Sy’s kinderagtig?!😬 | Op My Eish Recap S3 E3

Hoe voel julle oor Brendan se keuse om 2 meisies so vroeg al huis toe te stuur?😮
Plus, lag julle darem ook vir Natasha se jokes?😂
Share met jou vriende wat moet kyk!🥳
#OpMyEish #kykNET #BrendanPeyper #recap #wyn #lisametdierooihare

Пікірлер: 45

  • @gerrie_mylifestory
    @gerrie_mylifestory3 ай бұрын

    Ek binge watch nou vir die 2de aand in n ry! Lisa jy is so snaaks!!!!

  • @karinseaman4060
    @karinseaman40604 ай бұрын

    Ek's so bly Jané is uit... Sy moan oor alles en almal 🤦🏻‍♀️😂

  • @michellevanvuuren9644

    @michellevanvuuren9644

    4 ай бұрын

    Sy is hopeloos te ernstig

  • @mellisadupreez4218

    @mellisadupreez4218

    4 ай бұрын

    Same

  • @LiveLight50
    @LiveLight504 ай бұрын

    Ek geniet jou recaps ongelooflik baie. Dol oor jou humorsin!😂😂😂

  • @janevanreenen8768
    @janevanreenen87684 ай бұрын

    Ek lief hierdie recaps😂 Ek kyk glad nie die program btw..

  • @unlimitedwantslimitedresources
    @unlimitedwantslimitedresources4 ай бұрын

    so entertaining. die afrikaanse mark is so droog soos die woenstyn, en daar’s maar min afrikaanse tv series wat ek my tyd sal op mors, maar jou kommentaar - worth it. tyy lisaa

  • @heleenvisagie2562
    @heleenvisagie25624 ай бұрын

    Oh my word!! Ek love hoe jy die episodes recap! Jy is super snaaks 😂 ek het myself voorgeneem ek gaan nie weer hierdie reeks kyk nie, dis so kommin, maar jou recap het my weer hooked 😂😂

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk53884 ай бұрын

    Rachelle is die regte meisie vir Brendan! Sy is prágtig binne en buite!....xxxc

  • @michellevanvuuren9644
    @michellevanvuuren96444 ай бұрын

    Lewe vir die videos!!! Geniet dit uit Australia 🎉😂 dink jy moet mini episodes maak jys vrek snaaks ! Love jou!

  • @MrArchi20
    @MrArchi203 ай бұрын

    "nie op die lekker manier nie" SIES LISA! hahaha

  • @CobusDerrenberg
    @CobusDerrenberg4 ай бұрын

    Kyk LEKKER saammet jou ... WANT dis VINNIG & PEINLOOS.. & SNAAAAKS 👍😂🤣👌👍✨ AWESOME WERK 🤣✨

  • @Adri-oj3yt
    @Adri-oj3yt4 ай бұрын

    Ek kyk glad nie TV nie, maar mis nie Lisa se recaps nie.

  • @martinbarnard3975
    @martinbarnard39754 ай бұрын

    Love al jou recaps sien uit om dit te kyk !!! En dit beteken baie vir ons hier in die buiteland wat nie dit kan kyk nie, moet se die wyn lyk ook elke keer baie LEKKER ....Geniet dit uit Saudi Arabia

  • @paulinedirker9137
    @paulinedirker91374 ай бұрын

    Jy maak dit die moeite werd, geniet jou recap.......😊

  • @jovanbradley9870
    @jovanbradley98704 ай бұрын

    Love love baie Dankie Lisa help so biki Met die homesick as men’s so ver Bly 😎🇮🇪

  • @hankovonschlichting
    @hankovonschlichting4 ай бұрын

    Dankie dat ons die goed nie self hoef te kyk nie 😂 Maar asseblief doen nog die laaste episode van "Die Brug" 😢

  • @lisametdierooihare

    @lisametdierooihare

    4 ай бұрын

    Ah DStv het hom geblock hier op KZread, maar hy is op my Facebook & Instagram! @lisametdierooihare 🤗🤗

  • @hankovonschlichting

    @hankovonschlichting

    4 ай бұрын

    @@lisametdierooihare absolute legend!

