Op 'n Ernstige noot 014: Ricus Nel

Комедия

Die man met die mooiste naam in die bizz!! En boonop moerse talentvol en nice ook!! Ons het lekker gechat!!

Пікірлер: 9

  • @johanmatthee2891
    @johanmatthee28912 жыл бұрын

    Top klas.

  • @carikenel1102
    @carikenel11022 жыл бұрын

    Great great great!!!! Kon nog langer na julle 2 luister.

  • @johanetsebeth9150
    @johanetsebeth91502 жыл бұрын

    Dankie julle... Well done was lekker om julle kak praat session te liuster... Dankie

  • @WoofsWorld35
    @WoofsWorld352 жыл бұрын

    Lekker Boys, Love dit. 2 Rikuse maak nogal 'n man se dag soveel beter. Da vat hy.

  • @johanengelbrecht8175
    @johanengelbrecht8175 Жыл бұрын

    Baie dankie wat jy doen ek geniet al jou shows Ek het n pub ons doen live musiek jy kry altyd daai wat vir jou Kom se daai ou sing kak Dit gaan oor hulle wil met jou praat ma het Niks om se so f##k hier uit

  • @arizonabusinessleague918
    @arizonabusinessleague9182 ай бұрын

    I can understand so much less Afrikaans than Dutch, but Afrikaans sounds so much prettier and melodic.

  • @jimmylabuschagne3468
    @jimmylabuschagne34685 күн бұрын

    Ek wens ek kon terug gaan na my jonger dae en myself oor my kop donnor omdat ek nie geleer het by my pa voor hy dood is. Kitaar, mond fluidtjie, korsintina, trek klavier, viool. Bliksemse klein donnor gewees... ai😢

  • @DCV17
    @DCV172 жыл бұрын

    Naai

  • @nerdherdkanaal7336
    @nerdherdkanaal73362 жыл бұрын

    Great stuff. Altyd leka om local programe te Kan sien. Julle is awesome voorbeelde. Hier is n movie en gaming resensie in afrikaans. kzread.info/dash/bejne/X2uZ2qWvYsinqKg.html

Келесі