Trouble in Paradise🌴 | RHOPTA Recap S1 E9

Die week is die housewives in Zanzibar ☀️ & die bikinis en NAELS het behoooorlik uitgekom!😱
Plus, Kiki kies vir haar ‘n baie duur geskenk⌚️👀
Share met jou maats wat moet kyk!🥳
#RHOPTArecap
#RHOPTA
#kyknet
#lisametdierooihare

Пікірлер: 48

  • @shelley3681
    @shelley3681 Жыл бұрын

    Felt so bad for Renske... She's got the same personality as me. We try and lighten the mood or make conversation and then end up saying the wrong thing... Rhona owned the fact that she had surgery, Mel didn't. That's why she got so angry that Renske spoke about her surgery. She wants to maintain this appearance of outer perfection. If only you could buy a prettier personality and kinder heart hey...

  • @shannonhenning2423
    @shannonhenning2423 Жыл бұрын

    I laughed so loud when Peet se kop popped out from the kas😭

  • @mindareinetels6047

    @mindareinetels6047

    Жыл бұрын

    🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣

  • @johanpieterse6436
    @johanpieterse6436 Жыл бұрын

    Kyk ek lag elke keer so hard dat ek dit twee keer moet kyk, ek miss te veel die eerse slag om. Dankie ek love jou show. #Zanzidrama

  • @Corne782
    @Corne782 Жыл бұрын

    Lisa jy is puik , dankie tog ek hoef nie na die reeks te kyk nie. Vlak, vlak, vlak 😂😂😂 Lisa, jy verdien n paar bottels wyn!

  • @LuschkavRooyen
    @LuschkavRooyen Жыл бұрын

    Love Love Love jou recaps!! Letterlik 'n hoogtepunt in my week! #Zanzidrama

  • @mullerrossouw4897
    @mullerrossouw4897 Жыл бұрын

    😂😂😂 was daai n fototjie van Beet in die kas toe Mel fumigate?!!😂😂😂

  • @sareldieseemonster1648
    @sareldieseemonster1648 Жыл бұрын

    Lisaaa ons kort die nuwe episode

  • @Nemo_ZA
    @Nemo_ZA Жыл бұрын

    KykNet moet na hierdie program maar eerder hul naam verander na KotsNou want ek wil weer NouKots. As dit nie was vir hoe entertaining Lisa en haar mooi rooi hare dit maak nie het ek seriously 'n Mel geskiet! ['n Mel skiet: Oortreffende trap van 'kots': Kots, 'n kat skiet, 'n Mel skiet]

  • @mindareinetels6047

    @mindareinetels6047

    Жыл бұрын

    Korrek!!!!🤣🤣🤣🤣🤣👍👍👍👍👍👍

  • @amoreroodt7838

    @amoreroodt7838

    Жыл бұрын

    'n Mel skiet. Ek het nou omgeval soos ek lag.

  • @chantelpotgieter9854
    @chantelpotgieter9854 Жыл бұрын

    Toevallig was ek nou op KZread. Aiii wat is daar meer om te se van Mel? Sy like van drama. Ek wil nie haar vriendin wees nie. Sy sal nooit die son oor my sien skyn nie. Dankie vir jou videos, jy entertain my baie

  • @joybroodryk7298
    @joybroodryk7298 Жыл бұрын

    "Check die tyd op my Rolo"🤣

  • @sumareagrela2694
    @sumareagrela2694 Жыл бұрын

    Dankie dat jy jou Sanity prys gee sodat ons nie hoef nie! #Zanzidrama 🏖🍷

  • @petrasteyn-scholtz4528

    @petrasteyn-scholtz4528

    Жыл бұрын

    Ja sho baie dankie.

  • @courtneyviljoen
    @courtneyviljoen Жыл бұрын

    Love this ❤️❤️❤️

  • @sieuwkeholder9162
    @sieuwkeholder9162 Жыл бұрын

    Zanzi drama!! Love it!

