PRAATING S3 EP06 - REFENTSE

Музыка

Hierdie week se gas like to breek dinge: Rekords, paradigmas en persepsies breek hy graag. Hy sit dalk soos 'n tannie met 'n charlie oor sy skouers, maar let me tell you my liewe mense: Dis breë skouers, 'n gewone nek, 'n beatuiful kop en 'n vlymskerp brein with kakgroot gedagtes en idees en hy kan PRAAT! Jy ken hom dalk vanweë sy fluweelsag-sing-stem, maar nou dat ek hom ken, sal ek nie verbaas wees as hy eendag ons president word nie. By the way, hy het my vote!
Mamela mfethu... Sit julle hande bymekaar vir die talentvolle Refentse!
Tune in to luister to your gunsteling platform here: bit.ly/prs3_rm
As jy of jou brand wil Partner op 'n PRAATING S.3 Episode, Praat with us:
www.praating.com/
VAN PLETZEN Instagram: / vanpletz
GROOTHOND: / peachvanpletzen
NAX: / yo_nax
MEDIA FARM Instagram: / themediafarm
VAN PLETZEN Merch & Shows: vanpletzen.co.za/
Dankie aan Lift Airline for vliegieng our gaste to come and Praat and also for being so Legeh!
Dankie vir kyking!

Пікірлер: 69

  • @andrewmc147
    @andrewmc1475 ай бұрын

    Damn, i think this is my favourite one so far

  • @tiaanengelbrecht
    @tiaanengelbrecht5 ай бұрын

    Revenster giving us a kakdiep kyk into his siel this episode! 🙌🏼 hy kon net sowel die hele episode op die big facts mic gedoen het.

  • @pietiebeyers5237

    @pietiebeyers5237

    5 ай бұрын

    👏💚⚡ Revenster 👏💚⚡

  • @conradmsnyman2951
    @conradmsnyman29515 ай бұрын

    Hierdie is nie kak nie, maar dit naai nogsteeds.

  • @sweetnesssweetness5494
    @sweetnesssweetness54945 ай бұрын

    Refentse hierdie ou tannie luister jou musiek vanaf jou eerste cd en het vir al my Afrikaanse pelle vn jou vertel(daai tyd)en hulle was netse opgetrek mt jou mooi Afrikaans en trots daarop nogal! Julle twee se praating vandag was fenominaal!! Ons oumense kon leer by julle jonges.

  • @themediafarm6433
    @themediafarm64335 ай бұрын

    Being in the studio that day was special! After filming, there was such a connected vibe in the room. What a privilege bearing witness to these GROOT FACETS… Wow. Such kalmte, yet so much deernis and good vibes.

  • @anthonystrauss777
    @anthonystrauss7775 ай бұрын

    Beste epi nog! Well done.

  • @l3afl1p
    @l3afl1p5 ай бұрын

    Asb doen daai all black boere music orkes, reggae mengsel! Sal epic wees! Ons nodig nuut in ons music!

  • @pieter-sv5cq
    @pieter-sv5cq5 ай бұрын

    Refentse, wat 'n ongelooflike mens, so wys en beredeneerd op 'n ander vlak.. Ek salueer jou en keep on doing what you do, as you are great at it. Jy het jou plek verseker in my lys van top Afrikaanse sangers waaroor ek so passievol is. Peach jy het 'n great job gedoen om 'n kant van Refentse op te dis met jou intense aanvoeling vir mense, well done! Ek wou die eposidoe sommer gou vir so 15 tot 20 min kyk voor ek slaap, toe maak dit my actually wakker en gaan slaap ek na middernag. Totally worth it

  • @abezuiden1
    @abezuiden1Ай бұрын

    GrootHond jou praating vul my hart met gratitude. Im remembering big fackets that i once knew very well. Dankie dat jy my soul tribe soul songs vir my sing deur jou praating. Dit touch my diep en verander currently my lewe phenomenally. Ek het baie respek vir dit wat jy doen. DANKIE ALOT❤

  • @SgtScud
    @SgtScud5 ай бұрын

    Moet asb nie ophou met Praating nie...Love it!

