Op 'n Ernstige noot 008: Riaan Benadé

Комедия

Riaan Benade is besig om groot dinge te doen in die musiekwêreld, ons het bietjie gesels oor storie-vertel, jag en allerhande lekker dinge!
Apple podcasts: podcasts.apple.com/podcast/id...
Spotify: open.spotify.com/show/2ceuMLd...
Of luister net sonder apps hier:
www.buzzsprout.com/1715100
Terwyl die span OEN skiet drink ons ernstige koffie. As jy 'n ernstige koffiemajien (of enige industriële kombuistoerusting benodig) kliek hier en iemand sal jou kontak: bit.ly/coffecmr

Пікірлер: 23

  • @care2less_yt753
    @care2less_yt7532 жыл бұрын

    julle 2 saam moet n song skiet

  • @deanjoubert30
    @deanjoubert302 жыл бұрын

    Wanneer chat jy weer bietjie Ball

  • @jergensroetz
    @jergensroetz2 жыл бұрын

    Wat n lekker fkn ou. Dit was great. Thanks boys!

  • @stefandupreez4067
    @stefandupreez40672 жыл бұрын

    Baie nice, thanks boys.

  • @0829077805
    @08290778052 жыл бұрын

    Love die show!!! Julle is excellent...

  • @magarithaweich9963
    @magarithaweich99632 жыл бұрын

    Loooooooove jou songs 😍

  • @duplooyjuanre5937
    @duplooyjuanre59372 жыл бұрын

    Lekker Boys.

  • @youtubeuser3184
    @youtubeuser31842 жыл бұрын

    Lekker manne!

  • @juanvanniekerk3991
    @juanvanniekerk39912 жыл бұрын

    50:18 - Wie sou dink die groot ding gaan jy wat Pa word 👌👏

  • @jeanne-mariebecker8910
    @jeanne-mariebecker89102 жыл бұрын

    Jy't nog nie ordentlik gejag as jy nie in die Noord-Kaap (Upington) gejag het nie.. groot fan Rikus en Riaan..

  • @sdewviljoen
    @sdewviljoen2 жыл бұрын

    Mal oor Spontaan!!

  • @ryannicholson1565
    @ryannicholson15652 жыл бұрын

    Julle is awesome 👌👏

  • @raynoengelbrecht5013
    @raynoengelbrecht50132 жыл бұрын

    Julle moet 'n jag show begin

  • @Ralph7029

    @Ralph7029

    2 жыл бұрын

    Gaan check bietjie Byt en Buskruit.

  • @kornstat3253
    @kornstat32532 жыл бұрын

    Ekt n Innes en Franna poster vir jare op my muur in my kamer gehad. By n konsert in warbad of badplaas gekoop en laat teken. Rockstars lol

  • @tershiusmocke1566
    @tershiusmocke15662 жыл бұрын

    Lekker Nylies!!

  • @infocus-media
    @infocus-media2 жыл бұрын

    Jinne manne, ek luister nou so leker na julle en toe moet julle nou die hele ding op donder met bieber. LOL!

  • @dawidolivier3247
    @dawidolivier32472 жыл бұрын

    Jis ou dis cool die.

  • @joemoer1
    @joemoer12 жыл бұрын

    Goete vanuit Melbourne

  • @phillip-nielalbertyn2188
    @phillip-nielalbertyn21882 жыл бұрын

    Ek geniet die eerlike gesels!

  • @Annie_AreYouOkay
    @Annie_AreYouOkay11 ай бұрын

    Riaan klink soos die tipe ou met wie ek ‘n whiskey sal wil gaan drink en net chat oor random shit en kitaar apeel!

  • @Voidy123
    @Voidy1232 жыл бұрын

    Hy lyk te oud om Riaan Cruywagen te wees...

Келесі