Op 'n Ernstige Noot Ep 006 (Willem Alberts)

Комедия

Ek en Willem ken mekaar vanaf 2004. Hy het 'n sagte hart in 'n tank se lyf. Ons gesels oor hoogte- en laagtepunte, Bronkhorstspruit, Sharks, Leeus, Bokrugby en Shrek-maskers... #Hedirrit!
Apple podcasts:
podcasts.apple.com/podcast/id...
Spotify:
open.spotify.com/show/2ceuMLd...
Google Podcasts:
podcasts.google.com/.../aHR0c....
Of luister net sonder apps hier:
www.buzzsprout.com/1715100
Terwyl die span OEN skiet drink ons ernstige koffie. As jy 'n ernstige koffiemajien (of enige industriële kombuistoerusting benodig) kliek hier en iemand sal jou kontak:
bit.ly/coffecmr

Пікірлер: 12

  • @ivandeetlefs
    @ivandeetlefs5 ай бұрын

    What a unit! The bone collector.

  • @hilkokriel5659
    @hilkokriel56593 жыл бұрын

    Kannie genoeg van die show kry nie

  • @roelofvandermerwe8864
    @roelofvandermerwe88643 жыл бұрын

    Nogsteeds n yster van n speler....

  • @stefanfouchestefan
    @stefanfouchestefan2 жыл бұрын

    Great show! Well done Rickus. En lekke Willem! Een van die dae jag ons n ding 👍🏻🔥

  • @HeinoPietmuis
    @HeinoPietmuis2 жыл бұрын

    Ekhet nou lekker gelag, goeie tye!

  • @nawerk3715
    @nawerk37153 жыл бұрын

    Lekker

  • @anthonyvisagie7106
    @anthonyvisagie7106 Жыл бұрын

    Moes vir ou Willem n oog druppeltjie gegee het voor die show daai oegies lyk eina gedrink.

  • @wouterhugodutoit6530
    @wouterhugodutoit65302 жыл бұрын

    Wie is die 3 mense wat 3 af duime gewys het ? Was n great episode baie karakters daai jare by leeus en uj gewees

  • @intellifly747

    @intellifly747

    Жыл бұрын

    Hulle is seker die alfabet community

  • @MrTtess
    @MrTtess3 жыл бұрын

    Hoop Alberts is in die span wat Teen die Lions speel

  • @eiremike1
    @eiremike12 жыл бұрын

    Lekka boys

  • @jandreneethling5664
    @jandreneethling56643 жыл бұрын

    Ek het so gehoop julle sal chat oor daai “steel” teen Wallis in die semi 2019 laaste 5 minute.. Dankie Willem dat jy gesorg het vir ‘n derde Web Ellis beker!

Келесі