DieWORS Party💥 | RHOWL Recap E2

Foot fetishes, downstairs botox, kuit implants & DIE WORS PARTY!😂😱 Alles word gecover in Episode 2 se recap!🥳
Share met jou maaaats!🤩🤩
#RHOWL #RHOWLRecap #lisametdierooihare #kyknet #recap

Пікірлер: 52

  • @erikhaney5592
    @erikhaney55929 ай бұрын

    I’m dying to watch this in the states so living vicariously thru your recaps. I don’t even speak Afrikaans but find you hilarious 😂

  • @NonoDiketane
    @NonoDiketane Жыл бұрын

    I'm a new subbie and absolutely love your recaps! Been waiting for episode 2 ❤❤❤

  • @ShreddySteve
    @ShreddySteve Жыл бұрын

    Wel, hierdie bewys duidelik dat geld nie klas kan koop nie 😂.

  • @sophiawiese2961
    @sophiawiese2961 Жыл бұрын

    Kommin met 'n "k" het 'n nuwe laagtepunt bereik.

  • @frederikbrits9559

    @frederikbrits9559

    Жыл бұрын

    Inderdaad mevrou

  • @flowerflower7115
    @flowerflower7115 Жыл бұрын

    My nuwe favorite KZread channel... Yes girl! 🍷

  • @marlizettebadenhorst3631
    @marlizettebadenhorst3631 Жыл бұрын

    Pinotage is die beste este rooiwyn!! Probeer die African Java Pinotage van Van Loveren, it's TO DIE FOR!! 🥰

  • @thaniavandenberg9327
    @thaniavandenberg9327 Жыл бұрын

    Aksepsie. AKSEPSIE!!!

  • @estellemelletvanrooyen6592

    @estellemelletvanrooyen6592

    Жыл бұрын

    "Aanstoot geneem" sou beter opsie gewees het.

  • @sonjaswart9866

    @sonjaswart9866

    Жыл бұрын

    Moet hul nou nog ons taal ook in die grond indruk?

  • @lisajones2412
    @lisajones2412 Жыл бұрын

    Mooiste Lisa, met die mooiste hare!!!!

  • @etienne869
    @etienne869 Жыл бұрын

    F&*k jy is snaaks! Love jou recaps. Ek dink ek moet my KWV shares nou verkoop.!! Groete van Ginger Dan ( rooihare maar regte Rooi ie GINGER!!)

  • @KimTulipFinlay
    @KimTulipFinlay Жыл бұрын

    Just what i was looking for - into eps 2 now - i hope you keep getting as animated as you do around 8 min in - dis deep - lol- en sy bel vir mariska.....with hand gesture lol - LOVE IT!!!! SO aweome that you covered this - and btw this is my 1st RHO anywhere!! I am from the Cape, loving this and looking fwd to more. Re: The point of the show - do they do any challenges? is there a winner - i dunno - or is RHO simply a reality show. Cheers - With a glass of red here too!

  • @soekielagrange3725
    @soekielagrange3725 Жыл бұрын

    Brilliant rooikop. Nee kyk. Ek is liewer Wie ek is. Om op nasionale TV te sê aanbid mamon. Sjoe. Ma jy bly tops. Dankie Lisa

  • @careerlifecoachskillsfacil4535
    @careerlifecoachskillsfacil4535 Жыл бұрын

    Ja my skat... Modder koekies was heerlik om te versier. My ma het Darem so bietjie versierings gegee uit haar naaldwerk kas . Kraaletjies, knopies en blinkers. Oe ek het gewens ek kon die koekies eet. 😅 Maar ja dit was heerlik en het ons meisies vermaak tot ons regte koekies kon bak saam mamma. 😊

  • @missKfierce
    @missKfierce Жыл бұрын

    Lisa, jy is die beste!

  • @rianahuman3383
    @rianahuman3383 Жыл бұрын

    Ek vrek oor jou Lisa. Jy is 😂😂😂

  • @lisajones2412
    @lisajones2412 Жыл бұрын

    "miss n "Beet"ne 🤣

  • @erikacomstock9995
    @erikacomstock9995 Жыл бұрын

    BRING it on.

