PRAATING S3 EP05 - DRICUS DU PLESSIS
Музыка
Vandag se gas is letterlik 'n yster! As jy 'n yster-tekort het, sal sy blote presence jou laat voel of jy ysterpille en gesmelte staal gefunnel het. Maar hy is ook 'n Gees-Yster!
Hy is in die besigheid van klobbering mense. Hy klobber ook sy drome, maar kan hy Groothond se vrae klobber? Hy maak groot waves in the wêreld of klobbering en sy passion en determination is aansteeklik. Hy bring vir ons die belt!
Sit julle vuiste bymekaar vir my fellow Moot-Hond... Die gevaarlikste ou in die kamer: Dricus "U-F-Fucking-C" du Plessis!
Tune in to luister to your gunsteling platform here: bit.ly/prs3_ddp
As jy of jou brand wil Partner op 'n PRAATING S.3 Episode, Praat with us:
www.praating.com/
VAN PLETZEN Instagram: / vanpletz
GROOTHOND: / peachvanpletzen
NAX: / yo_nax
MEDIA FARM Instagram: / themediafarm
VAN PLETZEN Merch & Shows: vanpletzen.co.za/
Dankie aan Lift Airline for vliegieng our gaste to come and Praat and also for being so Legeh!
Dankie vir kyking!
Пікірлер: 206
What a treat it is to watch this as an American and a UFC fan who can’t understand Afrikaans. Thank you for the subtitles, keep them coming!
@themediafarm6433
5 ай бұрын
Thanks @666Frank! Mission acomplished. Please be so kind a to share this with a UFC fan in your circle. Thanks!
@danienelphoto
3 ай бұрын
I cannot even imagine how confusing the subtitles must be 😂.
@wikuscombrinck512
3 ай бұрын
Lekker Frankie!!! Welcome to the Afrikaans world!
@joubertcoetzee6910
2 ай бұрын
At the end mins of the video they talk about DDP’s wristwatch… the interviewer said casually: it reads NOW. 👆🏻
So cool to hear Dricus speak in his own language. Much love from Venezuela!
Ah man, As a dutch dude, I can literally understad almost every single thing they're saying in afrikaans
@henkbijdevaate884
3 ай бұрын
Ik kan het zonder ondertiteling beter begrijpen dan met 😂. Nooit geweten dat nederlands en afrikaans zo op elkaar leek.
@eray7669
2 ай бұрын
Its a very strange mix between old Dutch and modern English 😅. I'm also Dutch btw. "Het is an amazing plek" haha
@melodybipolar
2 ай бұрын
Dis lekker ek luister graag na Dutch mense praat
@Maartun
2 ай бұрын
Afrikaans klinkt zo grappig.
Well done on becoming the Klobber Koning of the Wêreld!
Mooi om Hendricus eens in het Afrikaans te horen. 20 januari 'En Nieuw' groeten uit Alkmaar Nederland 🇳🇱
Indrukwekkend hoe nederig Dricus is. Hy voel meer soos 'n broer, as 'n superster
we need an episode of prating where groot hond is being interviewed
@angiecordy2155
5 ай бұрын
Foshizzle asb groothond laat naxi jou bietjie interview draai die rolle een keer 😅
DDP spitting big facts per minute... Die een is my favourite episode van almal so far. To my eyes, was dit twee polar opposites wat massive common ground vind, ek wens die wêreld kon meer soos die episode af speel. Groot fan van altwee "gees-ysters" wat hier sit.
@stephanterblanche
5 ай бұрын
Amen brotha.
@sevastos2168
3 ай бұрын
bruh as a european it looks like you speak english with dutch lol
@stephanterblanche
3 ай бұрын
@@sevastos2168 😂
Consistency beats intensity every time, what a lesson!
@VANPLETZEN
5 ай бұрын
Daai een het my ook by gebly
Let’s go Dricus. Making me want to visit South Africa. Glad I found this channel.
