Kuns met kontant - Bernice West

Ойын-сауық

‘n Mens is nooit te jonk om te begin nie. Bernice West is bewys daarvan dat ‘n mens op ‘n jong ouderdom ‘n uiters suksesvolle sangloopbaan kan hê, én van jongs af kan leer hoe om met geld te werk. Sy staan aan die begin van haar loopbaan, en Henco Kruger was aangenaam verras om te hoor hoe onafhanklik hierdie nuwe sangsensasie en liefling van die Afrikaanse musiekbedryf is - en dit alles op die ouderdom van 21!
Vervaardig deur The Media Farm: bit.ly/tmfltkmk

Пікірлер: 3

  • @hannelierossouw6034
    @hannelierossouw6034 Жыл бұрын

    Bernice, jy het so veel Sèening van bo af gekry. En jy is Pragtig jonk ook. GOD BLESSING YOU 🙏🙌🙌🙌🙌🙌🤗🤗🤗🤗🤗🤗

  • @brynlowe2408
    @brynlowe24082 жыл бұрын

    Bernice is great.

  • @bigmassive
    @bigmassive6 ай бұрын

    Wat is die ander twee stappe na 'n goeie besigheids plan?

Келесі