Bernice West, nuwe album en interessante geluide - 2 Desember 2020

Ойын-сауық

Bernice West kuier by ons om oor haar nuwe album te gesels en ons hoor daar is liefde in haar lewe. Kyk ook uit vir die #OpDaaiNoot video van die liedjie wat sy vir ons regstreeks gesing het.

Пікірлер: 12

  • @Bushbaby1977
    @Bushbaby1977 Жыл бұрын

    Bernise het fans tot in die Filippyne. Dis awesome.

  • @user-mj3iy5yo3i
    @user-mj3iy5yo3iАй бұрын

    Sy is die beste het n groot loopbaan my hero sterkte love jou

  • @user-jz3qh8qn2u
    @user-jz3qh8qn2u2 ай бұрын

    Bernice baie geseende verjaardag vir nou onlangs Kan ons asb jou verjaardag datum kry,en nogmals baie dankie vir al jou songs

  • @hannelierossouw6034
    @hannelierossouw6034 Жыл бұрын

    GROOT talents jonk VROU, Bernice, jy is regtige BEUTIFUL Vrou. 👌👌👌👌👌👌 Hou baie van jou Natuurlike krul hare...Ons is geseën met ons krul hare. JESUS LOVE you 🙌🙌🙌🙌

  • @brendaursulavanderlinde3778
    @brendaursulavanderlinde37782 ай бұрын

    Dankie Vir jou musiek, ons Kan nou musiek geniet met n christelikheid wat jy ingooi,en ongelooflik stem met energieke trefslag die klank is treffend!!!!¡

  • @bengreyling5159
    @bengreyling51593 жыл бұрын

    ASB moet nooit bang wees om so oor die Here te kan gesels nie!!

  • @odettesnyman4472
    @odettesnyman44723 жыл бұрын

    Bernice lyk soos n s super fun mens om om te wees! 🥰

  • @jpjoubert7128
    @jpjoubert71283 жыл бұрын

    Jy is absoluut awesome. Wat n voorbeeld vir jong mense. ❤❤❤it!!!

  • @anelllinde1321
    @anelllinde13213 жыл бұрын

    Jy is flippen stunning Bernice

  • @eriksteenkamp3621
    @eriksteenkamp36213 жыл бұрын

    Kaleideskoop is ook nice

  • @rianaaucamp8779
    @rianaaucamp87793 жыл бұрын

    Jyw maak gospel music fun en ek hou baie baie van jpu misiek

  • @DirkJFVanDerWalt
    @DirkJFVanDerWalt5 ай бұрын

    Sy laata my dink aana Hanna Montana!

Келесі