PRAATING EP05 - FRANCOIS VAN COKE
Ойын-сауық
Groothond en Windhond, ook bekend as die Vader van Bellville, en SA se grootste Rockstar, Francois van Coke sits with us and praats oor alles vanaf dwelms tot pa-wees en die pad tussen the two. Ons vaar diep in Francois se donker jare in, to kyk how it added tot die yster wat hy vandag is! There is groot liefde here!
Tune in to luister to your gunsteling platform here:bit.ly/3AQE4xd
Help us make more kakgroot, uncensored and free content by making a donation: www.buymeacoffee.com/vanpletzen
PRAATING WEBSITE: www.praating.com/
VAN PLETZEN Instagram: / vanpletz
MEDIA FARM Instagram: / mediafarmsa
Пікірлер: 130
Love PRAATING with you ouens!
@VANPLETZEN
2 жыл бұрын
We LOVE YOU x
@marcellvanaswegen4594
2 жыл бұрын
Frankie drop bietjie daai german link😂
@daveretief4370
2 жыл бұрын
Dude, dis wat ek like van jou. Dat jy altyd humble is :)
@BloksP
2 жыл бұрын
@Francois Van Coke, daai was n propper praat
@SchalkBruwer
2 жыл бұрын
*Owens🤣
Julle is so gemaklik met mekaar dis awkward XD. Brilliant Brakke
Groothond Peach, hierdie podcast van jou is van jou beste werk bra. Jy het n gawe vir praating
Van Pletzen....... Die grootste Hond ooit. Julle fkn show is Great. Van Coke.... Jy is n Fkn Legend!!!
Francois: Bouwer Bosch is die groter rocker Also Francois: Proceeds to tell the most Rock and Roll story Eva!
Peach - "Is enige iets ons skuld?" Coke - "Dis nogals diep" Peach - "Kak Diep"
@Bond58
2 жыл бұрын
Dis Mariana Trench
Daai Bouwer comment. Goud. Love hierdie series. Julle is lekker gees.
I was genieting van my gedwaal, but I had to catch up on Groothond's mind-altering Praating.
Lekker podcast my maat. Was bevoorregd gewees om Francois se show in Dubai by te woon in 2018. Hy bly ñ legend. Hys ñ mens se mens
luistering hierdie in Germany...vibing hom hard by work!!!
Luistering, Praating, Laging, luistering all the way from Vietnam!
Die Highpoint van my Thrusday's boyeee! Lehkge!
Daai lag op die einde. Ek huil. Love hierdie show. Liefde uit China!
Beste gesprek that's hit the airwaves in a long, lang tyd!
Great point!! Anxiety is also mind altering! Praat van slimgeit:)
Bitter baie dankie PEACH en NAXI. Ek sien altyd uit na elke episode. Julle het n baie aansteeklike persoonlikheid en ek geniet dit baie. Weereens baie dankie manne.🤠👌👌👌👋
Please, please, pleeeeease... release the Praating intro as a single. I need that as my ringtone ASAP!
Juffrou Gouws verandered my perspective op die lewe.
What a great interview. Franscios is n pure legend! Groothond, jy sit die kiff terug in kiffness, thanxs.
Pletz en coke is nooit 'n slegte ding nie❤
Honestly die lekkerste wat ek al gelag het vir enige iets lately. Legends.
Okkit oorlog frankenstein is soos afrikaanse ramstein...impressive .en op spotify
The Coke en Groot Hond in the house🎸😱😱🤘🏻🤘🏻
Fuckin legendary, sitting al 2 jaar en dinking aan n afrikaanse podcast en here it is lekker GidsHond 🥶
Die quality van jou podcasts is great bra. All round awesome show
So lank as julle praating sal ek luistering
Legeh show, Groothond! Sien julle next week!!!
Daai lagg'ing op die einde was kak funny. Love it. Never hou op praating! \m/ \m/
Epic!! Haha te lekker! Nog altyd gewonder oor die mainstream crossover. Progression of life is die most amazing thing! Respect.
Love vir Peach en Francois, kom nou net terug van Amerika af, die maak my aand !!! Thanks boys
Favourite episode sover! die Lekkeness is net teveel:-)
Love this show, keep them coming please!
Best praating sessie yet Groothond. Well done
Watse lekker kak het ek hier discover. Peach ! Great new show .love it ! Die show is definitely kak MAL . Rook walm en bly kalm .
Jullen ouens ROCK!! Love die show.
I really hope you guys make it to Amsterdam in December, ik wil ook zo een tshirt groot hond
Kaka exciting timessss elkeeeee weeek met die!!!!
Nee fokkit... EPIC SESSION... Its like praating with a tjomma! Franna Legend .. Groothond...Legend ! *****Nax se Gums skop nog hardgat***
Die show is moerse underrated , keep it up Peach and friends
Praating behoort tyd te kry op enige fokken TV kanaal...... Keep it boys,befokte show. Bekke klink lekker droog nê?😂
fuck around I love this pod/interview.........shout out for the Souf Africans bros.......we really rock in music and just pure BS talk......shot for this brus
@gavinlocke800
2 жыл бұрын
besides from Koos kombuis, FokOf changed the landscape of Afrikaans music to pop culture typish style......oh oh oh and then AF made us reality tv and first saw Peach on MK doing every instrument.......really hope it's no Mandela effect
Gee die Hond wind! Gooi rook bois! Lekker praating.