  • @gavinlocke800
    @gavinlocke8005 ай бұрын

    dude.....I dig Refentse....watching it now........shout out from Nkzn chinas

  • @ancogouws7331
    @ancogouws7331Ай бұрын

    Hierdie hele episode must be on the big facts mic. Amazing revelations en waarhede. Wys en profound!

  • @badabingb1732
    @badabingb17323 ай бұрын

    Wow ! Love Refensi se musiek ! Maar nou love Ek hom !!!!! Wat ñ mens !!! Hierdie was baie goeie episode . So baie oorspronklikheid en so baie eerlikheid. Om iemand so te hoor praat maak my hart groot en sekerlik vir baie ander ook ! Net vir al die positiewe “comments”hier , hoop Ek nog baie mense Sien hier die en laat toe dat dit positiewiteit ontwaak in hulle en dat hul siele soek na waarheid en na lewens vol van “Grace “ Love

  • @alidaboettcher7376
    @alidaboettcher73762 ай бұрын

    Een van my se gunstelling sangers.

  • @LionFeeder
    @LionFeeder3 ай бұрын

    Love your show, but fok, this episode was the best yet..Peach and Refentse, we see eye to oog, all the way from the gatkant van die Bal, from the Ouwe New Zealand. Hou aan blaf Groot Hond

  • @RoelfvanderMerwe
    @RoelfvanderMerwe5 ай бұрын

    Nog nooit van die dude gehoor nie, maar hy's POES cool!

  • @BenBezuidenhout
    @BenBezuidenhout5 ай бұрын

    Refentse, love you musiek. Love you originality! Jy mag maar. Never stop being you.

  • @faanross
    @faanross5 ай бұрын

    this dude is special.

  • @quintenvantonder6174
    @quintenvantonder61745 ай бұрын

    Nooit geweet dat ons geliefde Mfo so openminded is nie, amazing dankie Peach

  • @MickVisser
    @MickVisser5 ай бұрын

    Guru Refenste!! Dude of the highest kaliber. Praating really bringing the goeters wat saak maak! Refentse I’m a fan, thanks for showing your emotional intelligence and absolutely brilliant mind! May your influence grow beyond music. My man!

  • @KarrooBossie
    @KarrooBossie4 ай бұрын

    My first time watching the show and I believe I’ve reached enlightenment.

  • @RoelfvanderMerwe
    @RoelfvanderMerwe5 ай бұрын

    Hierdie f*kken bra is 'n geesperd van epidermiese proporsies. Poes awesome dude!

  • @graeme8866
    @graeme88665 ай бұрын

    Lovit when groothond fills me with this sappige content

  • @debbiesteyn3801
    @debbiesteyn38015 ай бұрын

    Wat n beautiful mens❤

  • @Bond58
    @Bond585 ай бұрын

    6:28 "dayuuum dude ek gaan daai sample" haha. Refentse is 'n stoner for sho.

  • @carldeconing6432
    @carldeconing64325 ай бұрын

    Wow, Ref jys n yster

  • @betsieblack
    @betsieblack5 ай бұрын

    Sjoe! I could not stop kyking! That was diep! A good conversation, indeed. Goeie beskrywing van Afrikaner ook. En, ja, daar is ‘n Boeremusiekgilde. Also prefer the uncomfortable truths. And love is the strongest. Vir altyd. Yes! Zengels - love it!

  • @PeterSserwangaShow
    @PeterSserwangaShow5 ай бұрын

    hahaha I dig this vibe

  • @leoniwillers95
    @leoniwillers955 ай бұрын

    "Start to face uncomfortable truths and get rid of comfortobale lies" - Peach van Pletzen GROOTHOND, hoekom is daai nie op die big facts mic gesit nie??????

  • @michelemoffat4018
    @michelemoffat40185 ай бұрын

    ek kan nie genoeg van die intro song kry die 😂😂 ek soek hom op repeat!!

  • @VANPLETZEN

    @VANPLETZEN

    5 ай бұрын

    Hy is op alle streaming platforms. Search net Van Pletzen: Praating / Van Pletzen: Kakgroot

  • @SarelEybers

    @SarelEybers

    5 ай бұрын

    Stem saam. Ek sal like om daai bass riff se chords te kry . . .

