Chat Bietjie Ball Rugby World Cup Recap Ep003 Ireland

Комедия

Пікірлер: 73

  • @ruanoosthuysen5002
    @ruanoosthuysen50027 ай бұрын

    Rassie is brilliant, everytime the Boks lose, people think he did it deliberately for the bigger plan. Rassie is in a different class lol

  • @dwaynelegrand9493
    @dwaynelegrand94937 ай бұрын

    By far the best and funniest episode ever!😂👏 lekker manne dankie vir the great show! Love dit elke week!!!

  • @DALAC8888
    @DALAC88887 ай бұрын

    So happy you highlighted we as South Africans need to blame the ref first to make ourselves feel better 😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂 Too funny!!!! Too funny!!!!! So, so true! 😂😂😂😂😂😂😂😂

  • @anotherstormer

    @anotherstormer

    7 ай бұрын

    Bly dis nie net ek nie.

  • @juanbarnard6140
    @juanbarnard61407 ай бұрын

    Die show verdien n plek op super sport😂

  • @jksinorbit
    @jksinorbit7 ай бұрын

    I've been waiting for Porrie to do Div. Not disappointed.

  • @jmskippy
    @jmskippy7 ай бұрын

    Lekker boys “Ons gaan julle goed breek” was die beste voice over. Dankie

  • @stephanventer3708
    @stephanventer37087 ай бұрын

    My gat af gelag nou. Dankie manne

  • @conradnoble22
    @conradnoble227 ай бұрын

    Love you guys

  • @natashaadonis2384
    @natashaadonis23847 ай бұрын

    Very lekker show, julle. Fokkit!

  • @steyndewet1191
    @steyndewet11917 ай бұрын

    Kak maar commited - daai is van nou af my motto😂😂

  • @ivandeetlefs
    @ivandeetlefs7 ай бұрын

    🤣🤣🤣🤣 k@k snaaks. Beste episode so ver!

  • @coenraadfrench1519
    @coenraadfrench15197 ай бұрын

    Briljante cbb eps!Dankie dat julle die springbok supporters bietjie uitwys...Goodluck bokkies...Ons back jul 100% goed of 5 punte slegter!🏈🇿🇦

  • @calebadams7070
    @calebadams70707 ай бұрын

    Pollard @ center en skop. 7-1 frontwards must move a bit quicker.👌🏼 Good evaluation of the game.

  • @Zion800
    @Zion8007 ай бұрын

    I think that the choice to play a 7 / 1 split against Ireland was to see how they counter... to try and improve our game plan going forward...it would make sense to think that they used this game as a trial run, however it wouldnt explain why we kept kicking for posts when choosing a scrum or line out would make more sense... It could be that they wanted to keep giving him attempts to improve his kicking under pressure so that he can improve, but doing that now with Pollard in the reserves now, wouldnt make sense unless they still want to keep Manie as a main Flyhalf and improving him is the only option for Rassie. To be honest, Manie is the better choice at Flyhalf... his kicking is the ONLY thing standing in his way...

  • @LeMerch

    @LeMerch

    7 ай бұрын

    No team plays a 'trial' game against Ireland.

  • @eiremike1
    @eiremike17 ай бұрын

    "Basies my matriek afskeid" HAHAHAHAHAHA!

  • @Melkbos78
    @Melkbos787 ай бұрын

    I was still bitter about the PSD incident 20 minutes after it happened 😂

  • @Decimator9999
    @Decimator99997 ай бұрын

    Ek BREEK myself vir hierdie episode 😂

  • @truthfinder7064
    @truthfinder70647 ай бұрын

    Die laaste 30 sekondes oor Manie Libbok glo ek moet ons attitude oor al die spelers wees.. Back die boytjies manne. We're in it together.

  • @johanweakley2658
    @johanweakley26587 ай бұрын

    Manie is n tawwe blikslater en n footballer of note. Maak n plan met die skoppe, gee vir iemand anders maar hy moet in die span wees. Baie spanne het heelagters, vleuels of senters wat skop.

  • @jksinorbit

    @jksinorbit

    7 ай бұрын

    Better to move Pollard to 12...

  • @tiaancloete7301
    @tiaancloete73017 ай бұрын

    Heeltemal verloor toe hy Pieter Divie daar uitrek🤣🤣🤣

  • @ludik2312
    @ludik23127 ай бұрын

    Beste Rugby chat show ooit. Ooit pappa. Ooit.

