Kuns met kontant - Jo Black

Ойын-сауық

Voel jy die genade? Jo Black skryf al sy sukses toe aan genade. Uit hierdie gesprek met Jo besef mens dat alles in die lewe nie oor geld gaan nie. Kom vind uit wanneer en waarom hy sy fokus van geldmaak na herinneringe-maak verskuif het.
Vervaardig deur The Media Farm: bit.ly/tmfltkmk

Пікірлер: 7

  • @thedochannel6040
    @thedochannel6040 Жыл бұрын

    Dankie. Joe. Jy is my HERO. Baie dankie

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez2 жыл бұрын

    🇿🇦😎

  • @and1111000
    @and1111000 Жыл бұрын

    Jo, you are a good man.

  • @heidigudrunweber
    @heidigudrunweber Жыл бұрын

    AFRIKAANS

  • @cobushoffmann8547
    @cobushoffmann85472 жыл бұрын

    Joe, ek is 59 en jy's my hero, net omdat jou waardes op die regte plek is EN omdat jy dit sê. As ek, en meer van ons mans dit sê gaan ons dit begin glo en begin uitleef. Wat ñ wonderlike toekoms Le dan vir almal voor. Henko, hoop ek spel reg, dankie vir hierdie mooi boodskap van leiding en hoop. Mag jy nog baie sulke programme uitsaai. Groetnes Cobus

  • @bigmassive
    @bigmassive6 ай бұрын

    Lekker gesprek.

  • @inalegrange6768
    @inalegrange67682 жыл бұрын

    sjoe dit was nou baie lekker om dit te kyk.

Келесі