Langs die Vaalrivier - Conoflex Carp Hi Line Series Volume 3
Tackle Tactics and Tips next to the Vaal River from the Conoflex Carp Team.
Жүктеу.....
Пікірлер: 21
@HuntechPro5 жыл бұрын
Dit was AWESOME gewees om die DVD saam julle te kon Film! 👍💪
@m1kh41ll4b1tzke4 жыл бұрын
Wat n plesier om die vids te kyk en die effort agter elke min te sien wat julle manne in sit!! Scast is seker spyt hulle het julle veloor!.
@johanneshendrikdebeer43004 жыл бұрын
Dit is so awesome om te kyk hoe vang julle visse Master Series is absolut awesome en Loukie mag maar
@maartinkarpkoning46475 жыл бұрын
Nice julle
@wesleymorgan1785 жыл бұрын
Great stuff
@vmxclown67035 жыл бұрын
Lekker manne
@juanvanvuuren94845 жыл бұрын
Gr8 dvd soos altyd hou so aan
@southafricanhunters12353 жыл бұрын
Is this Riverview lodge?
@khanhuntnfishing61845 жыл бұрын
Where is mr loutji Lewis
@ossiewillemse70914 жыл бұрын
Waar kan n mens daai stokke kry Shimano xtr 14 voet 3 stuk barend
@andremouton64594 жыл бұрын
Ek hengel net met die master series en hiline baie sukses gekry club comps gewen en gewen met master series en hiline produk
@Juanduplessis4 жыл бұрын
Lekker Julle , Waar is die plek waar julle hengel ?
@hendrhejacobs13754 жыл бұрын
Wanneer laai julle weer n video op
@jacobuskriel39844 жыл бұрын
When will these rods be available to the public??
@jacquesbotes85284 жыл бұрын
Kan julle my leer hennigl
@andremouton64594 жыл бұрын
More manne Loutjie se my gou die caned product as jy hom oop maak kan jy net vir die dag met hom hengel en dan wil ek hom met die cap toemaak bly hy nogsteeds 100% vars
@pieterduplessis65784 жыл бұрын
Wat klap so teen die stok as LC in katrol so by 8m10s?
@thianvanzyl7702
3 жыл бұрын
Hyt seker ñ kirk polisie man aan.. As ek met myne vang maak dit ook so.
@etiennesteyn16535 жыл бұрын
Great Video Manne Kan jull vir ons oom Whity se nommer en adres van die plek post asb
@imraanscholtz76385 жыл бұрын
ek eet die dam vis... so it's not going back... every fish I catch is a meal...from carp to baber
@phillipjacobs9147
4 жыл бұрын
Well done. You want a fucking medal? Weet nie hoekom jy so iets Sal comment nie, plaas kry jy skaam. Geen sin van bewaring nie... Glad nie 'n probleem met mense wat hengel vir die pot maar plaas teminste die groot vis terug en hou eerder Paar in die die 1 of 3kg klas..