Op 'n Ernstige noot 011: Ulrich Roux

Комедия

Ulrich Roux en ek kom ‘n lang pad, hy is nie net ‘n baie suksevolle besigheidsman en prokereur nie, hy is ook een van die lojaalste mense wat ek ken ‘n baie goeie vriend, leier en een van die lojaalste mense wat jy sal leer ken. Ons chat oor die ou dae en ook bietjie oor die regstelsels vandag en of ons nog op dit kan staat maak. Hierdie was lekker!

Пікірлер: 11

  • @forkknipe6828
    @forkknipe68282 жыл бұрын

    Goeie gesprek, geniune substance. Dankie.manne

  • @danievanniekerk6663
    @danievanniekerk66632 жыл бұрын

    Dit was GREAT👌🏻💪🏻 Ek het nodig gehad om na die gesprek te luister...👍🏻🙏🏻🍻

  • @elmieborman3201
    @elmieborman3201 Жыл бұрын

    Well done 👏

  • @MartinVenter1980
    @MartinVenter19802 жыл бұрын

    Dankie Rikus. Ons mense gee my hoop vir die toekoms.

  • @werdagouws1430
    @werdagouws14302 жыл бұрын

    Baie interessante gesprek!

  • @forkknipe6828
    @forkknipe68282 жыл бұрын

    Die "disliker" was seker ń All blacks supporter.

  • @johanetsebeth9150
    @johanetsebeth91502 жыл бұрын

    Lekker positive ek like dit kwaai.

  • @forkknipe6828
    @forkknipe68282 жыл бұрын

    "Hulle ploeg terug, hulle bou op in pleks van Bentleys ry en af breek"

  • @hross7532
    @hross75322 жыл бұрын

    Leke boys 😂

  • @melissastrydom3287
    @melissastrydom3287 Жыл бұрын

    Om sekere beskermde bome af te kap hier kort ook 'n permit...

Келесі