PRAATING: KAKSPECIAL - Frank Opperman

Ойын-сауық

A once off Kakspecial Krismis episode of Praating that is so GROOT it will make you bewe with the vreugde of the lewe! We also have the mees bekende gas in the entire wêreld and we sommer also klap the first ever Praating Awards ceremony! No look hey, if you don't go groot you go dood!
Tune in to luister to your gunsteling platform here: bit.ly/321tyHe
Help us make more kakgroot, uncensored and free content by making a donation: www.buymeacoffee.com/vanpletzen
PRAATING WEBSITE: www.praating.com/
VAN PLETZEN Instagram: / vanpletz
MEDIA FARM Instagram: / mediafarmsa

Пікірлер: 117

  • @walter-johnsmith8386
    @walter-johnsmith83862 жыл бұрын

    The best episode so far, Frank is a legend.

  • @sloet
    @sloet2 жыл бұрын

    FRANK jy is 'n legend! Groothond you are becoming a legend! Het die show so baie geniet julle is fantasties! Ek kyk hom sommer weer. Frank ek het jou MDMA research storie gekyk op daai rave youbube clip. Jy was net so goed in dit my maat well done met jou loopbaan en wat jy bereik het. GROOTHOND jou yster hou aan met jou komedie ons love jou!

  • @elzette
    @elzette2 жыл бұрын

    Whahahahaha what an EPIC EPisode! Dankie vir al die lag en liefde. Ek is nog net eenkeer in my lewe deur die gesig geklap en dit was deur Yster Swart. Frank, jy was 'n fierce force in Die Vierde Kabinet. En jy het dit alles geskiet terwyl jy saans Baseline gerun het. Dit was 'n eer. Dit was full circle met ons gesin: Ouboet saam met ex-man Pierre as Spike, Yster saam met my as Steffie Gouws en toe Poliesman en Kersvader saam met Groothond Peach! Baie liefde! Respek. Jy is 'n legend en mag jy in jou lifetime die erkenning en ook finansiële gewin geniet wat jou toekom. #foksouthafricanactorsgoinghungry #paysouthafricanactors

  • @jsieverink8409
    @jsieverink8409 Жыл бұрын

    Working through some kak at the moment, but watching Groothond bounce back from being left hanging by the Opperman makes the journey a bit more legeh.

  • @BlindProAudio1980
    @BlindProAudio19809 күн бұрын

    Wow, ek het gehelp edit aan daai oudio boek. Thanks Peach en Frank, nog 'n great show!

  • @josephvanwyk2088
    @josephvanwyk20882 жыл бұрын

    Frank Opperman, die coolste Afrikaanse akteur. Ek onthou toe ek in teater gewerk het, het hy saam die crew uitgehang en help ligte dinge dra. Freakin Legend.

  • @PHLiebenberg
    @PHLiebenberg2 жыл бұрын

    JIRRRRRRRRREEEEEE DIS FOKKEEEEEN OU BOET!!

  • @susaneichmann7015
    @susaneichmann70152 ай бұрын

    Ek is MAL oor Frank!! En jy is fantasties Van Pletzen 😅 Ek kon nog vir ure kyk 😂😂😂😂❤❤❤

  • @LIZDOM
    @LIZDOM2 жыл бұрын

    Baie dankie vir Praating, julle! Ek studeer in Noorweë vir die afgelope 4 maande en dis so lekker om Afrikaans te hoor en te lag vir ons spesifieke humor - kan nie wag vir Seisoen 2 nie. Goeie werk!

  • @robiowen
    @robiowen2 жыл бұрын

    Groothond, such a pleasure watching this show. Well deserved praating awards 👏 nah leggeh

  • @realtyrone
    @realtyrone2 жыл бұрын

    MY LEGEHNESS PEOPLE ❤❤❤🔥🔥🔥

  • @Evah1976
    @Evah1976 Жыл бұрын

    Oh my hat!!! Ek het daai MDMA video gesien toe ek in Engeland was. So cool!!

  • @nikkiswart5006
    @nikkiswart50062 жыл бұрын

    The Dunning-Kruger effect 🤘🏻

  • @PieterBrink
    @PieterBrink2 жыл бұрын

    Is dit Laboratorium or n Zabertorium?

  • @yzerfonteinarmedresponsead1711
    @yzerfonteinarmedresponsead17112 жыл бұрын

    Hierdie was absolutely a KAKspecial episode! Frank, jy is my favorite Ouboet, Vader Krismis, overall actor! Groot HOnd, Nax - as usual you never disappoint. Julle moet almal 'n amazeballs silly season he - go GROOT of fokof huistoe xxx

  • @etype333
    @etype3332 жыл бұрын

    liefde bra lets go

  • @SM-yr1go
    @SM-yr1go2 жыл бұрын

    Jis hierdie podcast moet woes groot word dis brilliant

  • @wynandharmse8348
    @wynandharmse83482 жыл бұрын

    Dit was nou 'n leghe verrassing om op hierdie af te kom!

