Radioraps Podcast Show Vibes Ep06

Комедия

Radioraps Podcast Show Vibes Ep06
Regie het bietjie gaan jag... Rikus het gebrand en ander stories.

Пікірлер: 29

  • @SimpleKeepingFish
    @SimpleKeepingFish25 күн бұрын

    Derde wiel flippen great idee!😂

  • @mornepieterdelport5632
    @mornepieterdelport563224 күн бұрын

    Nee daai show moet gebeur! Ek en my vrou sal dit love!

  • @quintinKruger
    @quintinKruger23 күн бұрын

    Daai derde wiel klink na ñ lekker plan…..eks in!

  • @PROPlive1
    @PROPlive124 күн бұрын

    Sal weer kom saam kuier. Hiers die review👍👍👍👍👌

  • @lourensduplessis3410
    @lourensduplessis341025 күн бұрын

    Awesome podcast. 5 stars

  • @2monkeytails
    @2monkeytails14 күн бұрын

    Like julle show, kyk hier uit Kanada uit!

  • @quintinKruger
    @quintinKruger23 күн бұрын

    Klein comment,Rikus het so buite die kamera gedraai op ñ stadium. Maybe ñ wyer kamer angle of sit nader aan mekaar,maar ek weet dit sal nie so nice wees nie. Klank is nou lekker,sal niks daar verander nie. Love wat julle doen. Dankie!!!

  • @SA911-tl2iy
    @SA911-tl2iy23 күн бұрын

    Julle klank werk AWESOME!

  • @warthogOP
    @warthogOP22 күн бұрын

    Derde wiel met die slogan Regie kort n stekie😂

  • @etresiastruwig192
    @etresiastruwig19224 күн бұрын

    Leer ook die eetbare veldplante ken

  • @letsworksimple
    @letsworksimple25 күн бұрын

    Say it don’t spray it 😂 14mins gevat om die ninja te sien

  • @sarelkepater
    @sarelkepater25 күн бұрын

    lekke boys dis lekke hier in Jacobs baai

  • @lennardloubert9882
    @lennardloubert988224 күн бұрын

    ou Jonny Love julle kak gepraatery, kan mens altyd in n lekker bui sit om soms net bietjie te lag d:)

  • @attiepatattie
    @attiepatattie25 күн бұрын

    3de Wiel. Befokte idee!

  • @elnapretorius9787
    @elnapretorius978725 күн бұрын

    Ja ja doen dit!!!🎉

  • @007nev
    @007nev25 күн бұрын

    Ah - Beste mic's (Nice) Klink bevok thanks. Ek will net weet wie is die ander ou? Ek try reasearch maar ek suck met dit duidelik, haha. Uit al die episodes kan dit nogsteeds nie uitfigure nie. Vertel ons meer seblief?

  • @markovermaak
    @markovermaak25 күн бұрын

    Randburg!

  • @1903Stoutgat
    @1903Stoutgat25 күн бұрын

    Kan nie wag om te hoor watter vrae jy daai Girls gaan gee om te vra nie, sal skreeusnaaks wees!

  • @DyllinEsterhuizen-kz5dv
    @DyllinEsterhuizen-kz5dv12 күн бұрын

    Hi julle die klank is nie great nie. Ek is verslaaf aan julle. My neef het ook 2konsessies is die Kruger park. Hy run die show vir Kruger untamed.

  • @AntonVanderMerwe-kf5lu
    @AntonVanderMerwe-kf5lu25 күн бұрын

    3de Wiel😂😂 Asseblief ja

  • @MViljoen85
    @MViljoen8525 күн бұрын

    Al wat ek wil sê is: As jy wil uitdeel, moet jy kan ontvang ook. Hetsy dit 'n roast of 'n kak steak is.

  • @corieneventer4640
    @corieneventer464025 күн бұрын

    😂😂😂 ek stem vir 3de wiel

  • @arrienel6535
    @arrienel653525 күн бұрын

    Die derde wiel of die spaarwiel? Behoort fun te wees. Een op elje dorp waar n Hennie's is....

  • @arrienel6535

    @arrienel6535

    25 күн бұрын

    Dink net hoeveel stront kritiek kan ons dan gee😅😅😅

  • @jacojacobs6348
    @jacojacobs634825 күн бұрын

    Asseblief maak die 3de Wiel show😂😂

  • @pjdutoit7341
    @pjdutoit73414 күн бұрын

    Ek sal graag die derde wiel kyk

Келесі