Op ’n Ernstige noot 024: Chickenwing

Комедия

Chickenwing se ambisie ken geen perke. Niks is van die kaarte af nie. Ten spyte van die struikelblokke op sy pad, pas hy eenvoudig aan en fokus sy visier op die volgende doelwit. Hy het my weer laat besef: Jou houding en ingesteldheid is alles!

Пікірлер: 12

  • @petrusmitchelle5740
    @petrusmitchelle5740 Жыл бұрын

    Yes chicken dis grimreaper hier wat in jou league ry t1 vir mercedes amazing video die en dankie vir als en die kans wat jy ons gee 👍💪

  • @anna-marienel1573
    @anna-marienel1573 Жыл бұрын

    Hierdie jong man het als waar so baie van die jeug van vandag tekortskiet. Ons kan almal so baie by hierdie man leer. Mag God hom so seën dat hy hoër en hoër hoogtes bereik. Wat 'n wonderlike platform wat ons die interessantste mense laat leer ken. Baie dankie aan almal wat dit laat gebeur. 👍🏻

  • @gerhardvanrooyen8197

    @gerhardvanrooyen8197

    8 ай бұрын

    Gggg

  • @dylancronje1173
    @dylancronje1173 Жыл бұрын

    Beste🙌🙌🙌

  • @letmelistentothat8485
    @letmelistentothat8485 Жыл бұрын

    Lekker man!

  • @Reece-hf1zx

    @Reece-hf1zx

    2 ай бұрын

    aaa

  • @Reece-hf1zx

    @Reece-hf1zx

    2 ай бұрын

    t

  • @Reece-hf1zx

    @Reece-hf1zx

    2 ай бұрын

    hjjjjj

  • @Reece-hf1zx

    @Reece-hf1zx

    2 ай бұрын

    AAAZSSZZSS

  • @notoharassment
    @notoharassment Жыл бұрын

    Ek is orals Stephantjie

  • @Reece-hf1zx
    @Reece-hf1zx2 ай бұрын

    ss

  • @Reece-hf1zx

    @Reece-hf1zx

    2 ай бұрын

    j

Келесі