Volume 4 - Bamboesspruit (Bloemhof)

Спорт

Bloemhof karpe op sy beste met Flash en charlies by die dosyne.
Ons vang groot Bloemhof Bamboes karpe met #flash, #daredevil en Twin Series maize pellets saam die manne van Sollys Anglers Corner Rustenburg en monster babers op #snorsous saam die Ultimate Anglers blou bulle.
Wie wen die groot Twin Series voucher?
Die proef produkte is vervolmaak en is vanaf môre beskikbaar in jou naaste hengelwinkel!
Kyk en geniet in 'n flash. Wie nie waag nie, wen nie en wie nie snor nie, score nie!
#flash
#daredevil
#snorsous
#truefeed
#shimano
#houbydieblou
#sollys
#ultimateanglers

Пікірлер: 7

  • @gerritvanderschyff8473
    @gerritvanderschyff8473 Жыл бұрын

    By verre die beste produk op die mark.

  • @Leon-lp9fl
    @Leon-lp9fl2 жыл бұрын

    Impressed!

  • @TwinSeriesFishing

    @TwinSeriesFishing

    2 жыл бұрын

    Dankbaar 🙏🏼

  • @adriaanlourens542
    @adriaanlourens5422 жыл бұрын

    Ek het bloemhof laaste nog gehengel as n jong seun omtrent 18 jaar terug baie nice video van julle johnny jy werk hard met jou reeks hou so aan jou yster,sal daarvan hou om julle te join vir n sessie as julle weer uitgaan.

  • @craighicken2122
    @craighicken21222 жыл бұрын

    Waars die volgende DVD 😁

  • @michaeleverton4882
    @michaeleverton48822 жыл бұрын

    Promote angling in Orania at their section of the Orange river !?! There are anglers there! 🎣