VISkunde|Toer - Barberspan se GROOT babers

#baberprop
#barberspan
#catfishfishing

Пікірлер: 15

  • @blakewales5776
    @blakewales57762 жыл бұрын

    Mooi visse en groot Babers lekker gents hou aan met die goeie werk

  • @gerritdutoit1310
    @gerritdutoit13102 жыл бұрын

    Nice video... Dankie dat jy die tegniek deel!!! Om jou tegniek aan te pas by die omstandighede, ek het iets geleer...

  • @rods2020

    @rods2020

    2 жыл бұрын

    Hi Gerrit, die basis vir my bly altyd dieselfde in terme van hoe mens pop (pop-pause en pop-pop-pause) maar klein veranderinge kan n groot verskil maak veral as dit windstil is en jy in baie vlak water pop. As die wind "golfies" op die water maak moet mens weer bietjie harder pop🎣🎣🎣

  • @teamstormy5718
    @teamstormy57182 жыл бұрын

    Goeie werk maane baie mooi vis

  • @chawaswildadventures3503
    @chawaswildadventures35032 жыл бұрын

    Last time I saw a barbel jump out of the water like that was in 1990 lol

  • @rods2020

    @rods2020

    2 жыл бұрын

    When we catch them in shallow water on a tight drag, it often happens. They basically have nowhere to go, but out of the water🎣🎣

  • @stephanusdutoit111
    @stephanusdutoit1112 жыл бұрын

    Goeie video. Watter soort en lbs braid en leader gebruik julle?

  • @rods2020

    @rods2020

    2 жыл бұрын

    Hi Stehanus. Ek gebruik 50lb Boss braid en n 50lb Fluorocarbon leader. Dit is voldoende. Slegs wanneer ek groot vis teen struktuur hengel sal ek swaarder gaan op my leader. As ek met my koffiemeul setup hengel, hengel ek 30lb braid en 50lb Fluorocarbon leader. 🎣🎣🎣

  • @brinkbruwer4958
    @brinkbruwer49582 жыл бұрын

    Is daardie karpe aan die begin van die episode besig om te voer of te spawn

  • @rods2020

    @rods2020

    2 жыл бұрын

    Hi Brink, hulle voer daar op die banke. Wanneer daar min steuring is sal die karpe gemaklik op sulke banke voer. Dis juis hoekom die babers ook daar is. As daar teveel geraas en menslike aktiwiteit is druk dit die vis weg van die kant af

  • @arnehefer5749
    @arnehefer57492 жыл бұрын

    Is daar krokkedile?

  • @rods2020

    @rods2020

    2 жыл бұрын

    Hi Arne, nee niks nie.

  • @brinkbruwer4958

    @brinkbruwer4958

    2 жыл бұрын

    Ja grotes

  • @tbone6354
    @tbone63544 ай бұрын

    Hie... If you use English you will get many thousands more views. Because Afrikaans is only known in SA.

  • @rods2020

    @rods2020

    4 ай бұрын

    Hi, I changed the channel from Viskunde to Rods & Recoil, all my new videos are in english. Also had a few people ask me to go the english route💪🏻