Brendan Peyper Soek Liefde!❤️ | Op My Eish Recap S3 E1

Soooo wat dink julle van die eerste episode, & Brendan met ‘n hemp aan?😜🤩
& Wie is jou gunsteling girl?😏
Share met jou maats wat moet kyk🥳
p.s. sorry vir die donderweer in die agtergrond, dit kom reën net as ek wil shoot🤣
#OpMyEish #kykNET #DStv #brendanpeyper #recap #wyn #lisametdierooihare

Пікірлер: 23

  • @hannelierossouw6034
    @hannelierossouw60343 ай бұрын

    Yes THIS lady stand in the front of CPT 😮

  • @DeonieTaljaard
    @DeonieTaljaard4 ай бұрын

    Enigste manier hoe ek dit soortvan kan kyk moenie dit stop nie asseblief

  • @paulinedirker9137
    @paulinedirker91373 ай бұрын

    Jy is by cool verby, love, love you insetsels❤

  • @ashtridhenn51
    @ashtridhenn514 ай бұрын

    Ahhh lag altyd so lekker vir jou videos !! LOVE LOVE ❤

  • @mechanetoy
    @mechanetoy4 ай бұрын

    Will net se agh ek love jou😩dankie dar jy die doen , ek lewe vir die😂

  • @user-nd8qu7il9z
    @user-nd8qu7il9zАй бұрын

    @Lisametdierooihare kan jy dalk onthou ek is amper seker erns in n episode het dit uitgekom Dat janea en brendan mekaar al Ken van voor die show af (dink by kip moore se show ontmoet). Kan jy dalk onthou?

  • @raynardrandall-cj9qf
    @raynardrandall-cj9qf2 ай бұрын

    Hi ek is mieke en ek is 13 jaar oud en love jou channel 😘😜

  • @Skallywax
    @Skallywax4 ай бұрын

    @liesametdierooihare , selfs die -stop - wag - bly nog n bietjie-kaartjie het my n oorwurm gegee..😂

  • @chrizaanneethling3221
    @chrizaanneethling32213 ай бұрын

    Okay ek begin betjie laat met jou recaps (Want ek kyk die show, ja 😃), maar ek's bly eks nie die enigste een wat daai Ad Break en wiskunde glips gespot het nie. Nou gaan ek wel die res van jou recaps moet kyk, om te sien of jy die koppie glips gespot het in 'n later episode.

  • @octoberbaby1422
    @octoberbaby14224 ай бұрын

    Ek sal wil weet of die vorige celebs se verhoudings nog hou

  • @lisametdierooihare

    @lisametdierooihare

    4 ай бұрын

    Neels het op geeindig met ‘n girl, Florinda - hulle’t even ‘n hele Huisgenoot voorblad storie gekry, maar dit het nie gehou nie😅 & Francois is nogsteeds in ‘n verhouding met die meisie wie hy gekies het - Nykie - & hulle is baie gewild op social media🥳

  • @michellesmysterymadness3417
    @michellesmysterymadness34174 ай бұрын

    Jane was op blitsafsprake met boer soek ń vrou ek kannie onthou vir watse boer nie

  • @leandrimeyer8127

    @leandrimeyer8127

    4 ай бұрын

    Dit was vir boer Louis M.

  • @lisametdierooihare

    @lisametdierooihare

    4 ай бұрын

    Aaaaaah DANKIE 😂 ek sou heeltyd wonder🤣

  • @user-jr4iz4ne3p
    @user-jr4iz4ne3p3 ай бұрын

    ❤💋😘😅

  • @obsessionphotographysa
    @obsessionphotographysa4 ай бұрын

    Ek is mal oor jou!!!! Jy kill dit elke keer

  • @zgreyling7340
    @zgreyling73404 ай бұрын

    So jammer jou vid oor die Brug se einde het DSTV diaree gegee. Ek love jou goed. Maar sorry. Hierdie akteurs op die program soek aandag. Like nie die nie.

  • @landibear6509

    @landibear6509

    4 ай бұрын

    Wat het gebeur? Ek wag steeds vir recap. Of het ek iets gemis?

  • @stacey-leehattingh6957

    @stacey-leehattingh6957

    4 ай бұрын

    ​@@landibear6509 Ek ook

  • @faanius9678
    @faanius96784 ай бұрын

    sal die elke week kyk