lisametdierooihare

lisametdierooihare

Пікірлер

  • @HoshiHwang
    @HoshiHwang16 сағат бұрын

    10:04 syt haar WAT LOS GESKRIK

  • @3h3y3uwydhrhdhueyej8
    @3h3y3uwydhrhdhueyej84 күн бұрын

    Dankie Lisa. Jy is een van my gunsteling guilty pleasures. Jy maak my dag.

  • @3h3y3uwydhrhdhueyej8
    @3h3y3uwydhrhdhueyej84 күн бұрын

    Elke oomblik van elke video is pure genot.

  • @MelindaDeBrouwer
    @MelindaDeBrouwer8 күн бұрын

    Nee genade, dankie dat jy dit kyk. Ek sou dit nie gemaak het nie. 😅

  • @kooskoekemoer
    @kooskoekemoer8 күн бұрын

    Plot twist, ek is bly om te hoor ek is nie die enigste persoon wat dink skilpadjies is uiters onaangenaam nie, ek verkies ook eerder regte skilpadjies wat hier kan rond loop.

  • @hannelieswart9828
    @hannelieswart98288 күн бұрын

    Plot twist

  • @estellemelletvanrooyen6592
    @estellemelletvanrooyen65928 күн бұрын

    Kleinhoewe draai

  • @monicabotha2342
    @monicabotha23428 күн бұрын

    Hi lisa ❤ Dankie 😊 vir al jou moete .

  • @zgreyling7340
    @zgreyling73409 күн бұрын

    Plotdraai🤣🤣🤣💕💕💕

  • @jameslindiepretorius435
    @jameslindiepretorius4359 күн бұрын

    Oh man jy maak my dag!! Loooooove jou!

  • @user-ph5uy5cl8n
    @user-ph5uy5cl8n9 күн бұрын

    Plot twist dankie vir jou recaps ek kyk dit glad nie, maar kan danksy jou saam praat as ek moet 😂😂

  • @lizeldihechter4664
    @lizeldihechter46649 күн бұрын

    Plot twist 😅 dankie Lisa! Jou recaps is goud!

  • @LiveLight50
    @LiveLight509 күн бұрын

    Plot twist. Dankie vir nog ñ uitmuntende recap. Waardeer jou.

  • @Hippietreehuggerchic
    @Hippietreehuggerchic9 күн бұрын

    Plot twist: Wat was daai klank?

  • @ZaneStrauss
    @ZaneStrauss9 күн бұрын

    Plot twist ❤

  • @harduskruger
    @harduskruger9 күн бұрын

    Plot twist😗

  • @octoberbaby1422
    @octoberbaby14229 күн бұрын

    Plot twist

  • @courteneyschmidt5835
    @courteneyschmidt58359 күн бұрын

    Plot twist. Love die video Lisa❤

  • @jameslindiepretorius435
    @jameslindiepretorius43510 күн бұрын

    Pekel pennie prys, pekel pennie prys, pekel pennie prys...😂 wat beteken die pekel pennie ooit of waar kom dit vandaan?

  • @LeekyleGeswind
    @LeekyleGeswind11 күн бұрын

    Is😅😮🎉😂❤😢😊

  • @sybilfourie8033
    @sybilfourie803311 күн бұрын

    Dis rêrig nie die beste Boer nie. Maar die beste onderkruiper..... Gemene speletjie!!!!!😢

  • @3h3y3uwydhrhdhueyej8
    @3h3y3uwydhrhdhueyej811 күн бұрын

    Ons LOVE jou re caps!!! Ek lurk gereeld in die interwebbe en grou deur KZread se goete rond, net vir jou videos

  • @lynetteekland2437
    @lynetteekland243712 күн бұрын

    Skaapwagter 😊

  • @Nico-ej2yl
    @Nico-ej2yl12 күн бұрын

    Mal oor jou! Moer snaaks. Dankie dankie.

  • @manicmaggie
    @manicmaggie15 күн бұрын

    Die episode waar 'n oulike ou moo koei 'n groot man laat huil het, is my gunsteling een. 😂🐄

  • @manicmaggie
    @manicmaggie15 күн бұрын

    Ek hou van plaasjapie. ☺️

  • @manicmaggie
    @manicmaggie15 күн бұрын

    Ai die simpel ding, het sy nie haar malaria shots gekry nie.

  • @mjgholfza
    @mjgholfza15 күн бұрын

    Het jy nou al 'n bakkie?

  • @janlourens4123
    @janlourens412316 күн бұрын

    Hi lyk amper of jy ook emosioneel was 😂

  • @zgreyling7340
    @zgreyling734016 күн бұрын

    Jis Lisa. Clickbait baie??🤣🤣💕💕💕

  • @kooskoekemoer
    @kooskoekemoer16 күн бұрын

    Die skaap wat gesê het "ja wtf" was moer snaaks.

  • @manicmaggie
    @manicmaggie16 күн бұрын

    So skreeusnaaks soos altyd. ❤

  • @kirstyw5602
    @kirstyw560216 күн бұрын

    Daai top is jou kleur

  • @octoberbaby1422
    @octoberbaby142216 күн бұрын

    Skaapwagter

  • @izellefischer7250
    @izellefischer725016 күн бұрын

    Yay Lisa is terug op youtube! #dstv-skaapwagter!

  • @octoberbaby1422
    @octoberbaby142216 күн бұрын

    Etienne

  • @Impala_Lily
    @Impala_Lily16 күн бұрын

    Omg can this series get any more dreary!!!! LOL …. At least you make it as exciting as you can 🙄😩😄🤣

  • @3h3y3uwydhrhdhueyej8
    @3h3y3uwydhrhdhueyej817 күн бұрын

    Ons vreet elke episode van elke recap van jou, soos Lindt hasies op. Ek en my Infidel (12) geniet jou ontsettend baie. Geluk met julle troue en nuwe huis. Ons hoop ons sien jou diertjies ook so nou en dan as special guests?😁

  • @manicmaggie
    @manicmaggie18 күн бұрын

    Jinne daai Mel is mislik en sonder al die paint lyk sy sekerlik baie scary. 🫢

  • @mjgholfza
    @mjgholfza19 күн бұрын

    Ja, sy moet definitief ontspan.

  • @mjgholfza
    @mjgholfza19 күн бұрын

    Hel, van die girls is darem droog...

  • @nitahogan202
    @nitahogan20229 күн бұрын

    Wat get gebeur met plaasjapie ons soek Meer

  • @LiveLight50
    @LiveLight50Ай бұрын

    Pekelpennie. Ek het skoon na jou verlang. Baie uitgesien na hierdie recap. Baie dankie, dit was baie “entertaining” soos altyd. Ek geniet jou recaps ongelooflik baie.

  • @harduskruger
    @harduskrugerАй бұрын

    Damn woman! 😂 Gedog die recap kom nooit nie😝🙈

  • @TessaHeyns-kw4ht
    @TessaHeyns-kw4htАй бұрын

    Day made!!

  • @octoberbaby1422
    @octoberbaby1422Ай бұрын

    🥒🪙😂

  • @user-qz5gi4uh6x
    @user-qz5gi4uh6xАй бұрын

    Pekelpennies. 😅😂❤

  • @zgreyling7340
    @zgreyling7340Ай бұрын

    Lisa!! Recap asb tog plaasjapie ook man!!!😂

  • @user-ny8uz8lf6w
    @user-ny8uz8lf6wАй бұрын

    Ek bly n bull❤❤

  • @ShreddySteve
    @ShreddySteveАй бұрын

    Tannie!