  • @gertkriel6080
    @gertkriel60807 ай бұрын

    Ons nou sê wat ons wil.. ma pere drolle is nie vye nie. Jy kan teen Zimbabwe speel sonder n skopper.... ma as jy n world cup wil wen.. moet jy daai 3 punte kan kry.. dit sit baie pressure op jou opponente.. en 9 punte later en n paar lekker skrums.. dan begin hulle fou..

  • @wesleyoctober9546
    @wesleyoctober95467 ай бұрын

    Mooi gese boys...

  • @supaflygamingza
    @supaflygamingza7 ай бұрын

    Brilliance 😂😂

  • @corneschutte9189
    @corneschutte91897 ай бұрын

    Lekker boys julle praat die waarheid, ek het ook dadelik dit op die ref blameer. Ek vertrou Rassie en Jacques weet presies wat om te doen voorentoe . Ek weet nie hoe hou pottie sy lag vir jou kan hou nie😂. Hou so aan manne julle is ysters. Ek se dit namens al die manne wat hier in American boer💪🏼

  • @user-zc2yt6bs2x
    @user-zc2yt6bs2x7 ай бұрын

    Where’s the latest episode??

  • @snymanr2
    @snymanr27 ай бұрын

    What happened to ep004 and ep005?😟

  • @chantenaude1557
    @chantenaude15577 ай бұрын

    Hulle het vir Arendse in die lig gespeel, no arms tackle teen Du Toit en n high tackle teen Libbok, maar die episode was sooooo goeddd😂😂😂 ek hoop dat Ireland teen die All Blacks speel.

  • @francoisdurandt9893
    @francoisdurandt98937 ай бұрын

    Bokke kon hom gevat het....maar dis okay. Sien hulle in die final

  • @francoisvatcoke
    @francoisvatcoke7 ай бұрын

    "Can't be winning if you're losing" net so, kort jou bietjie in die kleedkamer van die bokke vir motivation

  • @Rustie_za
    @Rustie_za7 ай бұрын

    ek voel fokkol vir nic white hy kan gaan kak in die mielies vir daai fav geel kaart dive

  • @raymondcluff5707
    @raymondcluff57077 ай бұрын

    Boys, waar is die laaste update? Jis, man die Franse game is op ons en kort bietjie n siening om ons te lei in die quarters in!😂

  • @shortMario
    @shortMario7 ай бұрын

    Beste gesels program hierdie ja of ja

  • @christianwentzel6615
    @christianwentzel66156 ай бұрын

    Where is episode 004?

  • @jacquesjordaan8703
    @jacquesjordaan87037 ай бұрын

    Wie was die vark hart?

  • @JE0000001
    @JE00000016 ай бұрын

    Kom nou, kom ons chat n bietjie bal?Die "build up" was nie dieselfde nie.

  • @billycoetzee935
    @billycoetzee9357 ай бұрын

    Ons het ń kicker nodig wat dadelijk punte moet aanteken met skepskoppe.

  • @amandadassonville4043

    @amandadassonville4043

    7 ай бұрын

    Mmmm, daai Dae met daai goeie skop voete is verby..... In die tussen tyd moet MA nie oefen totdat hy dit regkry. Sy magic op die veld is te goed om te verloor. 🐝

  • @AdamSmith-rq5oq
    @AdamSmith-rq5oq7 ай бұрын

    wie is die week se varkhart jonnas ?

  • @Pjay0001
    @Pjay00017 ай бұрын

    Rassie se calls het die game gegooi. Die bokke het die beste rolgemaal in die wêreld, maar hy kies om die kantlyn toe te gaan nie en breek vir Libbok verder af. Dit het gelyk soos 'n preserveer wedstryd, want Ierland het ook tanks en die keuseshet hulle vermy.

  • @TheMsyZa

    @TheMsyZa

    7 ай бұрын

    Sir. You have echoed my sentiments to the T ☝️

  • @eoin-odubhlaoich1826
    @eoin-odubhlaoich18267 ай бұрын

    Do they speak Klingon?

  • @jarcquehenning705
    @jarcquehenning7057 ай бұрын

    kyk bois, die bokke het punte in die water gelos. Hulle moet beter wees. Maar kom ons wees eerlik, die bokke het beter gelyk as die Iere. Ek dink as die bokke se disipliene beter is gaan niemand hulle stop om die final te vat nie. Enige iemand wat sê die nuke squad het nie gewerk moet hulle kop laat lees, daai 2de helfde het ons die Iere se scrum geknak. Ek excited vir die knock outs. Bokke gaan pak gee.

