Radio Raps: Delish Moerish

Комедия

Lekker boys en poppe! Ons het bietjie gaan eiland vakansie hou...
Baie dankie aan Kaross Travel wat hierdie video moontlik gemaak het!
Kaross Travel:
Facebook Page: bit.ly/2P13RNO
Instagram: bit.ly/2uUB72g
Radio Raps:
Facebook: bit.ly/2vAzkiE
Website: bit.ly/38sskDi
Instagram: bit.ly/39sKMM2
Twitter: bit.ly/37sdfjR
The Media Farm:
Website: bit.ly/2HEGHIF
Facebook: bit.ly/39NALsT
Instagram: bit.ly/2V7xqRH

Пікірлер: 41

  • @cityslickerbushcraft9643
    @cityslickerbushcraft96434 жыл бұрын

    Ek werk nou nagskof en het dit gecheck... lekker gelag.

  • @SAlaaitie
    @SAlaaitie4 жыл бұрын

    Beste vid in n lang tyd.

  • @adriaanolckers2898
    @adriaanolckers28984 жыл бұрын

    Ek bly tans hier en dit is die plek om te wees 🥂🥳

  • @Speed-shooter
    @Speed-shooter4 жыл бұрын

    Fantastic

  • @hayleyscomet1
    @hayleyscomet14 жыл бұрын

    Lekker buddy. Looks awesome man.

  • @SuperTeachersUnite
    @SuperTeachersUnite4 жыл бұрын

    Excellent voorbeeld van hoe influencer marketing gedoen moet word 💪💪💪

  • @laurenmaier9898

    @laurenmaier9898

    4 жыл бұрын

    Super Teachers Unite soo waar

  • @dawidolivier3247
    @dawidolivier32474 жыл бұрын

    Sortie sortie sortie !!!!!!!

  • @hilkokriel5659
    @hilkokriel56594 жыл бұрын

    TV advertising is dying. Go KZread!! Go RadioRaps!!!

  • @dannyhanger6470
    @dannyhanger64704 жыл бұрын

    Een van die snaakste manne daar😂❤

  • @fmj_
    @fmj_4 жыл бұрын

    Different perspectives lead to different emotions. Travel, money returns ; time doesn't. #yster

  • @francoisdutoit8210
    @francoisdutoit82104 жыл бұрын

    Kan sien iemand verlang nog bietjie na hartenbos ;)

  • @eiremike1
    @eiremike14 жыл бұрын

    mooi man

  • @rattlinghost8904
    @rattlinghost89044 жыл бұрын

    Sit n ring aan n aap... Jy is pragtig in daai sarong...

  • @cosmos1250
    @cosmos12504 жыл бұрын

    Hy behoort 'n Travel Channel te stig op KZread - in Afrikaans - niemand in SA doen dit nie en hy's nogal goed as 'n Travel Aanbieder - Die Humor is bietjie flou maar die res is baie goed. Een of Twee goeie Travel Videos en die Oorde begin jou nooi om Gratis te bly en 'n Video te maak oor hulle. Dis hoe dit werk op KZread. Dink daaraan Rikus.

  • @Radioraps

    @Radioraps

    4 жыл бұрын

    Cosmos dis omdat jy 300 van my videos gesien het dat jy Moerish kon sien tjom... Jammer die humor is so tos. En wie de fok is hierdie Rikus ou?

  • @deonv
    @deonv4 жыл бұрын

    Lekker boys. Die kak hey my dag gemaak. Ek gaan hom vat, eendag.

  • @pulse9741
    @pulse97414 жыл бұрын

    Villiersdorp 😂😂🔥

  • @RonsardMoolman
    @RonsardMoolman4 жыл бұрын

    Jy gaan nie vet raak nie.......daars baie oefen goete en jong cherries. Groete.

  • @aliciavanderwaldt9548
    @aliciavanderwaldt95484 жыл бұрын

    Ooohhhh neee jis 😂😂😂

  • @Mr_Bonesaw
    @Mr_Bonesaw4 жыл бұрын

    Gran canaria in Spain is nog beter kyk daai is n plek waar jy moet gaan. Was da gewees vir 11dae

  • @poepflater
    @poepflater4 жыл бұрын

    Jisses, nou moet jy vir my ook n advertensie maak., ons moet net vir jou dreads groei want ek maak ligte om weed me te groei!

  • @fishhy_c2266
    @fishhy_c22664 жыл бұрын

    ek bly in daspoort dissie so kaki

  • @deerasmus3870
    @deerasmus38702 жыл бұрын

    Of gaan na maak n Far Cry tipe sepie😅😅🍻

  • @walcodebruyn2135
    @walcodebruyn21354 жыл бұрын

    Lekke Boys Lekke

  • @jxnior000
    @jxnior0004 жыл бұрын

    Enige iemand die Random ouk gesien wat duik😂😂

  • @aidanbotha3320
    @aidanbotha33204 жыл бұрын

    Fokkit Johan😂

  • @Sir-Ban.
    @Sir-Ban.4 жыл бұрын

    Speel biekie boerepompie :p

  • @SchalkSmit09
    @SchalkSmit094 жыл бұрын

    Leke moerras

  • @cocoaoats8624
    @cocoaoats86244 жыл бұрын

    My video isn't as great as yours but check it out. Moerish is the place

  • @miabotha2108
    @miabotha21084 жыл бұрын

    Lekka Jona

  • @user-tq3ud9zi7w
    @user-tq3ud9zi7w4 жыл бұрын

    Far Canal that looks like an expensive way to be bored. I'm going to Rarotonga on my next holiday and hope it's not as shit as this place looks.

  • @rainiervanniekerk3430

    @rainiervanniekerk3430

    4 жыл бұрын

    Dit is nou tiepies dof van n ou om raros op te bring , ek bedoel as jy nou nie kan bekostig om so n lieflike plek te gaan kuier nie Dan is dit mos OK .N ou hoef mos nou nie sy onderbroek uit te trek nie. Jislaik.kom kaap toe dis lekker by die see. PS los net die kleurling vroumense AF OK. Dankie hoor

Келесі