PRAATING S02 EP05 - LOUFI

Ойын-сауық

Vandag se gas is ’n interessante Perd. Hy is die baas van die plaas but he has no plaas, though he always has modder op sy wit skoene, en most importantly, hy maak dit lekker vir jou boude!
Hy is ’n rapper but can he praat?
Die man werk hard, hy Loufi...
Dames en here, I am natuurlik Praating about (and with) the one and only - LOUFI!
Tune in to luister to your gunsteling platform here: bit.ly/3rfeKhA
To partner with an episode of Praating please visit and contact us at: www.praating.com/
VAN PLETZEN Instagram: / vanpletz
GROOTHOND: / peachvanple. .
NAX: / yo_nax
MEDIA FARM Instagram: / mediafarmsa
This episode of Praating is sponsored by FKN ARMY. Visit www.fknarmy.com for more information about how you can contribute.

Пікірлер: 64

  • @MPUHD
    @MPUHD Жыл бұрын

    Loufi's beats drops harder than the South African rand

  • @sutchfish572

    @sutchfish572

    Жыл бұрын

    😂

  • @scottnomate865
    @scottnomate865 Жыл бұрын

    I'm a kullid. But more so a proud 🇿🇦. Regardless of your background, you're all my people. God's children. 💪🏽Love from DownUnder 🇦🇺

  • @retrocollectZA
    @retrocollectZA Жыл бұрын

    Nederigheid is die sleutel tot sukses ❤️ What a flippen Leka Vibe 🤘 Dankie vir wat julle doen 🔥❤️🇿🇦

  • @aidenleeb2471
    @aidenleeb2471 Жыл бұрын

    Beste intro ooit!!

  • @MeneerCee
    @MeneerCee Жыл бұрын

    The chemistry... The Humor and the Golden Nuggets of info. A complete pleasure to watch🔥

  • @henryhayes8390
    @henryhayes8390 Жыл бұрын

    Freakin love die show. Moer snaaks, maar ook real en authentic. Hoop daar gaan nog baie toekomstige Praatings wees!

  • @pietiebeyers5237
    @pietiebeyers5237 Жыл бұрын

    'the old tug' 🤣👏👏 Julle mengele maak mooi! 🧙‍♂️💙 Onlangs eers geleer 'bruinmense' is 'n mooier beskrywing as 'kleurlinge' - alhoewel ''n leerling van kleur' pure poetry is 😉⚡ Awesome dat julle geespêrre oor hierdie kwessies praat! DANKIE VIR DIE GROOTNESS 💚

  • @GawievanZyl
    @GawievanZyl2 күн бұрын

    Haha Intro is een van die bestes

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Жыл бұрын

    🇿🇦♥️😎 Baas van die plaas inni huis. Angie Oeh next🔥🔥🔥😌 Hopefully

  • @LarioJoubert-mp8bh
    @LarioJoubert-mp8bh5 ай бұрын

    Ek regtig gedink loufi is colored bru vannie kaap yorrrr🤣🤣met respect en dicipline uit die mooie kaapstad great episode👌👌😎👊

  • @pj_janse
    @pj_janse Жыл бұрын

    Dit was nou ń diep lieflike episode! 👑 Pierre van Heuwels sal nogal ń great praater wees om te praat op Praating. Mooi loop kêrels 🤍

  • @daniansmit2841
    @daniansmit2841 Жыл бұрын

    Love die podcast 🙌💪🇿🇦

  • @alishjacandice8032
    @alishjacandice8032 Жыл бұрын

    Dankie vir die musiek Loufi. Always great. Keep it coming.

  • @edgarwhyte2319
    @edgarwhyte2319 Жыл бұрын

    Die legheness is so groooooot my loadshedding is oorgeslaan terwyl ek gekyk het.

  • @RoelfvanderMerwe
    @RoelfvanderMerwe Жыл бұрын

    "Dinking" always blows my mind!