  • @ArminVanNiekerk
    @ArminVanNiekerk4 ай бұрын

    Ek "Leer" regtig so baie 😂😂😂

  • @burnadenewilliams133
    @burnadenewilliams1334 ай бұрын

    Lisa eks seriously bly jy kyk die die goed sodat ons nie hoef nie!!!

  • @hanlisaunderson7139
    @hanlisaunderson71394 ай бұрын

    Love jou! Ek lag so vir jou comments Lisa

  • @Bushbaby1977
    @Bushbaby19774 ай бұрын

    Is ek die enigste een wat geirriteerd is met daai girl se hemp? Trek die ding aan of uit. Jammer ken nie die girls se name nie, maar ek is nogal bly dat hy die donkerkop huis toe gestuur het, sy was die mooiste van die klomp, maar daar sou hy 'n hele sak vol probleme opgetel het.

  • @ClaudiavdWalt
    @ClaudiavdWaltАй бұрын

    😂

  • @sanktaKoroleva
    @sanktaKoroleva2 ай бұрын

    Lol mens kan sien watter girls is so mal soos hase... Jané, looking at you babes

  • @DuitserSwart
    @DuitserSwart4 ай бұрын

    Sterkte vir die meisies, hulle is braaf om op die show te gaan.

  • @nix6959
    @nix69592 ай бұрын

    Twee flieë met een klap 🤣🤣🤣🤣🤣

  • @Neya182
    @Neya1824 ай бұрын

    ❤ Want jy's my eerste soen😘

  • @ziskabrits618
    @ziskabrits6184 ай бұрын

    😂🕊😂

  • @bellaballoon421
    @bellaballoon4214 ай бұрын

    Eerste soen 😂

  • @user-jr4iz4ne3p
    @user-jr4iz4ne3p4 ай бұрын

    ❤💋😘😂

  • @meganknipe4393
    @meganknipe43934 ай бұрын

    “Liefde of TV tyd”….ja-nee…..🙄🤮

  • @winstongreyling4546
    @winstongreyling45464 ай бұрын

    waar is brendan se kuite

  • @francettegouws4371
    @francettegouws43714 ай бұрын

    Eerste soen!

  • @octoberbaby1422
    @octoberbaby14224 ай бұрын

    Eerste soen

  • @jacquesroux7362
    @jacquesroux73624 ай бұрын

    Kyk ek wil nie ombeskof wees nie, maar as jy jonk, gesond en relatief aantreklik is, soos daai girls, en nog nie n man het nie, is daar groot fout. En jammer maar daai ou lyk effe vertraag.

  • @octoberbaby1422

    @octoberbaby1422

    4 ай бұрын

    😂

  • @verchip8

    @verchip8

    4 ай бұрын

    😂 Hou moed Jacques, hy sny blykbaar op 'n stadium sy hare... En dít kan 'n groot verskil maak.

  • @jacquesroux7362

    @jacquesroux7362

    4 ай бұрын

    @@verchip8 Klink soos n saak vir gebed.

  • @unlimitedwantslimitedresources

    @unlimitedwantslimitedresources

    4 ай бұрын

    hy is nie effe nie - hy is vertraag. Jo Black het blykbaar vir die meisies wat uitgeval het gesê hulle moet dankbaar wees want hy is ‘n do*s.

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk53884 ай бұрын

    Die aanbieder is oulik op haar manier, maar gaan net ver met haar persoonlikheid... en ek bedoel dit nie afbrekend, hallou jy is n áánbieder....

  • @Gozar111
    @Gozar1114 ай бұрын

    Wie de hel is die Brendan dude?

  • @ClaudiavdWalt
    @ClaudiavdWaltАй бұрын

    😂

  • @karlbenz5636
    @karlbenz56364 ай бұрын

    😂