Die Rowwe Reunion💥 | RHOPTA Recap S1 E13 & E14

Die Real Housewives kom vir ‘n laaste keer bymekaar saam met Rian van Heerden😱 Talana vat vir Mel aan🤯, Mel & Rhona maak vrede🥹 & ons kry ‘n laaste quote van Beet 😂
Deel met jou maats wat nog die reünie moet kyk!😜🫶🏼
#RHOPTA
#RHOPTArecap
#lisametdierooihare
#kyknet

Пікірлер: 42

  • @roche320
    @roche320 Жыл бұрын

    I'd rather marry a teacher than a disbarred lawyer.

  • @Grooving3
    @Grooving3 Жыл бұрын

    Renske is pragtig !!!! Mel ,, gaan klim terug in jou hok..

  • @Xan3Bloem
    @Xan3Bloem Жыл бұрын

    Dank die liewe Vader jy het dit gekyk want ek kon net nie🤦🏼‍♀️🤦🏼‍♀️🤣🤣🤣🤣 maar ek het al jou recaps gevolg!

  • @Midnightcrimefiles
    @Midnightcrimefiles Жыл бұрын

    Renske is beautiful. At least lyk sy nie plastic nie

  • @zgreyling7340
    @zgreyling7340 Жыл бұрын

    Omw!! Uitstekend weereens Lisa😂😂😂💕

  • @mornecoetzee735
    @mornecoetzee735 Жыл бұрын

    Awsome!! Ek het my pap gelag soos altyd!!!

  • @soekielagrange3725
    @soekielagrange3725 Жыл бұрын

    Dankie rooikop. Skerp. Gelukkig begin Boer soek n vrou

  • @Super2eagles
    @Super2eagles Жыл бұрын

    Love jou soos altyd Lisa!!! Ek dink hul het RHOPTA se dames mooi gekies, want elkeen speel 'n spesifieke rol, dit is allermins 'n realiteits program, wat meer as sy doel oortref. En eks eintlik mal oor elkeen van hulle.

  • @deeglik
    @deeglik Жыл бұрын

    Dankie vir die seisioen se komedie....Ek kan partykeer nie glo wat ek sien nie :P

  • @vlleslie1901
    @vlleslie1901 Жыл бұрын

    Your Recaps are brilliant, so enjoyed watching them as I don’t have DSTV anymore . So funny 🤣

  • @LillyGraceAnn
    @LillyGraceAnn Жыл бұрын

    Baie baie dankie vir jou reviews, ons kyk so lekker! Jy is awesome!

  • @zgreyling7340
    @zgreyling7340 Жыл бұрын

    Jis asb, mag ek NOOIT weer vir Beet sien nie🙈🙈😂Mel is o.k maar o hel. Beet gaan glad nie meer n rooi beet wees sonder sy geld nie. Hy gaan maar bleek lyk🙈Js

  • @kobusgreyling5127
    @kobusgreyling5127 Жыл бұрын

    Dankie tog!!!!

  • @antoinettechristina2875
    @antoinettechristina2875 Жыл бұрын

    Dit is hoog tyd!!!!

  • @moniquejoubert4363
    @moniquejoubert4363 Жыл бұрын

    Kiki met haar KOMMEN kommentaar…. swak Kiki… om te se jy sal n ander vrou 🤬 SWAK SWAK

  • @user-sd7lc2nh5u
    @user-sd7lc2nh5u Жыл бұрын

    Ek het dit vreeslik geniet!!! Een van die 6 is minstens so onnatuurlik en plastiek as kan kom of sal ek sê LV (lekker vals!) Of dalk is daar 2....wel, ek het jou weergawe vreeslik geniet!

  • @erikacomstock9995
    @erikacomstock9995 Жыл бұрын

    So fun.

  • @dutchTea
    @dutchTea Жыл бұрын

    Ek love Renske se van. Lammerding. Ai my liefie lam, my lammetjie ding ;) dis so cute.

