Oewerhengel langs die Vaalrivier - Conoflex Carp Hi Line Series Volume 4

Tackle Tactics and Tips next to the Vaal River from the Conoflex Carp Team

Пікірлер: 20

  • @gerritbennemeer1879
    @gerritbennemeer18794 жыл бұрын

    Moet se dit is altyd lekker om Conoflex se dvds te kyk, elke keer na 'n uur van kyk wil ek net in my kar klim en dam toe gaan. Dankie julle, elke keer voel dit asof mens saam julle hengel.

  • @craigstone4341
    @craigstone43414 жыл бұрын

    Gosh what a stunning video. You guys make the best team. I'm moving to Aquavista in Bronkhorstbaai when lock down is at level three. The best thing is that the local Bottle store and OK Bazaars both stock your product only. Am I so spoilt. Your product or nothing, simply the best there is. Well done

  • @dirkvanheerden2697
    @dirkvanheerden26974 жыл бұрын

    Baie dankie vir die lekker video, waardeer jul moeite en tyd.

  • @The_Reel_Tech
    @The_Reel_Tech4 жыл бұрын

    Lekker boys.. Miss nogal toe julle n span was met ou Skalla hulle.. maar nou ja, meer content vir ons "armchair anglers" soos ons rooinekke sou se.

  • @charlvanderwalt9775
    @charlvanderwalt97754 жыл бұрын

    Mooi manne, môre is dit ek en bronkies en ek gaan probeer vir daai karpe op te line. Ek bigin nou eers regtig vis vang en ek like dit kwaai !!

  • @andriesnel3940

    @andriesnel3940

    4 жыл бұрын

    Ek is bly jy hou van die sport

  • @nitabergh7611
    @nitabergh7611 Жыл бұрын

    Hemde is regtig goed gevorm

  • @johanstrydom6878
    @johanstrydom68782 жыл бұрын

    Maar weet julle wat dis lekker😄

  • @krugernel511
    @krugernel5114 жыл бұрын

    Wanneer vang julle by gariep dam? Cool video!

  • @PetrusClaasen-kw2hx
    @PetrusClaasen-kw2hx Жыл бұрын

    Hello wane maak julle weer vedios vir ons

  • @ossiewillemse7091
    @ossiewillemse70914 жыл бұрын

    Barend ek is bly jy en Ella kies nie Wimpy nie dankie tog

  • @wesleymorgan178
    @wesleymorgan1784 жыл бұрын

    when is the xtr aeros launch date

  • @christomalan2432
    @christomalan24324 жыл бұрын

    halo kan julle my se uit watse hout is julle box gemaak dit jy regtag nice

  • @ervinerasmus4108
    @ervinerasmus41084 жыл бұрын

    wat is die kaans. Supercast het gister n video uit gesit wat ook wys hoe om n simoliena deeg te maak.

  • @barendbreedt770

    @barendbreedt770

    4 жыл бұрын

    Dit was nou heel toevalig die dvd is al 2 weeke trug opgeneem. Mooi dag Barend

  • @nwfprowrestling

    @nwfprowrestling

    4 жыл бұрын

    Kyk die manne kry baie terug slag maar ek moet se hulle goed is regtig baie goed aanmekaar gesit hulle sit defnitief die werk in. Kom ons support hulle....

  • @khanhuntnfishing6184
    @khanhuntnfishing61844 жыл бұрын

    Good but trick was not clear showing

  • @mot66mot
    @mot66mot4 жыл бұрын

    Agtergrond musiek is net moer irriterend