One of the best podcasts /interviews I have seen in a long time. You could even see just by how Dricus was soo relaxed in there
Omw Dricus is so cool en inspirational. Ek gaan nou vir my a bokssak koop 😍
Klobber that subscribe button! En sommer Klobber this like button! Let's klobber the wêreld with Legehness!
DDP what a stand up guy 🙌🏻
Dricus! Baie beïndruk met jou onderhoud. Jy het my vote nou dubbel.
It's nice to have subtitles for non native Afrikans speakers🎉🎉
Beste Quote ooit . . . Suid Afrika, hulle weet nie wat ons weet nie!!!
Uiteindelik n legit interview met Dricus, what a treat, dankie
Legeh Dricus Dik Tril Duplesis. He came ver since this onderhoud, title fight next, future kampioen!
@francoisleroux3165
3 ай бұрын
I was REG
Wat 'n episode! *standing ovation* 👏🏼👏🏼 Peach, dankie dat jy altyd die mooi uit jou gatse uit bring en ons verryk met die journeys van Suid-Afrikaanse ikone! 🎉🎉 PS NEVER BACK DOWN
The one man Springbok team. Go boy.👏👏👏👏👏👏👏👏. I cannot believe that you had to get to this level , without having at least 10 mil dollars in your bank account ? When you win, charge large, you deserve it.
DRICUS: fight of flight? Hierdie ou is gemaak vir fight, ek hardloop NERENS! Excellent
Die beste interview met boet Dricus to date. Ooit.
sheeeeeeeesh, grooot Hond getting grooot honde on the show
fok what a legend - classic sense of humour ook - go Dricus!
Groothond wat boks sal kakmal wees. Julle moet n ZA boxing scene begin.
Dit was nou KAK entertaining! Lekker Moothonne!
Love u at Rugby World Cup! Go Saffa. Ons ondersteun jou al die pad Dricus.
Sulke tremendously honest en well rounded persoon, ek is rerig gevat met hoe level headed en determined hy is. Well done meneer, jy maak ons land donders trots!
the Dinking break always gets me
real Africans
@themediafarm6433
5 ай бұрын
True!
Hierdie episode was klobberend
DDP jou NINJA! Ons gaan jou victory celebrate soos ons die Bokke s’n ge-celebrate het!🎉💪🏻🥳
What a legend! Dricus ons back jou! Hulle weet nie wat ons weet nie!!! Future UFC champ!
what an awesome insight to another amazingly talented South African sportsman! Such a fantastic view of life. Dricus is truly a role model, not just in his sport, but his attitude and outlook toward life! We are very proud that you represent our beautiful country Dricus! We salute you!
Praating is besig om my deur n tough tydjie die kalmte en die bevoktheid van lewe raak te sien. Dankie GROOTHOND❤
@VANPLETZEN
5 ай бұрын
Ons sien jou king!
Met elke onderhoud word ek ’n groter fan van Dricus hulle-weet-nie-wat-ons weet-nie du Plessis. Moerse lekker onderhoud. Consistency beats intensity every time - moerse big fact. Lekker.
This was eintlik one of the coolest DDP interviews ooit. Mooi so, Lang Brak!
American ninja en jean claude van damme se kickboxer was my karate fases, ek het ure daai rondhouse jump kick van hom geoefen maar nooit reggekry nie! Awesome episode, Dricus jy maak ons trots
Wat 'n great interview! DDP ek kom kyk jou in Toronto, bliksem daai Strickland
Lets go Dricus, Klobber him! much love from down under
Let's go, ekt die guest suggest last year na season 2 van praating en eks kak bly julle het hom op gekry 🔥
Twee legends en 'n legah show! Roll whiff the punches
love die episode , peach jy en dricus altwee legends !!! hoe meer ek hierdie episodes kyk hoe meer wil ek begin in blaf , ek dink honde pille is n goeie start
Ek schmaaking die alles. Liefing DDP. Wonderlicking
that host seems pretty rad. no clue what they're saying but i like the aesthetic and energy of the program
@kammieassene4017
2 ай бұрын
Switch the subtitles on…
012 Boy Papi! What a great interview! Danie DDP vir Suid Afrika, PTA, Moot (LOL) en AFRIKA!!!! Ons is almal soooo proud op jou!
