Dagbreek: Van Nature - Hou jou are gesond

Ойын-сауық

Antoinette Pienaar en Oom Johannes Willemse gee weer raad uit die natuur. Hierdie keer oor hoe om jou are gesond te hou.

Пікірлер: 10

  • @chriscloete1549
    @chriscloete1549 Жыл бұрын

    kristenmint.....waar kry mens dit...dankie

  • @elsaolivier-po3xm
    @elsaolivier-po3xm Жыл бұрын

    Vir wat is rosynne goed

  • @annadidloff2303
    @annadidloff23032 жыл бұрын

    Goeie middag tannie Antoinette end room Johannes. My kniee en my lae rug is alewig seer van vroeg oggend tot laat, wat kan ek daarvoor gebruik? Ook voel my linker been seer, so as of dit verstop is. Been pyn pille help nie. As kind het ons altyd kruie in die Hui's gahad, so dis nie nuut vir my nie.

  • @gertrudebock1859
    @gertrudebock18593 жыл бұрын

    Goeienag soek asb raad vir n bladspier wat geskeur is en ook vir dooie brand pyn in bobeen as ek te lank staan asb

  • @miencrause1530
    @miencrause15304 жыл бұрын

    Wat help vir brand voete

  • @doreenthornton5937
    @doreenthornton59373 жыл бұрын

    Wat presies is dit wat die oom voorstel asb?

  • @doreenthornton5937
    @doreenthornton59373 жыл бұрын

    My longe is besig te verkalk en ek het baie seer wat kan ek gebruik asb?

  • @victoria-cp5wv
    @victoria-cp5wv3 жыл бұрын

    Is this in book form. As I believe in natural healing.please advise. Where can I look for all this.

  • @lamictin50

    @lamictin50

    2 жыл бұрын

    Lķkkķkkkkkkkkkkkkkkķkkkkkkkkkķkklkkkkkķķkķkķķķkķķĺķkķķķĺlĺķllkkkkkķllķ