Johnathan van RadioRaps saam Conoflex Carp span langs die Vaalrivier - Conoflex Carp DVD 8

Johnathan van Radioraps het ons gejoin op die nuwe DVD van ons. Ons stel ook die nuwe Bait Spray bekend. Kyk gerus hoe het die nuwe sprays gewerk vir ons en wie het koning gekraai! #RadioRaps #ConoflexCarp #HunTech

Пікірлер: 60

  • @nico.van.der.westhuizen.863
    @nico.van.der.westhuizen.863 Жыл бұрын

    Wel done aan almal wat so mooi gevang het.Julle het almal baie goed gedoen.Dankie Werner vir die baie goeie kanaal jy is ń yster.Geluk aan almalbwat abasudeers is vir di sport wat ons so voor lief is as daai poeliesieman opsring en daai katrolloop.

  • @gerhardburger6777
    @gerhardburger67773 жыл бұрын

    So gekyk na comments na episode. Alhoewel een persoon hammer op 'n stok... Stok alleen maak nie die hengel nie. Maar vang met een en is baie goed om mee te vang. Hengel plekke verskil, onder andere vang ek gereeld op die plaas onder daardie wal. Vangs altyd goed. So is dit vir enige plek waar jy gereeld vang en weet wat werk in daai omgewing. Baie goeie promosie vir die milies (peri-peri), groot geword in omgewing om met dit en "curry" te vang. So ook vir iets soet soos pink sweets, honey glow, maar kombinasie op die spray werk lekker. Julle voorstel werk goed en nie elke brand is dieselfde nie. Jonnathan het baie goeie humor by gesit by dit. Sonder twyfel skep dit atmosfeer van goeie gesindheid. En julle detail op aas en dip is spot on.

  • @zgfishing.9489
    @zgfishing.94894 жыл бұрын

    Aiiiii die man....Loukie is maar n erenstige hengelaar maar daai Johnathan het luck gescore op daai een vis waar hy die lyn "gesnap" het oor die"krag" van daai vis en toe boom verloor hy hom sou nogal gelike het om te sien wat daar sou uitkom..Great video boys rerig nice.

  • @quintensenekal928
    @quintensenekal9283 жыл бұрын

    Weet julle dalk waar ek die bait sprys in pietermaritzburg kan koop

  • @Stokkie_ZA
    @Stokkie_ZA3 жыл бұрын

    Jonathan se gesig toe die lyn breek is "prysless" 😂😂😂😂🤣🤣

  • @bigboygamer4922
    @bigboygamer49222 жыл бұрын

    Hi Conoflex carp ek bly in kroonstad in frystaat ek wil net vra waar kan jy daardie (da vat hy , lekker boys spry kan koop van jonathan as julle vir my kan se sal ek bly wees want ek gaan weer september gaan vis vang 🎣🎣

  • @woulanhattingh3582
    @woulanhattingh35824 жыл бұрын

    Loukie is nie n fan van Jonathan nie😁

  • @jamestown7664

    @jamestown7664

    4 жыл бұрын

    Hoko.

  • @jan-harmstoop3023
    @jan-harmstoop30234 жыл бұрын

    Kan nie wag om julle nuwe produkte te gebruik nie, kan julle dalk vir ons sê wat die venue se naam is. Dankie vir die goeie vermaak.

  • @a3m777
    @a3m7774 жыл бұрын

    Het julle met opset "Concentrated" op die spray blikkie verkeerd gespel? Baie dankie vir julle lekker videos en goeie produkte, Ek en my visvang familie geniet dit baie.

  • @tristanbaker4972
    @tristanbaker49723 жыл бұрын

    Ja nee jy kan sien Loukie hou nie so baie van Jonathan nie 😂

  • @johnmono8724
    @johnmono87242 жыл бұрын

    Where about on the vaal river

  • @SchalkSmit09
    @SchalkSmit094 жыл бұрын

    Ek het subscribe en al daai leke dinge

  • @richard-deangorrah3706
    @richard-deangorrah37064 жыл бұрын

    Goeie Dag Great Dvd Ek is n Groot fan van julle inhoud en kyk oor die algemeen alle visvang goed in afrikaans op youtube, wil graag uirvind of julle nie dalk Gariepdam by en Doornkloof (40 km buite Coleberg) wil doen nie dit is ordentlike visvang plekke hierdie en sal graag wil sien hoe die meesters hierdie plekke hengel.

