Rugby World Cup Recap | Round 1 🏆

Ek het bietjie die eerste rondte van die world cup gekyk sodat julle nie hoef nie😜 Vir wie root julle die jaar (die enigste regte antwoord is die Springbokke)?
Alsoooo vat 'n slukkie elke keer as ek praat oor Superbru 😂
Tag jou vriende sodat hulle ook kan saam praat🥳🏉
#RWC23 #rugbyworldcupfrance2023 #rugbyrecap #lisametdierooihare

Пікірлер: 45

  • @Cpernaum
    @Cpernaum8 ай бұрын

    Super, this is great... entertaining, funny, insightful... the lot.

  • @dorrienvenables3057
    @dorrienvenables30578 ай бұрын

    Lol, this is now my new favorite rugby commentary channel!!

  • @ingrid-to9vb
    @ingrid-to9vb8 ай бұрын

    ek het hierdie recaps nodig in my lewe

  • @marilouxsnyman5068
    @marilouxsnyman50688 ай бұрын

    Hierdie is n goeie idee! Love altyd jou videos

  • @landibear6509
    @landibear65098 ай бұрын

    Soos Johnathan van Radioraps gese het aangaande die opening seremonie, die toeskouers moes almal gestaar het en gedink het "Jis, die mushrooms skop nou in".

  • @SonyaTainton
    @SonyaTainton8 ай бұрын

    bloody brilliant CLASSIC

  • @dirkhoekstra727
    @dirkhoekstra7278 ай бұрын

    Jy kyk die Rugby World Cup sodat ons nie hoef nie?? Eish, daai lyn het gewerk vir Real Housewives, maar nie hiervoor nie. Ons wil dit DEFINITIEF kyk. Maar toemaar, ons sal jou videos ook kyk! 😂😂

  • @frankmartin4757
    @frankmartin47578 ай бұрын

    Jy moet n rugby kommentator raak, jy het net n manier hoe om die game aan die brand te hou.😅

  • @martinmostert8003
    @martinmostert80038 ай бұрын

    Love jou channel

  • @sibzism
    @sibzism8 ай бұрын

    😂😂😂😂 maar die hoender?? 👌🏾 it was so bizarre!! Great channel! 👍🏾😊

  • @mglkeiser1532
    @mglkeiser15328 ай бұрын

    Poes Snaaks.Dankie vir die humor.Ons Bokke sal vir Ireland en dan All Blacks wen.Dan wag die Hane vir ons.Gaan baie tough wees, maar ons sal die wa deur die drif trek, vir ons 4 de enetjie.

  • @octoberbaby1422
    @octoberbaby14228 ай бұрын

    Checkers is een van hul Borg iykyk

  • @rickyv2844
    @rickyv28448 ай бұрын

    Lol 😂 is 03:08am ek kyk dit nou omg jys moers funny 😁

  • @JOATMOFA

    @JOATMOFA

    8 ай бұрын

    Dit was 03:47 toe ek dit gekyk het ... LOLOL

  • @herculesoosthuizen4066
    @herculesoosthuizen40668 ай бұрын

    Haha, die baie geniet. Hou aan met die Video's!!!

  • @marchandaa88
    @marchandaa888 ай бұрын

    Does the carpet match the drapes?

  • @tHizefrs
    @tHizefrs8 ай бұрын

    love die superbru comments

  • @F1Equestrian.4
    @F1Equestrian.48 ай бұрын

    Kyk hierdie video herhalend saam met my familie❤😂

  • @janniemeyer9951
    @janniemeyer99518 ай бұрын

    Ek was eerste keer in Frankryk in 1973. Laas 2013. Die Catherine Deneuve’s and Bridget Bardot’s het uitgesterf. Frankryk het ‘n grap geword.

  • @magdelinem6962
    @magdelinem69628 ай бұрын

    The chicken 🐔 though 😂😂😂

  • @NoHabloIngles826
    @NoHabloIngles8268 ай бұрын

    Hey! Ek was ook in ML Fick 🤜🏻🤛🏼

  • @JOATMOFA
    @JOATMOFA8 ай бұрын

    Het jou video stukkend geniet - ge-sub!

  • @roedette
    @roedette8 ай бұрын

    Ek kyk die nou net om te hoor wat sê jy.

  • @FirstspotNews-gp9bx
    @FirstspotNews-gp9bx8 ай бұрын

    Holle from Bloemfontein 😂

  • @stephenshort4281
    @stephenshort42818 ай бұрын

    Kak snaaks!

  • @ziskabrits618
    @ziskabrits6186 ай бұрын

    😂🤣😂

  • @eugeneyegambaram8994
    @eugeneyegambaram89948 ай бұрын

    Opening ceremony??? kyk soos n gemors

  • @octoberbaby1422
    @octoberbaby14228 ай бұрын

    Die hoender lyk low key soos David Kramer

  • @dariuskincaid-gc3lp
    @dariuskincaid-gc3lp8 ай бұрын

    I have to learn Afrikaans

  • @riyaadrhoda3990
    @riyaadrhoda39908 ай бұрын

    Waar is die rugby analise van die wedstryde? Speel maar. Lekker entertaining nietemin. 😅

  • @erikacomstock9995
    @erikacomstock99957 ай бұрын

    Rompies....bly rompies al noem jy dit a kilt also rubbing alcohol when u come back...France has Bed bugs.

  • @mosesmanaka8109
    @mosesmanaka81098 ай бұрын

    Jy drink te veel, lykkie mooi nie.

  • @JOATMOFA

    @JOATMOFA

    8 ай бұрын

    Moet dan nie kyk nie!?

  • @krommekachelpijp1
    @krommekachelpijp18 ай бұрын

    Snaaks die beginceremonie🤣 amateurs miskien goed bedoel 😅 Nee niet echt goed ingestudeerd sjonge sjonge🤔 😅

  • @joelego5767

    @joelego5767

    8 ай бұрын

    praat afrikaans jou rassis

  • @krommekachelpijp1

    @krommekachelpijp1

    8 ай бұрын

    @@joelego5767Ek doen dit tog? Met n bikkie Nederlands tussendoor Jy sal moet probeer Nederlands te volg, laat my weet of jy dit verstaan ☺️ baie groete hoor!

  • @terance9551
    @terance95518 ай бұрын

    celebrating alcolholism is not something you should be promoting...

  • @lisametdierooihare

    @lisametdierooihare

    8 ай бұрын

    WHERE did I “celebrate” alcoholism😂😂😂😂

  • @terance9551

    @terance9551

    8 ай бұрын

    you 'acting' as if you tipsy or drunk. You surrounded by alcohol. Your glass of wine seems to be more important than anything else. You glorifying alcohol and thus alcoholism. Try be funny without alcohol and let's see how that goes? Surely you don't need it to be funny. @@lisametdierooihare

  • @dn822

    @dn822

    8 ай бұрын

    Jyt mos n keuse of jy wil suip of nie. Of is jy n manchild

  • @terance9551

    @terance9551

    8 ай бұрын

    ​@@dn822 Dit is duidelik dat jy drink (moet). Soos ek gesê het, jy het besluit om alkoholisme as snaaks of oukei uit te beeld deur op te tree om dronk of besope te wees. Mense sterf elke dag as hulle dronk of besope is. Hou dit asseblief in gedagte wanneer jy snaaks wil wees.

  • @dn822

    @dn822

    8 ай бұрын

    @@terance9551 Ekt geen simpatie met n grootmens was kies om n alkoholist te wees. Ek drink nie. Jy kan as jy wil dit het niks met my te doen. Eks ook nie skaam om Afrikaans te praat maar as jy is het dit ook niks met my te doen