  • @lisajones2412
    @lisajones2412 Жыл бұрын

    Ek like Anita..."feetjie langs my🤣

  • @KimTulipFinlay
    @KimTulipFinlay Жыл бұрын

    15:29 lol - 🤣😂

  • @CobusDerrenberg
    @CobusDerrenberg Жыл бұрын

    GREAT RECAP 😂🤣👍👌✨ AWESOME GEDOEN !! (SJOE ! Die groepie is effens "af" ne'...?🤔.. Of hoe 🧐...? 🤢🤢🤢...) GREAT WERK ✨✨✨😁

  • @AnitaAnneLloyd
    @AnitaAnneLloyd Жыл бұрын

    Briljant! Looooooov dit!

  • @eksteinmalan3517
    @eksteinmalan3517 Жыл бұрын

    Wanneer vote hulle die KWV ene uit 😭 hierdie vrou laat mens gryp na die naaste bottel. #bestambassador

  • @carlizeoberholzer
    @carlizeoberholzer Жыл бұрын

    Al dra n aap n goue ring....

  • @pertuniamatlapeng
    @pertuniamatlapeng Жыл бұрын

    My nuwe gunstelling reaction channel en ek is nie Afrikaans nie. 😄

  • @Neya182
    @Neya182 Жыл бұрын

    ❤❤

  • @nicoleswarts5096
    @nicoleswarts5096 Жыл бұрын

    Gisteraand was die laaste keer wat ek daai show gekyk het. Gaan maar net jou recaps kyk. Rhopta dames was bietjie meer "classy". Hoekom moet die KWV auntie heeltyd van geld praat eish.

  • @flowerflower7115
    @flowerflower7115 Жыл бұрын

    Is daar nog net episodes? Jinne kanie wag vir the next nie.

  • @marinajnrrichter9650
    @marinajnrrichter9650 Жыл бұрын

    Votox

  • @carolsmind
    @carolsmind Жыл бұрын

    🐈 kinners 😂

  • @marinagrobler5295
    @marinagrobler5295 Жыл бұрын

    Help ni men's het geld en heti maniere ni, commin verby

  • @KimTulipFinlay
    @KimTulipFinlay Жыл бұрын

    bring bring lol

  • @zgreyling7340
    @zgreyling7340 Жыл бұрын

    😂😂😂😂😂😂😂

  • @Nico-ej2yl
    @Nico-ej2yl Жыл бұрын

    Wow, common mense.

  • @krommekachelpijp1
    @krommekachelpijp1 Жыл бұрын

    Hallo ☺️ Ik vraag mij toch af welke wijn uit Zuid Afrika het lekkerst is? 🧐 🍷

  • @amydk274

    @amydk274

    Жыл бұрын

    Jy moet meer spesifiek wees. Van watter soorte wyne hou jy van? Wit of rooi?

  • @jacobussteyn7062
    @jacobussteyn7062 Жыл бұрын

    17:18 ek verstani hoekom is hulle desperate 😅😅😅

  • @sonjaswart9866
    @sonjaswart9866 Жыл бұрын

    Aksepsie.. ???😂

  • @lieta77

    @lieta77

    Жыл бұрын

    Wil ek ook weet

  • @carlizeoberholzer
    @carlizeoberholzer Жыл бұрын

    Geld koop nie klas nie.

  • @olivier8
    @olivier8 Жыл бұрын

    ek weet nie wat om te se nie..... teminste mask jy dit beter danki

  • @krommekachelpijp1
    @krommekachelpijp1 Жыл бұрын

    Lisa party mense se vir my Ek kan hulle nie verstaan nie , Ek is seker maar bevooreg om as Hollander Familie te hè in Suid Afrika Ek lyk julle taal nogal baie☺️

  • @engeltjie_engelbrecht
    @engeltjie_engelbrecht Жыл бұрын

    sy's reg, ek het nie DSTV nie

  • @79birdsong
    @79birdsong Жыл бұрын

    Serious this is very bad entertainment, so glad that this is not my kind of entertainment. These woman are making themselves and their families common, specially if your husband is the CEO of a well known SA company, you need to watch your language. How low can one go.

  • @Savannah005
    @Savannah005 Жыл бұрын

    Van al die vroue is ek die bangste vir Karen en naas haar Anita. Ek sal nie aan daardie twee se verkeerde verkeerde kant wil land nie.