  • @macadochris5794
    @macadochris57944 жыл бұрын

    loukie where did u find that guy with a cap?

  • @The_Reel_Tech
    @The_Reel_Tech4 жыл бұрын

    Right bois.. die gaan great wees !!

  • @gerhardvanrooyen8197

    @gerhardvanrooyen8197

    2 жыл бұрын

    Y

  • @gerhardvanrooyen8197

    @gerhardvanrooyen8197

    2 жыл бұрын

    5f

  • @vmxclown6703
    @vmxclown67034 жыл бұрын

    Is die sprays beskikbaar vir publiek

  • @dylanvv3211
    @dylanvv32114 жыл бұрын

    Waar kan ons dit koop

  • @hansiestrydom5299
    @hansiestrydom52993 жыл бұрын

    Soek defentief van daai spray

  • @ticertice9132
    @ticertice91323 жыл бұрын

    Ek hou daarvan om iets te deel wat ek al vir vier jaar deurgemaak het, ek het vir mense oor vyf boeke vertel, ek glo ons Vader in die hemel het my gelei om oor hulle te vertel weens drome, dit het alles sowat vier jaar gelede begin. Ek het uitgevind dat Paulus 'n valse Apostel was, die Wolf in skaapsklere, en in hierdie tyd het ek probeer om waarhede in die Bybel en van die Christendom te ontdek, so ek was die neem van boeke uit Paulus en ek het 'n droom ek hoor vyf boeke, ek het 'n paar meer boeke geaffilieer met Paulus soos Markus, Lukas en ek hoor ook die boeke van Thomas en Filippus in 'n , op hierdie punt het ek óf gode praat met my of sy baie interessant. Begin om te probeer om die boek van Openbarings uit te neem om my verbasing ek het, dit noem ons Verlosser sê hy is die oggend ster wat in Jesaja sê dit Lucifer is die oggend ster, ek het amper 'n ateïs omdat ek navorsing om hierdie vyf boeke te kry, en ek het gevind dat daar is 'n baie teenstrydighede in die Bybel, ek het 'n Facebook genoem Ticer Tice, en dit is gemaak as gevolg van die vyf boeke, ek het Matthew, Johannes eerste Johannes die evangelie van Thomas in die evangelie van Filippus wat ek uitgevind het later daardie Evangelies is dissipels en is Christelike verwante en ook bekend as gnostiese tekste, so vier jaar gelede was ek net jou gemiddelde Christen, nou is ek basies 'n gnostiese Christen , Het ek onlangs uitgevind dat ons is bedrieg, die kerk is gemaak op oorwin en dood te maak van Gnostici en die vernietiging van gnostiese tekste wat hulle noem bruid bruidegom, bruid kamer, die lig binne, ek het selfs uitgevind Maria Magdalena was die mees geliefde van die dissipel en die Apostel aan die apostels, nou weet ek vir jou om dit te hoor, jy waarskynlik dink ek besit, lê of speel rond, maar ek kan jou verseker ek is nie, ek vra nie vir niks op my Facebook, dit is daar gratis om te kyk na, iets interessant ek ontmoet ons Vader in die hemel, ons Verlosser twee en engel Gabriël in drome, en is genees van fibromialgie na die insameling van die vyf boeke Ek was selfs genees van fibromialgie na wyke, dit is geprofeteer dat die woord weggesteek sal word en geopenbaar word op die eindtye wat ek dink ons is nou, ontdek navorsing wat ek reeds ontdek het, baie mense reeds weet Paulus is 'n valse Apostel, daar is video's oor dit en jy kan eintlik kyk na Bart D. Ehrman wat eintlik agnostisties is wat basies leer oor al die foute in die Bybel , was hy Christelik, maar het sy middel verander nadat hy die teenstrydighede in die Bybel ontdek het. So ek moedig jou almal om my ernstig te neem, neem 'n geruime tyd om te kyk na my bladsy en jy besluit wanneer jy dink jy het gekom om jou gevolgtrekking wat jy glo, al wat ek weet is, as dit nie vir die vyf boeke, ek is waarskynlik 'n ateïs of enige ander godsdiens op die oomblik, sodat jy eintlik hoor dit van iemand wat gered is deur die vyf boeke , Ek beskou myself nie as iemand spesiaals is nie, en ek gee nie om of erken ek is net probeer om almal te help wat ek kan en deur geloof Ek hoop ek doen ons Vader in die hemel sal, 'n goeie geluk op jou reis. die afgelope tyd het ek in, die geheime evangelie van Maria, boek, ek dink jy moet ook in dit te kry, dit is soortgelyk aan die vyf Evangelies leringe, maar in meer diepte en begrip. ticertice.com

  • @riaannaude1970
    @riaannaude19704 жыл бұрын

    Loukie kan jy lys stuur wat jy van gepraat het in video assemblief?