  • @stefankruger9221
    @stefankruger92212 жыл бұрын

    Lekker Benoni!!! Jammer brandwag

  • @jolenesmit2002
    @jolenesmit20022 жыл бұрын

    Dankie julle 💙

  • @retrocollectZA
    @retrocollectZA2 жыл бұрын

    Die Episode was befok 🔥🔥 en congrats met al dai awards 🔥🔥😅 Peach en Nax dankie vir julle KaK Groot Kuns wat julle deel met ons 🙏🎅 namaste

  • @workshopadventures
    @workshopadventures2 жыл бұрын

    Ai PEACH dit was so lekker om julle weer te sien. Ek kan gerus die jaar nou op goeie noot afsluit. Ek sien uit na vir (SEASON 2) se PRAATING. Groete daar vir julle manne. En dankie vir oom Frank en ou NAXI. Dankie Manne.🤠👌👌👌👌👌👌

  • @geoerasmus3154
    @geoerasmus31542 жыл бұрын

    Wow!

  • @PieterBrink
    @PieterBrink2 жыл бұрын

    Jis oom Frank u is n Legend. Thank you for your service u maak die wereld beter. Dankie vir Peach en Naxi

  • @francoistrichardt9039
    @francoistrichardt90392 жыл бұрын

    Love Yster Swart - kort sy eie reeks!!

  • @PieterAnnandaleSTONE
    @PieterAnnandaleSTONE2 жыл бұрын

    Julle mense is liefde met al julle gepraatery. Dankie Mnr Pletzen en Master Nax vir al julle wysighede, woorde en mensigheid. May the Big Facts carry through this new year and make us all wyser en meer gelukkig ❤ Julle is befok!

  • @PieterAnnandaleSTONE

    @PieterAnnandaleSTONE

    2 жыл бұрын

    P.s. watokal that Media Farm is groeiįang mag dit groen en gesond bly ❣

  • @AndreSHoek
    @AndreSHoek2 жыл бұрын

    A beautiful daisy op die honnedrol wat 2021 was, fenks Peach, Oom Frank en Dax

  • @debbiesteyn3801
    @debbiesteyn38012 жыл бұрын

    Beste beste episode nog!!! Legendary 👌💜

  • @callienagel3243
    @callienagel32432 жыл бұрын

    Dit is die beste ooit ek gaan leterlik reg deer die nag waker bly om ni temis ni en gaan na dit eers pta toe ry lekersteness ❗❗❗❗❗❗❗❗❗❗

  • @conrad8777
    @conrad8777 Жыл бұрын

    `Brilliant actor, great chat, excellent interview GrootHond.

  • @Bladeboybauer
    @Bladeboybauer2 жыл бұрын

    Good Job..... Hope to see more Praating in 2022!!! Legha!

  • @pierrefitchat3787
    @pierrefitchat37872 жыл бұрын

    Soos goeie wyn oom frank! Die line oor die lyke wat hulle voete intrek as die raxis verby kom! Classic!

  • @poelmeister
    @poelmeister2 жыл бұрын

    Haha amazing to ziening how the subtitles are zwiering an absolute zaab in the live version 😂😂

  • @claycafenederlandcarina4926
    @claycafenederlandcarina49262 жыл бұрын

    Love it Peach! Keep on giving the good vibes.

  • @MrJsonvig
    @MrJsonvig2 жыл бұрын

    YES!!!!! lekker entertainment Groothond, Dankie

  • @Frankly91
    @Frankly912 жыл бұрын

    Awesome! Sien uit na die Melkweg show in NL boys!

  • @genevievediedericks5070

    @genevievediedericks5070

    2 жыл бұрын

    Ditto!

  • @GmanForGood
    @GmanForGood2 жыл бұрын

    Hey Peach and Nax! Was awesome om julle by die airport te gesien het!

  • @hendrikknox3120
    @hendrikknox31202 жыл бұрын

    Lyk my kersfees het vroeg gekom die jaar.

  • @eBAM92
    @eBAM922 жыл бұрын

    Missed you guys xD leggeh episode as always! 👊

  • @PieterBrink
    @PieterBrink2 жыл бұрын

    GO FOR IT

  • @simonegrobler2573
    @simonegrobler25732 ай бұрын

    Wahahahahahahahaha ek sien die nou eers maar ek't gehuil soos ek lag toe Frank verlore was oor die mushrooms😂😂😂😂😂😂😂. "Wat doen julle " wat n legende van n man.

