10 NUWE BOERE 🌾🤩 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S15 E1

Die 10 nuwe boere vir 2023 is hier! So sy recap ook!😜✨
Hoe voel julle oor die nuwe boere & watse een het jou oog gevang?😉
Plus, tag jou maats wat moet inskryf!😜🌾
#BoerSoeknVrouRecap
#BoerSoeknVrou
#BSV

Пікірлер: 39

  • @fariesk
    @fariesk Жыл бұрын

    Skooter met vlerke! Legendary!

  • @myweekendwanderlust6399
    @myweekendwanderlust6399 Жыл бұрын

    Ek en my man sit op die bank, hy lees sy boek en ek kyk die video. Randomly sê hy.. is dit interviews vir boer maak n plan. 😂 😂

  • @catharineduplessis5273
    @catharineduplessis5273 Жыл бұрын

    Oom Francois .... halloooo1

  • @Adri-oj3yt
    @Adri-oj3yt Жыл бұрын

    Gee vir Lisa 'n bakkie asb. Nuwe Isuzu asb.

  • @chantellsenekal2641
    @chantellsenekal2641 Жыл бұрын

    Liewe Lisa, naaisly done!

  • @mjgholfza

    @mjgholfza

    19 күн бұрын

    'naaisly', hahaha!

  • @nicoline2008027055
    @nicoline2008027055 Жыл бұрын

    Jou humor is HONDERD!!! 😂😂😂 Kan NIE

  • @jacqueslombard7155
    @jacqueslombard7155 Жыл бұрын

    "Oudtshoorn is 'n groot voël paradys..." Ugh! 🤦🏼‍♂ Kyk het ek nou darem lekker gelag! Mal oor jou video! Dankie hartjie! 😂

  • @erikacomstock9995
    @erikacomstock9995 Жыл бұрын

    Super entertaining.Im hooked 👌

  • @Super2eagles
    @Super2eagles Жыл бұрын

    Kyknet het n drone!!!🥳🥳👏👏👏

  • @nomcebomasilela9489
    @nomcebomasilela9489 Жыл бұрын

    Your edits 💯

  • @JackHartland
    @JackHartland Жыл бұрын

    Niiiccceeeee!!!

  • @Adri-oj3yt
    @Adri-oj3yt Жыл бұрын

    Baie spitsvondigisa, mal daaroor dat jy glimlag op ons gesigte sit en ons lekker laat giggle met die horings.... en al.

  • @octoberbaby1422
    @octoberbaby1422 Жыл бұрын

    Louis van Ottosdal 😍 en Francois is definitely 2 wat ek hoop gaan top 5 haal.

  • @zgreyling7340
    @zgreyling7340 Жыл бұрын

    Hallo onse rooi Lisa. Jys vroeg vanoggend. Nou moet ons wyn vir ontbyt🤷‍♀️🤣🤣

  • @lisametdierooihare

    @lisametdierooihare

    Жыл бұрын

    🤣🤣 darem is daar bietjie druiwe in 😜🍷

  • @zgreyling7340

    @zgreyling7340

    Жыл бұрын

    @@lisametdierooihare 🤣🤣jis en jys nog slim ook!! Vrugte vir ontbyt🙈🤣🤣🤣

  • @CobusDerrenberg
    @CobusDerrenberg Жыл бұрын

    Hey !!! Hi Lisa !!! Welflippenkom TERUG !!! JAY 👍⭐🤣😂

  • @landibear6509
    @landibear6509 Жыл бұрын

    Naaaaaaantsi ngonyamaaaaaaa..............🤣🤣🤣🤣🤣

  • @aegroenewald5207
    @aegroenewald5207 Жыл бұрын

    Ek Bly in moorreesburg

  • @craiggoodwin7556
    @craiggoodwin7556 Жыл бұрын

    Honestly ur a laugh a minute.. great show .. LoL Ps im a kzn farmer so my target market is a bit different.. 🤔👍

  • @despereauxxx
    @despereauxxx Жыл бұрын

    Man! Ek sien uit na die res van hierdie reeks !!!

  • @Neya182
    @Neya182 Жыл бұрын

    hahah ek is van die Kaap lol , moet sê love jou puns !!! veral as jy lekker bacon daarin kan braai

  • @lisametdierooihare

    @lisametdierooihare

    Жыл бұрын

    🤣🤣🤣🥓🥓

  • @Neya182

    @Neya182

    Жыл бұрын

    @@lisametdierooihare Bacon my nou my ou !!!

  • @CobusDerrenberg
    @CobusDerrenberg Жыл бұрын

    Ons het nog steeds jou bakkie !!! Waar moet ons dit drop v jou ?! 😎

  • @jeanettevandernest8413
    @jeanettevandernest8413 Жыл бұрын

    LMGA - Elke keer as jy se "dames" dink ek ... "Se my wat jou naam is".. LOL

  • @waynedovey3108
    @waynedovey3108 Жыл бұрын

    HAHAHAHAHAHA This made me piss myself laughing

  • @RocheKilian
    @RocheKilian Жыл бұрын

    Nou het jy 'n nuwe show om mense te help deur al die loadshedding om te recap. #plaasjapie

  • @du_preez_drama8345
    @du_preez_drama8345 Жыл бұрын

    Dis lekker om weer boer soek n vrou te hê eish ek nou bietjie klaas met op my eish😂😑

  • @Adri-oj3yt
    @Adri-oj3yt Жыл бұрын

    Voëls, horings, ry, kyk (loer) 'n bietjie, ens ens ens. Baie goeie sin vir humor. Ek daarvan. Ook van die vuil coke, beslis.

  • @du_preez_drama8345
    @du_preez_drama8345 Жыл бұрын

    Kan nie wag nie Lisa🥳🥳🥳🥳🥳

  • @karlareichel2228
    @karlareichel2228 Жыл бұрын

    like you kleure

  • @johanconradie1820
    @johanconradie1820 Жыл бұрын

    Go Krummel

  • @estellemostert3370
    @estellemostert3370 Жыл бұрын

    Jy is skreeu snaaks, - dalk moet ek in skryf vir "'oom Francois" hou van sy sin van humor. Dalk net te "mature" vir hom.

  • @waynedovey3108
    @waynedovey3108 Жыл бұрын

    I still want to know, why the fuck would all of you not be able to find a lady

  • @karlareichel2228
    @karlareichel2228 Жыл бұрын

    maak klaar jou wyn tannie lisa