Lock it Down Like Loukie by Bloemhofdam

Ons toets die nuwe Lock Down Super Juice van Conoflex Carp by die juweel van Suid Afrika, Bloemhofdam. Loukie en LC wys ons hoe werk die nuwe dip.

Пікірлер: 12

  • @jasongreeff7636
    @jasongreeff76362 жыл бұрын

    Lock down Juice koop jy by kooperasie vir R 10 n lieter (Voermol melasse stroop ) en een wen resep vir bloemhof is knoffel

  • @nsrisearesce4672
    @nsrisearesce46722 жыл бұрын

    I wish you could come with me this month at a dam called barberspan there are big Catfish and a big carp and it would be a pleasure to fish with you

  • @jomarievolschenk5305
    @jomarievolschenk53053 жыл бұрын

    Watter maand gaan vang julle. Ek is nou lus om te vang.😂

  • @amirhidayathidayat2448
    @amirhidayathidayat24483 жыл бұрын

    Umpanya sangat jitu👍👍👍

  • @eathandebruyn7632
    @eathandebruyn76323 жыл бұрын

    Jaloers raak ek nou

  • @kobusbarnard5921
    @kobusbarnard59213 жыл бұрын

    Manne, waar is Barend ?

  • @zandervanniekerk184

    @zandervanniekerk184

    3 жыл бұрын

    Hy is al ń hele rukkie weg by Conoflex. Hy het sy eie reeks uitgebring met die naam Legeds Legacy Series.

  • @bigboygamer4922
    @bigboygamer49223 жыл бұрын

    Moet die skerp pint van die hoek buite wys van die mielie bom

  • @jap8524
    @jap85243 жыл бұрын

    Hi is daar n online shop waar ek sulke vis kaste en stands kan koop?

  • @zeynharri3277

    @zeynharri3277

    3 жыл бұрын

    Yes ou try ma Gani's.....www.ganis.co.za hulle is in Middleburg

  • @jayds7261

    @jayds7261

    3 жыл бұрын

    @@zeynharri3277 witbank nie middelburg nie. En hulle verkoop nie kiaat kaste nie, net pine

  • @bigboygamer4922

    @bigboygamer4922

    3 жыл бұрын

    Hulle is mal duur