A man's man Dricus is. What a G
Post production blues is verseker 'n ding! Nog 'n awesome episode span!
dis wild hoe grounded en humble die handjie vol moot kinders (including jouself peach) wat jy al op die show gehad het, is.
Moot tot die dood!💪🏽🤘🏼
Wordt een top gevecht volgende week, DDP kampioen! Bedankt voor dit interview!
♥♥ Dricus Du Plessis ♥♥ ♥♥ SOUTH AFRICA ♥♥
Groothond & Suga Sean collab would be legeh🤣
Most genuine interview i have seen ! Love it.
DDP ons back jou jou legend. Jy inspireer ons.
EK MOER MENSE VIR N LEWE !!
Dricus, jy is n legende en ware heer
Need more of this.
Lekker! Die Episode vreeslik geniet!
Regtig awesome dankie julle
What a bra Respect.
"Haters" - Haters gonna hate and Ainters gonna aint 🤣
True champ 💪🏼 Groot fan van albei dié perde 🥊🐶
Legends! Keep it up
yes please, 😆dis was pows goed
Great interview!
EPIC EPISODE!!! 👏💚⚡
Jis Dricus is 'n yster 💪 What a lekker praating!
Het dit geniet!
Kak kewl bro! What a show man.... well done
Great talk, great mens
Well done met die show Peech!
Awesome interview.... twee groot honds!
Respect to both ❤
Die yster sien die future !!
Ik praat Nederlands en versta het een beetje!
Moot honde represent 💪🏻🤙
Champion of the world!!!
Great Ep! Harties!! my home town.!
Great episode Moot honde.
Great interview
Fantastic. I had a lot if trouble keeping up, but I didn't care, 😂❤
Awesome interview van hierdie twee Moot honde, lekker!
Twee van SA se grootste honde! Ek like die subtitles ! Bje keer kan ek nie my klank aansit nie dan lees ek graag!
I love this😂😂😂😂😂😂
Lekker man, sal daar eendag ‘n afrikaanse weergawe van hierdie aflewering volg?
Dit was n great gesprek! Respek vir altwee!
Discus made me laugh 😅
What an amazing honour to be able to make this episode with these YSTER-BEESTE! Legeh! K-Way puffer ready...
Impressive guy. Ek het altyd gedink hierdie ouens is dom bliksems, maar soos gewoonlik was ek verkeerd😂
peach het high level conversational intelligence DDP hulle weet nie wat ons weet nie
Dricus, jy is n yster en n inspirasie... sal like om jou eendag te ontmoet in persoon. Geluk met jou oorwinning teen strickland. Hou aan met wat jy doen en hoop jy gaan nog ver kom in die UFC
Sulke mooi ore daai, moet regtig lekker luistering
Goeie show julle.En ons root super erg vijo hier.Jy gaan Toronto love Dricus bly al 5 jaar in Kanada en die plek is Legend.Maak seker jy gaan CN Tower toe,Casa Loma toe, Niagara Falls en Blue Mountains.Daar is so baie plekke
okes better poes the subscribe button after this , nice one Groot Hond!
@VANPLETZEN
5 ай бұрын
Love die comment!
Awesome QR op die Gameboy 55:17 . . . Never Back Down . . .
@VANPLETZEN
5 ай бұрын
Nice one for spotting the klein easter eiervrug :)
@SarelEybers
5 ай бұрын
@@VANPLETZEN Hehe, met die prys van eiers. Imagine die kindergesiggies met paasfees . . . "Surprize, al die eiers is met eiervrug vervang" . . . Tjoklit bedek, maar binne is dit nog steeds 'n eiervrug.
@SarelEybers
5 ай бұрын
P.S. @@VANPLETZEN, julle moet dalk elke Praating 'n easteregg insit en mens laat weet om te soek daarvoor en comment😀 Subscriber engagement en all that . . . 😛
een Moot 2 Dood😂
Julle fkn legends!
Moot HONNE!!!