‘n Stukkie poësie uit my pen. Vol 2

Комедия

Пікірлер: 36

  • @DanSHOUT
    @DanSHOUT24 күн бұрын

    I’m a Soutie who grew up on a mine in Namibia and I LOVE your shit. Paid for tickets to your live show. Afrikaans okes were high fiving my wife like she called a scrum off a mark in the 22. Greatest night ever. Love your work! Pls keep it coming; the more sarcastic, the better!

  • @mzanzifosho1
    @mzanzifosho15 ай бұрын

    So goed! Kap 'n poetry slam saam met pottie :)

  • @chrisswanepoel6935
    @chrisswanepoel69355 ай бұрын

    Ek is fokken bang vir poësie, dit het my al vreeslik in die kak beland. Soms pimpel en pers gebliksem

  • @ontjamba
    @ontjamba5 ай бұрын

    Trane in my oe! Ek love SA

  • @Deechowe1606
    @Deechowe16065 ай бұрын

    Love die poses😂😂

  • @theroadtolife9015
    @theroadtolife90155 ай бұрын

    Pragtig!

  • @bigg16
    @bigg165 ай бұрын

    lol loved dit 🤣🤣🤣🤣

  • @UncleMorne
    @UncleMorne5 ай бұрын

    Dis Legend!!

  • @ASKARIwest
    @ASKARIwest5 ай бұрын

    I think crocs are very good footwear

  • @Wild-Man
    @Wild-Man5 ай бұрын

    Great stuff😂😂😂😂😂😂

  • @sbok9481
    @sbok94815 ай бұрын

    Dit klink vir my jy dryf n BMW met die Krag van Baie n hings. Die regterbaan is voken joune en almal, ek sê, almal moet daar uit, en hou links. 🤣🤣🤣🤣

  • @Fun_Fact_1
    @Fun_Fact_15 ай бұрын

    fantastic 😅

  • @warrenclaasen8731
    @warrenclaasen87315 ай бұрын

    Mooi man. Jy is goed

  • @johnnybray5006
    @johnnybray50065 ай бұрын

    😂😂😂😂😂 befok!

  • @johanvanhuyssteen9217
    @johanvanhuyssteen92175 ай бұрын

    Hoogste kuns wat ek al week gesien het, actually.

  • @betysanchez7985

    @betysanchez7985

    5 ай бұрын

    😮

  • @gerhardvanderwesthuizen2003
    @gerhardvanderwesthuizen20035 ай бұрын

    Daar is altyd n doos met n Kwid in die vinnige baan

  • @Deechowe1606
    @Deechowe16065 ай бұрын

    Braa jyt my dag gemaak😂

  • @asteyn
    @asteyn5 ай бұрын

    Jy laat my vroeg oggend lekker lag😂

  • @WayneWarrenFromEarth
    @WayneWarrenFromEarth5 ай бұрын

    Wa in die weskus is jy?

  • @scaramouche600
    @scaramouche6005 ай бұрын

    Vreeeek

  • @wesselpretorius4345
    @wesselpretorius43455 ай бұрын

    🤣🤣🤣🤣🤣🤣

  • @jorg333
    @jorg3335 ай бұрын

    Fok..you rock boet...great poses man..Love you buddy...lekker

  • @nds875
    @nds8755 ай бұрын

    😅😅😅😅 Ja nee as n mense hastig is daan is almal stadig op die pad.

  • @SpatialMS
    @SpatialMS5 ай бұрын

    You fokken derrit.....agen!

  • @smsteyn
    @smsteyn5 ай бұрын

    Dan sê jy nog meneer die vis is duur.

  • @Mimeniia
    @Mimeniia5 ай бұрын

    Ja fok, bly op jou kant vannie ban.

  • @mikesierra8593
    @mikesierra85935 ай бұрын

    Dis diep....

  • @gideonsanders6514
    @gideonsanders65145 ай бұрын

    Dis diep fokken diep

  • @Fn_sniper598
    @Fn_sniper5985 ай бұрын

    Weereens dissappoint jy nie soos altyd

  • @user-wn1px3hi8w
    @user-wn1px3hi8w5 ай бұрын

    Nogal heel goed sal ek herken. Ek glo daaraan om altyd iemand die eer te gee as hy/sy dit vedien. Ek persoonlik dink jy's ñ fokken drol en beslis nie ñ goeie voorbeeld nie. Gelukkig is ek nie alleen wat so dink nie, ken regtig nie iemand wat van jou "snaaksgeit" hou nie.

  • @justin_on_tint3204

    @justin_on_tint3204

    5 ай бұрын

    tjom gaan praat kak iewers anders

  • @armandgeldenhuys3139

    @armandgeldenhuys3139

    5 ай бұрын

    Jy is een van daai mense wat fokken "poer-poer" in die regterbaan neh

  • @ProtValnus

    @ProtValnus

    5 ай бұрын

    Maar ons vat tyd om the comment.

  • @woweeeeeeeee
    @woweeeeeeeee5 ай бұрын

    You're a poets you dirrrrrrnt even know it.

  • @user-iq3cy9hg9x
    @user-iq3cy9hg9x5 ай бұрын

    Pitch Perfect, "slet lings as jy wil rondtos in die vinnige baan". Sexism sorted... 🤝

Келесі