  • @sylviadicks707
    @sylviadicks707 Жыл бұрын

    Baie dankie vir "content" wat baie gewig dra en inspire. Geen shallow of fakeness - net Lekke! Geagte Groothond, eendag sit jy in die hot seat en antwoord bietjie(baie) vrae. #watchthisspace #inmykalender

  • @Shimigamisama
    @Shimigamisama Жыл бұрын

    Het jy al ever die Legehness beleef, goeie times. Die music wat these mense maak sit my altyd in 'n goeie place, good vibrasies. Dankie very veel.

  • @ronelvanheerden246
    @ronelvanheerden246 Жыл бұрын

    I love julle plante on the show. Making alles sommer meer legeh.

  • @RoelfvanderMerwe
    @RoelfvanderMerwe Жыл бұрын

    Beste tyd van die week!

  • @vaaljan
    @vaaljan Жыл бұрын

    Witbank by die see 🤣

  • @jacquesnikitaels4151
    @jacquesnikitaels4151 Жыл бұрын

    Awe Loufi Juan Hier JohnVuliGate...Happy birthday ........Mag Die Here Jou Ryklik Seen En Nog Baie Jaare Spaar🤑🤑🤑🤗😇😏🤐🤪😝🙃😀😉🤩🤩🤩😂😍🤣💯💘💝💔❤💤💬🗨💦💫💥💨🖤🤍

  • @pieternel5248
    @pieternel5248 Жыл бұрын

    joh relating kak erg with this man. from tik to severe anxiety today, growing up as a white kid in the skeem. selling all my kak to chase that good hit. thanx for sharing your story louf. good episode bois.

  • @JacquelinevanWyk0107
    @JacquelinevanWyk0107 Жыл бұрын

    Lekkerste Donderdag oggend nog. Great content en julle kick ass met die visuals. #zaberfluten #groothondliefde

  • @dehanswanepoel6966
    @dehanswanepoel6966 Жыл бұрын

    always a good laugh and this makes my Fridays Friday!!!!!

  • @donovanjohnson7238
    @donovanjohnson7238 Жыл бұрын

    Was n legeh episode 👌🏻👌🏻👌🏻legends in the seats, loving every minute of #praating🙏🏻

  • @jointhewild
    @jointhewild Жыл бұрын

    Nice episode. Lekker gelag en ook ernstig en diep geraak.

  • @betsieblack
    @betsieblack Жыл бұрын

    Lekker! Julle het Donderdag se dak gevat!

  • @SuperOle2011
    @SuperOle2011 Жыл бұрын

    Onnie on skoolvakansie... legeh way to begin your dag! Vra vir Baas Loufi wie het vir hom op skool n skateboard gegee toe sy bord gekak het...😜🤙🏻💪🏻

  • @gavinlocke800
    @gavinlocke800 Жыл бұрын

    awwww doood.....I just got a slot on a community radio station and Loufi is my goto as they want Afrikaans mixed in.....thanx for this china....shout out from NKZN

  • @gavinlocke800

    @gavinlocke800

    Жыл бұрын

    ahaha Fank you Dr Phil

  • @markkraakman1427
    @markkraakman1427 Жыл бұрын

    Lekker hoor, als eerste erbij . Nou ken ik gelukkig sterven 😄groeten uit Holland een echte baas vannie plaats🐄🐄

  • @Pampoenwurm
    @Pampoenwurm Жыл бұрын

    Epic Testimony dude. Thanks for sharing

  • @DMTArtistsGroup
    @DMTArtistsGroup Жыл бұрын

    Great way to start the day! Starting the dag met die leggenez;)

  • @pswanepoel77
    @pswanepoel77 Жыл бұрын

    Legend, hou die "Gees"

  • @jacquesnikitaels4151
    @jacquesnikitaels4151 Жыл бұрын

    Dis Juan HemelBesem🥳🤠😎🤓🤧💌💘💝💖💗💓💞💕💟❣💔❤🧡💛💚💙💜🤎🖤🤍💯💢💥💦💨🕳💣💬🗨🗯💭💤✌🤞🤘🤜🤛✊🙌👐🤲🤝🙏

  • @tandtrekker
    @tandtrekker Жыл бұрын

    Loufi, jy kap Afrikaaps - jy spit dan die taal.

