Babers by Koppiesdam - Conoflex Carp HiLine Series Vol 7

Barend Breedt en LC van der Westhuizen kom deel hulle kennis en hoe hulle deur die jare by Koppiesdam Babers gevang het. Barendt gesels ook met Johan Smit van HunTech en hoe hulle inpas saam met Conoflex Carp en Normark Outdoors

Пікірлер: 23

  • @marcusbrandt6743
    @marcusbrandt67434 жыл бұрын

    Dankie dat julle ook omgee vir die baber manne💪🏼🎣

  • @farmerrichard490
    @farmerrichard4904 жыл бұрын

    hi manne ek vang self baber dankie vir die video en advies maak meer videos oor baber vang

  • @marcellenortier4041
    @marcellenortier40414 жыл бұрын

    Bitter goeie video kwaliteit dit staan niks terug vir internasionale tv. Kwaliteit

  • @jozhuaheymans4923
    @jozhuaheymans49234 жыл бұрын

    Ons soek nog barber videos asb

  • @diancuyt6519
    @diancuyt6519 Жыл бұрын

    Ek en my pa vang by koppies elke jaar oor die paas naweek

  • @kimonpaxinos3747
    @kimonpaxinos37474 жыл бұрын

    Pragtige vis. So bly julle wys ook hoe om snorvis te vang. 'n Mens raak moeg vir videos wat net karp hengel wys met floaties. en net minder van die disko musiek in die agtergrond?!

  • @dedee2236

    @dedee2236

    4 жыл бұрын

    Carp common dis hoekom roodekopies so goed is :P

  • @roanthompson2664
    @roanthompson26644 жыл бұрын

    Ek saal daar van hou as julle by loskop dam gaan visvang van die kand af vir barbers en carp of van die boot af lekker dag

  • @southafricanhunters1235
    @southafricanhunters12353 жыл бұрын

    And what rods do you use?

  • @jccombrinck5007
    @jccombrinck50074 жыл бұрын

    WELDONE MANNE KAN JULLE N LEKKER SPESIE SESSIE DOEN

  • @xanderleroux8692
    @xanderleroux86923 жыл бұрын

    Ek vang ook baber en carp en bass by teewaterskloof

  • @armandmaree9467
    @armandmaree94674 жыл бұрын

    Kan julle soos n video doen hoe om jou tempo hengel reg te kry voor jy SA's gaan hengel

  • @aneleroos3
    @aneleroos34 жыл бұрын

    Mooi visse manne, maar julle musiek maak my vrou mal

  • @harrismithfishingclub
    @harrismithfishingclub4 жыл бұрын

    show them barend

  • @southafricanhunters1235
    @southafricanhunters12353 жыл бұрын

    What reels do you use?

  • @demetreprokopis6489

    @demetreprokopis6489

    2 жыл бұрын

    Reels are shimano xtr 6000 ra, rods looks like the Shimano xtr rods as well,

  • @khanhuntnfishing6184
    @khanhuntnfishing61844 жыл бұрын

    Please make it in English as well

  • @cjhero20yt82
    @cjhero20yt824 жыл бұрын

    Waar kan ek die conoflex barber dip koop

  • @criptq_za953
    @criptq_za9534 жыл бұрын

    Maak net julle music sagter dit is Baie hard maar mooi gedoen

  • @arnehefer5749
    @arnehefer5749 Жыл бұрын

    moet mens maar diep try cast vir groter babers of is dit orraait as ek nie so ver kan cast nie

  • @dedee2236
    @dedee22364 жыл бұрын

    So baie view's maar so min like's :/

  • @xanderleroux8692
    @xanderleroux86923 жыл бұрын

    Ek vang ook baber en carp en bass by teewaterskloof