  • @johanpieterse6436
    @johanpieterse6436 Жыл бұрын

    Bwahahaha, Mel skuif VET rond soos wat ek Meubels rond skuif. 🤪🤣🤣🤣🤣🤣🤣 #Zanzidrama

  • @Adri-oj3yt
    @Adri-oj3yt Жыл бұрын

    Kiki is my gunsteling

  • @johanpieterse6436
    @johanpieterse6436 Жыл бұрын

    YES YES YES. Voel asof ek all baie lank wag vir die een, Baie Dankie. Jammer dink ek het jou bietjie aan gejaag 🤣🤣🤣

  • @hannesvdm
    @hannesvdm Жыл бұрын

    Zanzibar drama Jy is hilarious 🙌🏻

  • @sue-zedejager204
    @sue-zedejager204 Жыл бұрын

    Watse, werk. Of besigheid het Malcom

  • @sophiawiese2961
    @sophiawiese2961 Жыл бұрын

    Ek dink jy het iets sterker nodig as net wyn.

  • @yolandivanderwesthuizen1897
    @yolandivanderwesthuizen1897 Жыл бұрын

    Waar is jy Lisa?? Episode 10 en 11. Jy red my met jou recaps. Is in NZ so kan nie wag vir jou videos nie het dit nog in SA begin kyk en is gehook.

  • @yolandivanderwesthuizen1897

    @yolandivanderwesthuizen1897

    Жыл бұрын

    Dankie dankie dankie vir Episode 10. Kry nie part 2 nie.... Geseende Kersfees vir jou!

  • @Midnightcrimefiles
    @Midnightcrimefiles Жыл бұрын

    lol. Het jy gese desperate housewives? ... 🤣🤣🤣🤣🤣🤣

  • @brutalfruit3153
    @brutalfruit3153 Жыл бұрын

    Rebounder sissa nie trampoline...daar is n verskil

  • @marlihousego4630
    @marlihousego4630 Жыл бұрын

    Ek is net bly sy het daai R26000 swembroek gedoop in die see😂… zanzibar drama!

  • @manicmaggie
    @manicmaggie15 күн бұрын

    Ai die simpel ding, het sy nie haar malaria shots gekry nie.

  • @CobusDerrenberg
    @CobusDerrenberg Жыл бұрын

    😂🤣😂🤣 👏👏👏👏 👌👌👌👌 😂🤣😂🤣

  • @despereauxxx
    @despereauxxx Жыл бұрын

    Zanzidrama 😄⚘⚘⚘

  • @nataniapotgieter4013
    @nataniapotgieter4013 Жыл бұрын

    ZanziDRAMA

  • @jaundreesterhuizen4077
    @jaundreesterhuizen4077 Жыл бұрын

    #Zanzidrama

  • @rodneyschwartz8110
    @rodneyschwartz8110 Жыл бұрын

    Ja nee. Eks met Rhona. Mel lyk en klink baie irreterend

  • @sim789936

    @sim789936

    Жыл бұрын

    Maar Rhona is self nogal cringy. Ag ons lag maar

  • @Nemo_ZA

    @Nemo_ZA

    Жыл бұрын

    Mel is baie meer as irriterend! As "the purge" 'n regte ding was, dan sou ek eers vir Mel uithaal voordat ek vir Julius Malema uithaal!

  • @ElizabethBaker-lx5my

    @ElizabethBaker-lx5my

    Жыл бұрын

    Nee hel Rhona irriteer my grensloos. Ek sou dood verveeld wees tussen hierdie klomp fake goed

  • @mindareinetels6047

    @mindareinetels6047

    Жыл бұрын

    Wa kom mêdem Mel vandaan🤪🤣👍👍👍👍

  • @millidw8070
    @millidw8070 Жыл бұрын

    Zanzidrama 😅

  • @Monikavdw1
    @Monikavdw1 Жыл бұрын

    ZanZiDrAmA

  • @karlareichel2228
    @karlareichel2228 Жыл бұрын

    zansiba drama

  • @phillipduplessis5004
    @phillipduplessis5004 Жыл бұрын

    Zanzi drama

  • @Silly_Goose68
    @Silly_Goose68 Жыл бұрын

    Wys mens dat jy nie baie geld moet hê om "common" te wees nie