Sterre en Planete-spanlede: Willie Koorts

Ойын-сауық

Kyk agter die skerms na hoe Willie Koorts, een van die Sterre en Planete-spanlede, se werkswêreld lyk.

Пікірлер: 17

  • @marynajamison2607
    @marynajamison26073 ай бұрын

    Baie Interesand...Baie Dankie.❤❤❤😊

  • @jeanetteswart4731
    @jeanetteswart4731 Жыл бұрын

    Baie dankie het dit baie geniet luister al jare en jare na sterre en planete mis dit nooit.

  • @SharonShaw816
    @SharonShaw816 Жыл бұрын

    😎 Goeie naand. 👑🌼

  • @eugenievanzyl
    @eugenievanzyl Жыл бұрын

    Baie dankie hiervoor!!! 👏👏👏 Nou kan ons uiteindelik sien hoè ons slim omies op die radio lyk 👏

  • @johanntvanrooyen5388
    @johanntvanrooyen5388 Жыл бұрын

    Baie Dankie! ...... lekker om visuele te he. Sien uit na volgende episode

  • @louisvanderberg7756
    @louisvanderberg7756 Жыл бұрын

    Baie dankie hiervoor, ons kan nie wag vir die volgende episode nie. Gaan Sutherland beslis besoek

  • @amandaskrywer3700
    @amandaskrywer3700 Жыл бұрын

    Sjoe dit was nou baie insiggewend. Ek het so baie geleer. Baie dankie

  • @lizellepretorius6458
    @lizellepretorius6458 Жыл бұрын

    Fantasties!!! Ek en my Mammie is GROOT Sterre en Planete fans!! Ons mis NOOIT jul fantastiese program nie!! Dis nou wonderlik om julle in lewende lywe te kan sien en jul program aanlyn te kan sien!! Goeie werk en hou so aan!!!! 👍👍👍👍👍❤😁🌜🌚🌝🌛🌞🪐🌠

  • @heiliehavenga5825
    @heiliehavenga5825 Жыл бұрын

    Baie dankie, dit is baie interessant

  • @annalizelouw7316
    @annalizelouw7316 Жыл бұрын

    Baie dankie, dit was nou baie interessant.

  • @greunen
    @greunen Жыл бұрын

    Wonderlik !

  • @suzannestemmet9712
    @suzannestemmet9712 Жыл бұрын

    Baie insiggewend!!! Dankie.

  • @johanleroux1085
    @johanleroux1085 Жыл бұрын

    Uitstekend, baie dankie

  • @eKayaWS
    @eKayaWS Жыл бұрын

    Sjoe. Interessant!

  • @alanmcnamara9155
    @alanmcnamara9155 Жыл бұрын

    Very interesting and informative. I never realised how much actually went on in Sutherland.

  • @raedewet1009
    @raedewet1009 Жыл бұрын

    WOW Ek is super Bly en opgewonde hieròor ..Maak dit nou n App dat mens net op di icon kan druk en net dit kry!!!

  • @willemmaas9813
    @willemmaas9813 Жыл бұрын

    Baie insiggewend.

Келесі