  • @Rudy15
    @Rudy152 жыл бұрын

    Just stumbled upon this gem wow, lekker man.

  • @christohunt5395
    @christohunt53952 жыл бұрын

    Weerens fokin wonderlik manne, dankie!

  • @christohunt5395

    @christohunt5395

    2 жыл бұрын

    Fanks a lot, just watched that doc on Frank wif dat eksperiment, You are a legend my bru. I means Frank...

  • @iwanredgard4447
    @iwanredgard44472 жыл бұрын

    What a fucking legend!!!! Frank Opperman die Suid Afrikaanse Guru 👏👏👏👏👏

  • @Houtseunnumber1
    @Houtseunnumber12 жыл бұрын

    N mushroom is n fungus. Ek dink julle refer na die stoned ape theory. Love praying en love oom Frank dankie groot hont we needed this

  • @Juzus
    @Juzus2 жыл бұрын

    Epic!

  • @mariskareyneke9980
    @mariskareyneke99802 жыл бұрын

    Het jy dalk Fantastic Fungi gekyk? Dink die korrekte uitspraak is fung-ghee, maar die experts in die show het my self laat wonder. Dankie vir nog n great een.

  • @oneblackraven
    @oneblackraven Жыл бұрын

    Dit was nou KAKGROOT SPECIAL!

  • @flipside777
    @flipside7772 жыл бұрын

    Aaaaah man! Het uitgesien na die een! 😂🔥🔥🔥

  • @keithnortje1720
    @keithnortje1720 Жыл бұрын

    What a lekker show 💪🏼

  • @rooikreef9738
    @rooikreef9738 Жыл бұрын

    Holy kakpraat! Waar kom die honde vandaan??? Vokken briljant!!!

  • @petrileroux9670
    @petrileroux96702 жыл бұрын

    Frank hats off jy is die yster

  • @petrileroux9670

    @petrileroux9670

    2 жыл бұрын

    Peach! Jy, Nax en die produksie span is ook nie te kak nie...

  • @poepflater
    @poepflater2 жыл бұрын

    jesis, ouboet is nou oupa!

  • @mariskareyneke9980
    @mariskareyneke99802 жыл бұрын

    Daai failed fist pump...ek het geskreelag. 🤣👌

  • @zandrimarais4110
    @zandrimarais41102 жыл бұрын

    Die shizz is Legit man. Was n great show, het my lekker geskeer. Legeh.

  • @vincwillett
    @vincwillett2 жыл бұрын

    20:48 Fok, ekt my hol geskeer!!!

  • @flipside777
    @flipside7772 жыл бұрын

    "Vokkit, maar hierdie is 'n diep show..." 😂😂😂 Oom Frank weet!

  • @realexperienc
    @realexperienc2 жыл бұрын

    Fantastic om sulke straight talk te luister. Frank jy is n moerse lekker ou - wel gedaan! Peach jy doen vir ons almal n moerse guns - appreciate dit £°|

  • @NaenMarkTravel
    @NaenMarkTravel2 жыл бұрын

    Ons was nie visse nie ons was mushrooms. Love this shit

  • @betsieblack
    @betsieblack2 жыл бұрын

    Dit was nou k*kspecial ❤

  • @stefancronje6202
    @stefancronje62022 жыл бұрын

    Frank jys a legend …

  • @rooikreef9738
    @rooikreef9738 Жыл бұрын

    Shit actually ek dink nie julle weet hoe goed die show is nie. Die is world class!!!

  • @RageousZA
    @RageousZA2 жыл бұрын

    YAS!! 'n fokken Special!!

  • @sachinbangaru737
    @sachinbangaru7372 жыл бұрын

    Because you starting to cake 😂😂😂

  • @realexperienc
    @realexperienc2 жыл бұрын

    Nnb: die laaste 2 min van PRAATING turns out 2 Be the deepest of the praating... Namaste Ooohoo, di leghenes is net te veel!

  • @geraldinecoetzee8693
    @geraldinecoetzee86932 жыл бұрын

    Nice zabertorium Naxi

  • @ub.clutch-king768
    @ub.clutch-king768 Жыл бұрын

    Hoe sign mens op vir zaberfluten?

  • @janavr1
    @janavr12 жыл бұрын

    Kak lekker special. So funny..."The classic case of no geld. " 😂🤣

  • @altydstyfgiggity5955
    @altydstyfgiggity595510 ай бұрын

    26:50 "Dit was FAKtap"

  • @krisray720
    @krisray7202 жыл бұрын

    Bevange show. Daai website van julle vra vir a login password. Kom nie reg daar nie. Wht to di?

