Sterre en Planete-spanlede: Lafras Smit

Ойын-сауық

Ons kuier by die amateursterrekundige en boer van die Vrystaat, Lafras Smit.

Пікірлер: 9

  • @dolfkruger9595
    @dolfkruger9595 Жыл бұрын

    Dankie Hennie, wonderlike inligting.

  • @louisvanderberg7756
    @louisvanderberg7756 Жыл бұрын

    Weereens baie interesant en leersaam. Seker 'n baie duur stokperdjie. Dankie vir die reeks, hou asb so aan.

  • @williebarnard7577
    @williebarnard7577 Жыл бұрын

    Puik video, dankie Lafras.

  • @wimpretorius1683
    @wimpretorius1683 Жыл бұрын

    Die sterre en planete video's op You Tube is baie interesant 'n mens kan nou ook die planete sien waar van gepraat word 👍🏻👍🏻

  • @berthapalmer2185
    @berthapalmer2185 Жыл бұрын

    Ek wil graag my eerste teleskoop aanskaf, waar begin ek?

  • @ferdinandvandermerwe2252
    @ferdinandvandermerwe2252 Жыл бұрын

    Ek volg die program gereeld die videos is n groot byvoeging tor die program

  • @CathyJansenvanVuuren
    @CathyJansenvanVuuren Жыл бұрын

    goeie dag ek wil sommer hoor waar kan ek met mnr lafras smit in verbinding tree dalk n epos of nommer

  • @hgawler3027
    @hgawler3027Ай бұрын

    Kyk asb die Sterre. Ek woon in Danabaai, Mosselbaai. Ons was nou 11 Mei 2024 18h45 buite en die Sterre was horizontal in n baie baie lang ry ************** ek het ingekom om my kamera te kry maar toe is dit weer weg. Dit het gelyk of die lang ry met Sterre beweeg het na n grootter Ster en daarin verdwyn het. Dit was baie baie vreemd. Hannetjie Gawler

  • @marynajamison2607
    @marynajamison26073 ай бұрын

    Dis Asemrowend.....