Wat doen jy as professie?

  • @tiaanolivier39

    @tiaanolivier39

    Ай бұрын

    @@christophkotze360 Ek is 'n professionele 'Heito Potato' luisteraar! Jou liedjie het 'n lekker beat, maar dit het my net laat dink aan 'n ander lekker een. Hou aan met die goeie werk, Christoph!

  • @christophkotze360

    @christophkotze360

    Ай бұрын

    @@tiaanolivier39 Heito! Dankie dit beteken baie Tiaan! Ek het van Fatman se liedjies geskryf en het slegs respek vir hom as mens en kunstenaar. Ek voel elke liedjie het sy unieke bekoring. Waardeer jou ondersteuning terdeë.

  • @rodneymunro-gs5du
    @rodneymunro-gs5duАй бұрын

    Byt haar regtig

  • @bertobredenhann9874
    @bertobredenhann9874Ай бұрын

    Appel die is nou ‘n song jy bly net beter musiek maak elke keer. Het nie gedink iemand kon foute top nie en daar kry jy dit self reg .