RR PODCAST SHOW VIBES EP001

Комедия

DIe eerste een, kom ons kyk..

Пікірлер: 34

  • @007nev
    @007nev2 ай бұрын

    Great timing - lekke sondag opie couch 😉🤙 Dankie vir die Rickus, great om jou te leer ken 🤝

  • @waynebee1
    @waynebee12 ай бұрын

    Well done guys. This is brilliant, so lekker to just hear okes chatting about real shit! Please don’t over commercialise this, keep it simple and real. Lekker Boys!

  • @yolliet1724
    @yolliet17242 ай бұрын

    Lekker man, lekker. Mal oor die podcast. Sien uit na die volgende episode.

  • @HendreH
    @HendreH2 ай бұрын

    Awesome! Hierdie nuwe podcast gaan sexy korrek wees!

  • @marcellbeukman235
    @marcellbeukman2352 ай бұрын

    Hierdie is great... Ek relate so met die laaste gedeelte van hierdie gesprek... Die horries

  • @waltbezuidenhout1090
    @waltbezuidenhout10902 ай бұрын

    Hierdie is amazing. Kan nie wag vir al die stories nie!

  • @user-gk4hd8vn7z
    @user-gk4hd8vn7z2 ай бұрын

    Very nice, guys! Ons sien uit na dié nuwe venture, glo dit gaan 'n moerse sukses wees.

  • @CS-dc6ef
    @CS-dc6ef2 ай бұрын

    Lekker!

  • @WernerRaath
    @WernerRaath2 ай бұрын

    Flippen quality boys! Fun stories met epic vulnerability en net lekker chat. Love dit ouens! Opgewonde vir die volgende een!!

  • @Jelliebean305
    @Jelliebean3052 ай бұрын

    Ek love die. Dis great boys....hou die vol 🎉

  • @Janpan69
    @Janpan69Ай бұрын

    Love it

  • @juanpierrebosch
    @juanpierrebosch2 ай бұрын

    Howzit van Ireland, "Raps die GomTorr" jou legend 😅

  • @believe7088
    @believe7088Ай бұрын

    Julle is flippen funny. Great job

  • @jankelder7743
    @jankelder77432 ай бұрын

    Lekker man. Hierdie gaan befok wees.

  • @flashpeet8954
    @flashpeet89542 ай бұрын

    Gaan groot!!!

  • @heinrichterblanche2829
    @heinrichterblanche28292 ай бұрын

    Ja dis lekker, sterkte manne

  • @CarloKleinhans
    @CarloKleinhans2 ай бұрын

    Epic stuff 😂😂😂

  • @willemscheepers6669
    @willemscheepers66692 ай бұрын

    Nice ek sien uit daarna

  • @elnapretorius9787
    @elnapretorius97872 ай бұрын

    Jippieee nou kan ons weer lag😂🎉😂

  • @waynedebeer4534
    @waynedebeer45342 ай бұрын

    my Ma sê jys my Pa

  • @jacquesschoombee7638
    @jacquesschoombee76382 ай бұрын

    As Regie nou sy foon en klere ingegee het. Wat de f... Maak jy met jou kaartjie... Waar hou jy hom tot jy huistoe gaan?

  • @fransmetnf7299
    @fransmetnf72992 ай бұрын

    Lekke Jonathan bru wat moet ek doen om myself op jou Podcast te kry?

  • @flashpeet8954
    @flashpeet89542 ай бұрын

    😂

  • @believe7088
    @believe7088Ай бұрын

    Lekker manne. Ja ek weet wat kakpraat is saam werkpelle vir die laaste 37jaar op nagskof

  • @derekwalters9807
    @derekwalters98072 ай бұрын

    Klas Boys!!!

  • @mickelstemmet385
    @mickelstemmet3852 ай бұрын

    Sponsorship deur rickie louw?

  • @user-cf6bf5ki3y
    @user-cf6bf5ki3y2 ай бұрын

    Uiteindelik!!

  • @StephenBallot
    @StephenBallot2 ай бұрын

    Berlyn is lekker. Belowe. Rerig

  • @rainierkarstel8436
    @rainierkarstel84362 ай бұрын

    Kak praar op die pad, is n obvious naam. Sien uit.

  • @Houtseunnumber1
    @Houtseunnumber12 ай бұрын

    Hahhahaahah Reegie is n freak hahahaah

  • @Frik06
    @Frik062 ай бұрын

    Dankie Dammies & Regie nou lekker gelag vir al die stories. Kan nie wag vir die res van jul episodes nie. Dis hoog tyd vir n podcast wat iets gese en vertel kan word soos dit is en ervaar en geleef was, sonder al die woke kak daar buite. Sien uit!

  • @humanarchitecture
    @humanarchitecture2 ай бұрын

    Die ouens in die klub met die plungers gaan die episodes eers Maandag aand sal kan kyk.

  • @sprokiejd
    @sprokiejd2 ай бұрын

    is Potties gefire?

Келесі