Kuns met kontant - Elvis Blue

Ойын-сауық

Twaalf jaar gelede het hy skoonskip gemaak toe hy 65% van die stemme gekry het om die sesde Suid-Afrikaans Idols-kompetisie te wen. Hy het oornag R500 000 ryker geword, maar onmiddelik die helfte van sy prysgeld aan die naaswenner geskenk. Hoekom is dameshandsakke ‘n duur, maar belangrike sakeles wat Elvis Blue geleer het? En hoe bestuur mens ‘n padstal en koffiewinkel soos Elvis Brew suksesvol?
Hierdie episode van Kuns met Kontant is moontlik gemaak met behulp van The Media Farm. Gaan na www.mediafarm.co.za/ indien jy opsoek is na hoëgehalte videoproduksie.

Пікірлер: 2

  • @dennysmith7862
    @dennysmith78622 жыл бұрын

    "Forever Jan..." 😆😆😆 good one... Great natural talent... "Elvis Brew" is his absolutely fantastic restaurant's name... Fab atmosphere... Coffee... Melktert... Also wat Kos is - delicious... Lekkerheid of note!!! Always have been huge fan from get-go... Then being taken to his coffee shop by friends who live in George, was just the cherry on top... Go check it out in George folks...also near airport so interesting... Worth every cent spent... Godspeed great man to you and your lady in all your endeavours...

  • @user-wf8uo4fg2y
    @user-wf8uo4fg2y Жыл бұрын

    Ek verskaf produkte aan ELVIS BREW, en dit is die grootste plesier om saam met sulke wonderlike mense te werk. Rina is ook TOPS!

Келесі