Wat n amazing praat session.
Jis die is kak lekker!
I know what I’m watching tonight 🌬
Elke episode is net beter, thanks vir die great content love julle boytjies!
Baie steady
7mins adjust Reenboogperd sy kamera. When you weet you weet
@tiaanvanjaarsveld
2 жыл бұрын
It's all about the shot : )
@themediafarm6433
2 жыл бұрын
Reēnboogperd was actually adjusting is kakgroot snor. The camera movement was a casualty of that.
Ons Kort Merch.....ASB Groot Hond
Die wereld is poes mal..mar jul maak dit poes lekker👌
Gaaning groot on Praating vandag, legghe bra!
Ek het lekker chats met #Groothond gehad verlede jaar Desember op Vleesbaai. Sy skills op die skateboard is nogals kak lekker. Praating is vet lekker. Keep it up, Manne!
Well done boys Dis KAK funny. Ek love it. En dan nou nog met Francious JULLE FOKKEN RULE
Ek wil net se, as 'n groot Linkin Park en Arno Carstens fan - Ek het gaan kyk na Fran (julle colab) die song - "Die wereld is mal" en dis stunning. Dit het my trane gegee, want dit het my laat dink aan my 3 jarige dogtertjie - "Ek het jou nodig, net soos jy is" - man .... Sy is my lewe... en ja, in al die mal, is daar hiedie kosbare WOW ! Thanks guys !!!
Solid Ep lekkeh
Fokof Lager is 'n baie nice lager
Ek like die praating. Hoop daar is nog Baie Meer van die lekker kak Groothond. Ek seek nou n moerse zaab.
Guaranteed lagging before every weekend - lekke!
Skuldbuld fantasties
Het Francois toe sy royalties gekry?!
Getting stoned under neath my blanket while watching groot - hond and wind - hond gesels
Is enige iets ons skuld of onskuld of ons kult?
Dit was by Cobra Rally 2008
Die is Kak cool . ons gan moet kak famous raak sodat ons ook n interviews kan kry
As jy 'n kak song cover en dit goed maak, dan is jy 'n hero.
Dit was nou befok. En kak snaaks.
Leggeh interview with the uitvinders of Mengels
Engels praating is cool. In die konsentrasie kampen die baas-hond praating engels en die gevangenes Afrikaans.
Ek wag al f*kken heel week. YESSSS!!!!!!!
Frannie! Nee! Bouwer het nie 'n touch op jou nie swaerrie!
The Quote 'fok ander ' to me means... fuck the concept of the difference between me and you ,this and that ,they and us .because we are all one consciousness. So you can live life without ego and thats the key .. love y'all .
Die show is goed... HOE GOED?
Was die val in Tempos?
hou van jou videos! nooi asseblief iemand van spoegwolf
Ek stick jou vir 'n kots 😂😂😂😂🤘🏻
MOR LIKES !!!! Sing Saam people !!
Befuckte show dudes, this is gonna be GROOT!
That white kussing next to Frannas has groot hare. Want to kap me one of those.
@themediafarm6433
2 жыл бұрын
Angie loves her dans hare...
@realtyrone
2 жыл бұрын
@@themediafarm6433 I also love Angie se dans hare. 😫 I want a Angie.
@elzette
2 жыл бұрын
Hahahahaha
Ek dink daar was n vet Zaab involved voor die tyd :D
Opsoek na 'n Annas Pretorius in die comments?
Nax: Arpeggios from Hell
🎸🎶❤️❤️❤️❤️❤️🎵🤟
Is groothond en Nax twee..... agtermekaar manne?
Het iemand al die link gevind waar hy van die stage afval?
waar kry ons merc??
die maskers is daar sodat die overloards kan sien wie is gebrainwash en wie is nie, hoe goed gaan dit met die plan...
nah lekker!.. Fucking love the intro song
you know what you soeking? you soeking Kak hahaha
Ek gaan n clip maak van francois wat se "come on Bouwer", en dit elke keer speel as ek iets kak dom doen...
@VANPLETZEN
2 жыл бұрын
Do it!
love die flava...suid afrika se between two ferns...maar beterderrrrr En frana is moerse gees...
Wanneer kry Francois sy chain?
@VANPLETZEN
2 жыл бұрын
when he is gereed
What is drugs? The real questions
Eerste!
Waar kan ek Zaber-zaab kry 🥺
Ek dink ek moet google toe gan om hier die german french move the vind, net vir die gees. Ek sal hier rapporteer as ek dit kry. Kak mal episode so ver.
@andreschalkwyk7615
2 жыл бұрын
Erick, ek gaan jou op daai stelling hou.
@andriesmathee6408
2 жыл бұрын
Gooi 'n link as jy dit kry!!!
@themediafarm6433
2 жыл бұрын
Ons het vir jou gestuur. Check. jou inbox. #YoureWelcome
@ericksmit
2 жыл бұрын
@@themediafarm6433 ek moet my inbox probeer vind 😂 kan julle n link hier post?
@andreschalkwyk7615
2 жыл бұрын
@@ericksmit Post dit hier, ek dink ek wil ook sien
2020 was POETHMAL
Shit hierie show kort meer views
Spuls
Adriaan als is jou skuld.
Here you go Groothond, Francios taking a dive off stage kzread.info/dash/bejne/aoycsbmuktCYZ6g.html