OEN EP030 MNR DUP

Комедия

Meneer Dup het 30 jaar terug vir my skool gegee in Graad 2, ek het hom 30 jaar daarna weer raak geloop in Amsterdam, van alle plekke. Na paar biere en geselsies, het ek hom genooi om vir my te kom kuier en om meer te vertel waarmee hy nou daar besig is. Meneer Du Plessis is die hoof van die International School Leiden en die passie wat hy het vir die onderwys en sy leerlinge is merkwaardig. 'n Gebore onderwyser! Dankie vir die kuier en Great chat meneer Dup!

Пікірлер

    Келесі