HIER’S DIT NOU!🤩 | Boer Soek ‘n Vrou Recap S14 E2

Boer Soek ‘n Vrou het amptelik begin, so dit beteken ek is weer volstoom aan die gang met die recaps!🍷😁
Wie is jul gunsteling boer sovêr?😏
EN wie dink jul gaan die meeste briewe kry😱 en die minste?😜🤣
Tag jou maats!
#BoerSoeknVrou
#BoerSoeknVrouRecap

Пікірлер: 23

  • @lizelleslabbert1482
    @lizelleslabbert14822 жыл бұрын

    Ek kyk glad nie boer soek n vrou nie maar ek sien elke keer uit na jou recaps ek geniet dit tonne meer😂

  • @georgemaree2440
    @georgemaree24402 жыл бұрын

    Jy is pragtig en funny!!

  • @lize8202
    @lize82022 жыл бұрын

    Ek het nou so lekker gelag! Dankie Lisa! Dit was great! Kan nie wag vir die res nie 😁🙌🍷

  • @biancaolivier8742
    @biancaolivier87422 жыл бұрын

    My jinne Ekt no lekker gelag . Ek like ook die laste boer. Albertus!

  • @wendyludick1806
    @wendyludick18062 жыл бұрын

    ek geniet jou recaps SO BAIE! Ek sien uit na Seisoen 14 maar ek sien meer uit na die recaps!! En Albertus is awesome - ek hoop hy kry 'n ton briewe!!!

  • @chantellsenekal2641
    @chantellsenekal26412 жыл бұрын

    Rooi rok bokkie 😂😂lekker, Lisa

  • @lizelleenslin4162
    @lizelleenslin41622 жыл бұрын

    Lugwaardin…. Briljant🤣‼️

  • @anzellebooyens686
    @anzellebooyens6862 жыл бұрын

    Keep it up guuurl! 🤩😘

  • @TractorChamp.
    @TractorChamp.2 жыл бұрын

    Vir seker, lekker man lekker.

  • @yolandaoosthuizen6347
    @yolandaoosthuizen63472 жыл бұрын

    LOVE IT🎉💖🌈

  • @williebornman
    @williebornman2 жыл бұрын

    Lisa jy's die beste

  • @ankebreytenbachcloete9487
    @ankebreytenbachcloete94872 жыл бұрын

    "Sit hulle op PALLETS" 🤣

  • @etienne.vdlinde

    @etienne.vdlinde

    2 жыл бұрын

    🙌 sien uit na die seisoen saam met Lisa!

  • @stephanievegter5438
    @stephanievegter54382 жыл бұрын

    ♥️

  • @ingekeyser1315
    @ingekeyser13152 жыл бұрын

    Kan nie wag vir die seisoen nie!

  • @Super2eagles
    @Super2eagles2 жыл бұрын

    Lisa!!!

  • @haileyokelly39
    @haileyokelly392 жыл бұрын

    Omw ek kan nie met die hulle sit op pellets hulle het nie stoele nie

  • @elsiebooyse6022
    @elsiebooyse6022 Жыл бұрын

    😊 hy g

  • @Super2eagles
    @Super2eagles2 жыл бұрын

    Is daar 'n ring 💍 aan die vinger???

  • @TractorChamp.

    @TractorChamp.

    2 жыл бұрын

    Oop oë.