  • @bywordofmouthdentalbywordo6245
    @bywordofmouthdentalbywordo6245 Жыл бұрын

    Dra asb. die bytplaat wat ons vir jou gemaak het. Dit sal help met die slaap =).

  • @VANPLETZEN

    @VANPLETZEN

    Жыл бұрын

    Hahaha yho! Ek moet hom beslis meer dra :) Might need to skaaf it a bit more...

  • @Loufimusiek

    @Loufimusiek

    Жыл бұрын

    Maak vir my siel ook een

  • @derrickhuman
    @derrickhuman Жыл бұрын

    Lekker baas van die plaas without a plaas with modder op sy wit skoene wat dit lekker maak vir jou boude Loufi!!

  • @dylanmuller9701
    @dylanmuller9701 Жыл бұрын

    Jho Loufi van Young Park ,,dit nooit geweet nie ,,dis intersant,, ons raak in dieselfde buurt groot ,,awesome

  • @dylanmuller9701
    @dylanmuller9701 Жыл бұрын

    Just got wild ,,groot geraak in dieselfde buurt en nog dieselfde birthday ook nog ,,jho thats wild

  • @tiaanvandenberg1010
    @tiaanvandenberg1010 Жыл бұрын

    This was KAK funny🤣🤣🤘🏻🍞

  • @mornemuller5724
    @mornemuller5724 Жыл бұрын

    Great Chemistry saam !Dink dit kan net Kak Legah wees ok saam jul te kuier

  • @ErloBrown1
    @ErloBrown1 Жыл бұрын

    Sommer reguit to the point... "Is jy 'n kleerling?"

  • @Jan-jm1zk
    @Jan-jm1zk Жыл бұрын

    Peach - daai intro se bass slaan harder as ‘n stiefpa.. Very nice. En is die einde van die intro se sound geïnspireer deur apex legends?

  • @llewellynoosthuizen7149
    @llewellynoosthuizen7149 Жыл бұрын

    Knew a guy Isak (Sakkie) de Kock

  • @gavinlocke800

    @gavinlocke800

    Жыл бұрын

    ek ook

  • @LarioJoubert-mp8bh
    @LarioJoubert-mp8bh5 ай бұрын

    N leerling of kleur😂😂😂😂😂😂😂😂😂😂

  • @wesseljansevanrensburg2324
    @wesseljansevanrensburg2324 Жыл бұрын

    🔥🔥🔥

  • @bokkom4386
    @bokkom4386 Жыл бұрын

    2048 was n swaar jaar vir ons almal.

  • @candaceholmes9107
    @candaceholmes9107 Жыл бұрын

    When you slag 'n kas with your meisie it would be "corting"

  • @candaceholmes9107
    @candaceholmes9107 Жыл бұрын

    "Kort" sized cans 😂

  • @brianleroux9317
    @brianleroux9317 Жыл бұрын

    Season 2 be Kak"ghr"oot!!!

  • @m135i.
    @m135i. Жыл бұрын

    Fuckit my bra! Jy pump the videos uit with a speed lately!

  • @divanbouwer4282
    @divanbouwer4282 Жыл бұрын

    #LOUFI&GROOTHONDROBNBANK

  • @luandrigeldenhuys4599
    @luandrigeldenhuys4599 Жыл бұрын

    Dis Star Trek dudes. 🖖 Leef lank en voorspoedig.

  • @candaceholmes9107
    @candaceholmes9107 Жыл бұрын

    If you take one out of the kas he would be "korting"

  • @stefankruger9221
    @stefankruger9221 Жыл бұрын

    Met nederigheid gesE Startrek.

  • @firesciencefireplaces
    @firesciencefireplaces4 ай бұрын

    ONCE!

  • @firesciencefireplaces

    @firesciencefireplaces

    4 ай бұрын

    jou woord gan soos kots deur n sif verspei

  • @toydupper8413
    @toydupper8413 Жыл бұрын

    Kultuur appropriation 😂

  • @basilbliss
    @basilbliss Жыл бұрын

    Peach: Iets voel weird... Peach dis jou balsak chill

Келесі