  • @poelmeister
    @poelmeister2 жыл бұрын

    Omicron speciaal! :)

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez2 жыл бұрын

    🎁🤶❤️🎄

  • @dallasnoble8329
    @dallasnoble8329 Жыл бұрын

    Wie's jou pa?

  • @zakvanreenen2382
    @zakvanreenen23822 жыл бұрын

    Wat is die password vir zaberfluten?

  • @debbie-leepelser2209
    @debbie-leepelser22092 жыл бұрын

    *happy dans*

  • @kobusvosloo6155
    @kobusvosloo61552 жыл бұрын

    Befok, kom maak n rookie in Jbay

  • @dewaldkapp4757
    @dewaldkapp47572 жыл бұрын

    What a KAK Special show was die nou nie gewees nie.... Keep up the Legehness.... How do I create an account for Zaberfluten

  • @Worsie777
    @Worsie777 Жыл бұрын

    Wats volgende manne?

  • @realsteel5899
    @realsteel58992 жыл бұрын

    Ek sê ook altyd "ek is nie so dom soos wat ek lyk nie, maar ek is ook nie so slim soos wat ek voorgee nie" (NeilB)

  • @anneburger422
    @anneburger4222 жыл бұрын

    Fungi = Fun-guy 😂

  • @hyperiondig
    @hyperiondig Жыл бұрын

    why is the mushroom invited to parties ? Cause he's a fun guy.

  • @Hcdt9619
    @Hcdt96192 жыл бұрын

    Kak lekkerrrr

  • @realsteel5899
    @realsteel58992 жыл бұрын

    Fun-Gee

  • @TheCougartrap
    @TheCougartrap2 жыл бұрын

    What's the password to the webtuiste?

  • @SarelHavenga

    @SarelHavenga

    2 жыл бұрын

    Vra ek ook

  • @jaschkavanheerden6024

    @jaschkavanheerden6024

    2 жыл бұрын

    WIL EK OOK WEET

  • @durynredelinghuys3099
    @durynredelinghuys3099 Жыл бұрын

    Bloed loop, waar water nie kan kruip nie.

  • @willemsmit9019
    @willemsmit90192 жыл бұрын

    51:59 'n Mens spreek dit 'fungi' uit

  • @TheCougartrap
    @TheCougartrap2 жыл бұрын

    HAHAHA MY FOK TOE HY SE BRANDWAG🤣 Ek was in brandwag en hy is korrek dit is n pot kak

  • @conradconradie8440
    @conradconradie84402 жыл бұрын

    Love it. Fucking love it.

  • @ulrichjoubert8592
    @ulrichjoubert85922 жыл бұрын

    Kak legeh

  • @TheTrueWheater
    @TheTrueWheater5 ай бұрын

    26:37

  • @realexperienc
    @realexperienc2 жыл бұрын

    NB: PRAATING is beslis die 2021 wenner! ...en ek praat nie nou net nie!

  • @duankotze770
    @duankotze7702 жыл бұрын

    What a leka interview, watched it twice

  • @simonroos3740
    @simonroos37402 жыл бұрын

    Vok ek was te hoog die laaste 7 dae om die te kyk en toe kon ek nie nah se gummys toets nie

  • @marcorobbesom
    @marcorobbesom2 жыл бұрын

    schimmels,paddestoelen

  • @RoelfvanderMerwe
    @RoelfvanderMerwe2 жыл бұрын

    OH...MY...P03$ YES!!! 2021 is saved!

  • @rubenkies3105

    @rubenkies3105

    2 жыл бұрын

    Hou op vloelk man hiers kinders op you tube

  • @conradmsnyman2951

    @conradmsnyman2951

    2 жыл бұрын

    @@rubenkies3105 Vok die kinders.

  • @rubenkies3105

    @rubenkies3105

    2 жыл бұрын

    @@conradmsnyman2951 en jou ma

  • @justinboom836

    @justinboom836

    2 жыл бұрын

    😂😂😂

  • @RoelfvanderMerwe
    @RoelfvanderMerwe2 жыл бұрын

    Dit was fokken incredible. Jissis ek het my 'n paar keer in my p0e$ gelag.

  • @DrTwoThumbs
    @DrTwoThumbs2 жыл бұрын

    Melville kopies met die cherries, u mens sit in die kar en kop a feel or more often then not klippies en koke with your choma en a fok off babalaas in die mora..

  • @louisdelange9742
    @louisdelange97422 жыл бұрын

    Legend maar fok hoe kan mens so baie kak praat!

  • @jacovanzyl2676
    @jacovanzyl26762 жыл бұрын

    Altyd van jou gehou today jy die masker nonsens begin praat het, jy moet seker maar die "slim" hoofstroom volg om te kan bly werk . Interessant hoe die wat betaal word om the lieg enige geloofwaardigheid kan he?

Келесі