  • @tiaancloete7301

    @tiaancloete7301

    7 ай бұрын

    Stem maar ons moes die nuke squad net bietjie meer maul kanse gegee het, dink nie eers daar was meer as 3 mauls die hele game nie.

  • @chuckied8741
    @chuckied87417 ай бұрын

    Die boys van Ireland translate hierrie woorde .....ons gan vir julle wee sien kay 😂😂😂😂😂😂 , want dit gaan gebeur

  • @Emersonion
    @Emersonion7 ай бұрын

    😂😂😂😂

  • @iwanjohnson7474
    @iwanjohnson74747 ай бұрын

    Varkhart???

  • @BroderickMilton-dv2sp
    @BroderickMilton-dv2sp7 ай бұрын

    Te bang om vir Manie te krtiseer...nou gaan julle maar vir Div...😂julle sterte sal Altyd uitsteek

  • @Joe-ns4cg
    @Joe-ns4cg7 ай бұрын

    We lost that game because kicking (for goal) wasn't up to the standard that the rest of our gameplay was. Simple

  • @theawkwardobserver8757
    @theawkwardobserver87577 ай бұрын

    He knows more about rugby than Mallet, Botha and co.

  • @rorysullivan4913

    @rorysullivan4913

    7 ай бұрын

    Oops

  • @jacquespotgieter917
    @jacquespotgieter9177 ай бұрын

    Waars julle Rikus?😔

  • @BernadetteGeorge-jb4vv
    @BernadetteGeorge-jb4vv7 ай бұрын

    Die hele pad Na die einstryd is lankal beplan

  • @sebastiaanburger352
    @sebastiaanburger3527 ай бұрын

    Julle slaan die spyker op die kop. Moenie ‘n vis oordeel oor hoe hy ‘n boom klim nie.

  • @truthfinder7064
    @truthfinder70647 ай бұрын

    Van die Iere op die comments sê ons bomb squad is ge defuse nog voor hy begin het. My come back is: "Dis reg ja, Malcolm Marx was ons fuse'

  • @georgefrederikoosthuizen891
    @georgefrederikoosthuizen8917 ай бұрын

    Dont worry boys die cup kom terug,pollard is ook terug..

  • @bwarrior6340

    @bwarrior6340

    7 ай бұрын

    Pollard gaan dit verseker nie vir ons huistoe bring nie. Hy skop net so kak so faf en Manie.

  • @BernadetteGeorge-jb4vv
    @BernadetteGeorge-jb4vv7 ай бұрын

    Ons get beplan on die game teen die iere te verloor that's it and take it

  • @Bdonoghue6
    @Bdonoghue67 ай бұрын

    😝🤪😝😝

  • @marianatredway7211
    @marianatredway72117 ай бұрын

    Gaan kyk TAS Analytics se opsomming van die game, hy wys presies wat die ref en tmo als "gemis" het.

  • @SuperOle2011
    @SuperOle20117 ай бұрын

    Ja nee kyk... seker die eerstekeer in 5 jaar wat ons kies om pale te skop vir penalties met die kakste skoppers seker in 10 jaar. So wat het ons regtig probeer??? Game was gegooi... ons wil nie New Zealand in kwarteind speel nie, want hulle gaan revenge vat teen ons, dan is daar nie tweede kans nie.

  • @ianinchina7610
    @ianinchina76107 ай бұрын

    Whoever the first choice kicker was going in, shoukd have played every game. Boys, Libbok skop pale toe. Speel hom teen Romania en vat 45 kicks on goal. gee hom die kans om confidence en momentum te bou. Maar ons rotate ons squad so baie die manne weet nie eers waar hulle fokken toks is nie

  • @donovanpurchase4368
    @donovanpurchase43687 ай бұрын

    Stem saam oor ML sy game is uitsteekend

  • @PJR89
    @PJR897 ай бұрын

    dis jou skuld

  • @bertusclaassens7232
    @bertusclaassens72327 ай бұрын

    Los die ref bietjie uit moenie wys ons is kak supporters nie asb

  • @ExtremeFishingLegend
    @ExtremeFishingLegend7 ай бұрын

    Kan ek oom nie dalk huur vir n dag om saam my n vis vang video te doen nie ek sal die prys betaal Iets soos wat oom gedoen met conoflex Kan ek asb my email vir oom gee

  • @Britt0730808992
    @Britt07308089927 ай бұрын

    Div is kak funny!

Келесі