  • @olivier8
    @olivier8 Жыл бұрын

    jist tot die recsp was te lank.... wat jou volgemde series

  • @CobusDerrenberg
    @CobusDerrenberg Жыл бұрын

    LOVE jou recaps ! 🤣 Legendary ✨ MAAR hierdie was VOLSKAALSE GARBAGE... 💩💩💩 😯 Maar net hoe dit is... 🤔🧐....😵 Sien BAIE UIT na BSn'V.... 😮 O HENG.... NOOIT gedink ek sal dit OOIT actually se nie.... 😱😳😳 HENG, hierdie was n' SWAK reeks ne'? Mooi bly !😄🤗

  • @sonjaswart9866
    @sonjaswart9866 Жыл бұрын

    En ek wens Rian kan oor dit kom as iemand voorkom as sus of so.

  • @Midnightcrimefiles
    @Midnightcrimefiles Жыл бұрын

    So photoshop maak jou skelm? Maar skelm maak jou nie skelm nie. En se jy, jy hou van modder Peet?

  • @sonjaswart9866
    @sonjaswart9866 Жыл бұрын

    Kan Kiki en Mel vir ons wys hoe hul lyk na drie swangerskappe?

  • @annelizevanblerk8927

    @annelizevanblerk8927

    Жыл бұрын

    Kiki is ń mamma van twee pragtige dogters

  • @sonjaswart9866

    @sonjaswart9866

    Жыл бұрын

    @@annelizevanblerk8927 het sy 2 swangerskappe gehad? Of is dit stiefdogters?

  • @lungelongubane4071
    @lungelongubane4071 Жыл бұрын

    Lol nt beet coming on the reunion too lol 😂😂😂😂

  • @MrCukydoh
    @MrCukydoh Жыл бұрын

    dis net riaan wat sulke kak shows kan opdink LOL

  • @shelley3681
    @shelley3681 Жыл бұрын

    Telana was spot on! And as usual Mel deflected again... It's beyond me how Kiki can associate with Mel and actually said that she would have bliksemd Telana if she was featured more in the show... Bliksemd her for what?! Standing up for women?! Swak

  • @dutchTea
    @dutchTea Жыл бұрын

    Die onderkant van Mel se outfit laat my dink aan n baba se doek, n nat een... soos wanneer hy dringend geruil moet word... as sy wou gaan vir diamond bikini dan moes sy maar eerder net bikini gedra het, sou ewe styl-loos gelyk het, maar darem minder doekerig

  • @melanidevilliers7847
    @melanidevilliers7847 Жыл бұрын

    Seker maar outyds maar die vloekery is regtig seker maar net van 'n sekere dam se eende.

  • @sonjaswart9866
    @sonjaswart9866 Жыл бұрын

    Lisa ek hou van jou. Maar nie as jy opbring nie.

  • @lisametdierooihare

    @lisametdierooihare

    Жыл бұрын

    Wat bring ek op?😅😂

  • @sonjaswart9866

    @sonjaswart9866

    Жыл бұрын

    @@lisametdierooihare as jy opbring, dan braak jy. Jy HAAL iets op wanneer jy 'n onderwerp bespreek of onder iemand se aandag wil bring.

  • @lisametdierooihare

    @lisametdierooihare

    Жыл бұрын

    @@sonjaswart9866 aaaaaah maak sin!😂 Dankie ek sal probeer onthou volgende keer😝

  • @sonjaswart9866

    @sonjaswart9866

    Жыл бұрын

    You 'bring' a topic up. Direk en anglisisties vertaal 'bring jy dit op'. Dis inkorrekte Afrikaans en 'n Anglisisme. Korrekte Afrikaans is : Sy HAAL die 'topic' op. En ja, ons huisvrouens is ryk, maar duidelik nie taalkundig sterk nie. Dankie vir jou, Lisa. Geniet jou elke keer!

  • @eksteinmalan3517

    @eksteinmalan3517

    Жыл бұрын

    @@sonjaswart9866 raak rustig Sonja met die swart hare. Sheesh. Dis amper Vrydag. Drink iets toe.

  • @Ant1Bez
    @Ant1Bez Жыл бұрын

    dit was baie cringing 🫤🫡