  • @ninithunderwalt
    @ninithunderwalt2 ай бұрын

    Refentse, true geesperd!

  • @TheTheThewillow
    @TheTheThewillow5 ай бұрын

    Smart dude

  • @pieterpompies2093
    @pieterpompies20935 ай бұрын

    N awesome gesels met Groothond and Refentse... I dink he must be a klapper....

  • @abezuiden1
    @abezuiden1Ай бұрын

    Refentse vir president 🤩

  • @cornusduplooy6193
    @cornusduplooy61935 ай бұрын

    Kak groot facts. Love this show. Thanks for the waarheid..

  • @pieterprinsloo007
    @pieterprinsloo0072 ай бұрын

    Lekker Refs, jy's a legend man

  • @johannpapenhagen4813
    @johannpapenhagen48135 ай бұрын

    KAK GROOT!

  • @leeeeshay9933
    @leeeeshay99335 ай бұрын

    my 3 jarige wil aanhoudend Praating kyk, sy dans op die intro song en sy sing daai groove in die kar 😅 "Mama! Praating is LEKKEH"

  • @yolandivanderberg2753
    @yolandivanderberg27535 ай бұрын

    Net wow! Couldn’t have said it better. Well done ouens… conscious living and inner work is such a vibe!

  • @2ndchancesecondlife
    @2ndchancesecondlife5 ай бұрын

    HOe grrot is die engery tussen dai GROOT perde

  • @karpakis
    @karpakis5 ай бұрын

    Baie goeie sessie die!

  • @rulyndafrick3031
    @rulyndafrick30315 ай бұрын

    Amazing episode manne! ❤

  • @sasckavanarkel6015
    @sasckavanarkel60155 ай бұрын

    Top notch convo!👏💪🏻

  • @nathanjoshkruger1151
    @nathanjoshkruger11515 ай бұрын

    Jan Blohm volgende asb😁

  • @badabingb1732
    @badabingb17323 ай бұрын

    I’m going to watch this again and share it wide .

  • @wynandvanreenen2612
    @wynandvanreenen26125 ай бұрын

    Legend.

  • @e.vil88
    @e.vil885 ай бұрын

    Dit was kak cool. Sjoe. Ek is so trots!

  • @jackiesolo
    @jackiesolo5 ай бұрын

    Boeremusiek en reggae? Dit klink awesome en african beat tussenin.

  • @gideondewet14
    @gideondewet145 ай бұрын

    Jo 🍑. That was the beste nog

  • @truthandjustice6838
    @truthandjustice68385 ай бұрын

    Van Pletzen....jy doen 'n fokken goeie job!

  • @VANPLETZEN

    @VANPLETZEN

    5 ай бұрын

    Dankie :)

  • @rusquare
    @rusquare5 ай бұрын

    goeie genugtig

  • @janevanreenen8768
    @janevanreenen87682 ай бұрын

    Wow!

  • @101anari
    @101anari5 ай бұрын

    Alles vir Liefde! Fuckk yes manne. Vibe voort.

  • @101anari

    @101anari

    5 ай бұрын

    Of eerder, ons brothers

  • @tianvanderbijl3715
    @tianvanderbijl37155 ай бұрын

    👏👏👏

  • @zjackdebeer3729
    @zjackdebeer37295 ай бұрын

    Nice video!

  • @ceciliasaayman6244
    @ceciliasaayman6244Ай бұрын

    Refentsi het net die most beautiful stem, nê?

  • @meta4282
    @meta42823 ай бұрын

    28:16 - unless the piesang's density is less than the air surrounding it, it becomes an anti-gravity piesang.

  • @SarelEybers
    @SarelEybers5 ай бұрын

    A Preach by Peach 29:19 . . . 🙂

  • @bokkom4386
    @bokkom43865 ай бұрын

    Afrikaner reggae? vra vir Oom Koos -> Babilon blues 🍰RASTA MAN EET KAAS KOEK🍰 BABILABALIBABALILILALIBABILON

  • @nagmerrie4600
    @nagmerrie46005 ай бұрын

    Nee wat , hierdie ou is naai kwaai

  • @MornePietersen543
    @MornePietersen5435 ай бұрын

    Fokken goeie praating