  • @juanjuanjacques4043
    @juanjuanjacques40434 жыл бұрын

    Was dit n swart carp

  • @michelledupreez314
    @michelledupreez3144 жыл бұрын

    Heel stout, kyk visvang en lag

  • @henrymeiring3404
    @henrymeiring34044 жыл бұрын

    Ek gaan kyk maar liewers vir ou schalla by supercast

  • @johanwilkens9755
    @johanwilkens97554 жыл бұрын

    Het julle n road runner pak vir Aston lake dalk ?

  • @rynhardtpeens7672
    @rynhardtpeens76723 жыл бұрын

    Waar is die venue??

  • @jordanthedrummer7484
    @jordanthedrummer74843 жыл бұрын

    Watter revier is die??

  • @lehlekisogeorge8351
    @lehlekisogeorge83514 жыл бұрын

    Lekker Boys

  • @cobusludeke6305
    @cobusludeke63054 жыл бұрын

    Is barend nou weg

  • @clayrsa9494
    @clayrsa94944 жыл бұрын

    weet iemand dalk waar koop jy die tiepe dips en so in pretoria?

  • @skeepies871

    @skeepies871

    2 жыл бұрын

    by die hengelfriend in pta oos in janniemandpark

  • @roninraymondlouw234
    @roninraymondlouw2343 жыл бұрын

    Da vat hy lekke boys styew lyne

  • @gonawin4865
    @gonawin48654 жыл бұрын

    Die vis Cross-fit deesdae..... haha

  • @ronelerasmus4213
    @ronelerasmus42134 жыл бұрын

    Lekker daar by SunnySide

  • @SchalkSmit09
    @SchalkSmit094 жыл бұрын

    Da vat hy

  • @gjkymsafishing45
    @gjkymsafishing454 жыл бұрын

    Waar hengel hulle

  • @janoosthuizen9680
    @janoosthuizen96803 жыл бұрын

    Nee man julle moet bietjie die plekke se name ook adverteer vir die eienaars ons ken nie al die visvang plekke nie GEE ASB PLEK NAME

  • @okaynowwhatsnext3215
    @okaynowwhatsnext32154 жыл бұрын

    Hahahaha

  • @brendon420gaming6
    @brendon420gaming64 жыл бұрын

    hoekom is loukie so stuif nee man.....,..

  • @rynhardtpeens7672
    @rynhardtpeens76722 жыл бұрын

    Kan iemand my al sê waar hierdie venue is?

  • @ricusperry345perry4

    @ricusperry345perry4

    2 жыл бұрын

    Rynhardt die plek se naam is sunnyside, op die schoemandrift pad. Baie lekker plek.. jy kan kyk op die internet dan boek julle en kom geniet dit hier. Ek is van die area.

  • @rynhardtpeens7672

    @rynhardtpeens7672

    2 жыл бұрын

    @@ricusperry345perry4 baie dankie!

  • @ricusperry345perry4

    @ricusperry345perry4

    2 жыл бұрын

    @@rynhardtpeens7672 groot plisier

  • @richardswart6302
    @richardswart63024 жыл бұрын

    hahahahahahah

  • @splourens1066
    @splourens10664 жыл бұрын

    Ek dink Loukie en Schalk moet weer saam wees...

  • @lutendosiphugu4860
    @lutendosiphugu48604 жыл бұрын

    Some of us cant hear you, speak english

  • @zandervanniekerk184

    @zandervanniekerk184

    4 жыл бұрын

    Open your ears and learn afrikaans

  • @harryvdmweee9920

    @harryvdmweee9920

    4 жыл бұрын

    @@zandervanniekerk184 Lutendo who cares if you dont understand