Rene du Preez

Rene du Preez

After a few wrong choices on her own life path, Rene du Preez has a passion for women, finances and people's outlook on life. A successful book later, as well as the co-author on the number 1 Amazon book sales for "The Ordinary Millionaire", Rene du Preez is steadfast in her faith and happy to share her knowledge to help others. This millionaire woman is known as a financial advisor, author and motivational speaker and inspires viewers monthly with her video series #disokaymetrene that is released every first Friday of the month on her KZread channel.

Пікірлер

  • @joynel3524
    @joynel35247 күн бұрын

    Baie.mooi❤ dankie vir die deel

  • @eileenzeeman5589
    @eileenzeeman558924 күн бұрын

    Sit asb die musiek af dan kan ons beter hoor. Dankie ❤

  • @johanvanwyk4956
    @johanvanwyk4956Ай бұрын

    Wow .... dis so waar . Baie dankie dat jy jou storie met one gedeel het

  • @santagillespie6943
    @santagillespie69432 ай бұрын

    Die musiek pla

  • @santagillespie6943
    @santagillespie69432 ай бұрын

    .wonderlike getuie net jammer van die harde musiek.

  • @martieknight
    @martieknight4 ай бұрын

    Fantastiese getuienis .ek love cordelia..agtergrond musiek te hard .kan baie woorde nie hoor nie

  • @user-mu9fe6wu6h
    @user-mu9fe6wu6h4 ай бұрын

    Kan jy dalk ñ updatevoor haar doen? Renè se pad verder?❤

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk53887 ай бұрын

    Rene! jy! is! pragtig!❤

  • @JudyWessels-jt1jp
    @JudyWessels-jt1jp8 ай бұрын

    Wow girl demi Lee moore N Groot inspirasie❤

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk53889 ай бұрын

    Ongelooflik! Dankie! liewe René. ❤

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk538810 ай бұрын

    Pragtige! getuienis!❤

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe116010 ай бұрын

    Renee ek glo dis nou die regte tyd om jou bdskp te moet kry. Na soveel jare hoor en luister ek vir die 1ste keer na al jou en miljoenèr mense se bdskpies. Wat n voorreg ht ek nie hierin NZ om op KZread te kan inskakel nie. Mag God jou seèn,baie dankie

  • @ShyamDubey-my7mz
    @ShyamDubey-my7mz11 ай бұрын

    Com selekt

  • @hannelierossouw6034
    @hannelierossouw6034 Жыл бұрын

    PRAGTIGE...getuienis❤❤❤ JESUS LOVE you 🙌🙌❤ GOD BLESSING YOU and your family 🙏🙌🙌🙌🙌❤❤❤❤

  • @ShyamDubey-my7mz
    @ShyamDubey-my7mz11 ай бұрын

    Hau

  • @ShyamDubey-my7mz
    @ShyamDubey-my7mz11 ай бұрын

    Aap bahut ache hai

  • @hannelierossouw6034
    @hannelierossouw6034 Жыл бұрын

    😢😢Sjoe...wat ń Hartseer storie as kind Groot word. In my verhaal ook as ń dogtertjie, my Moeder was ń yster vrou vir 9 kindrs groot gemaak. Huil saam jou my mensie vrou en jou dogter net so seer gekry het. Hou net vas aan JESUS 🙌🙏🙏

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk5388 Жыл бұрын

    Suzette jy is sterk, vasberade en n prágtige vrou!

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk5388 Жыл бұрын

    Rene jy is PRAGTIG!!

  • @alettajohannavanwyk5388
    @alettajohannavanwyk5388 Жыл бұрын

    Foeitog my liewe kind! So jammer! vir jou! Jy is so pragtig!!! Bly sterk! T bid vir jou!😢

  • @cornelubbe3553
    @cornelubbe3553 Жыл бұрын

    Wow Ekt dit nodig gehat om te hoor.Ek loop ook so pad.Dankie baie sterkte Lise,😘❤🌹🌹🌹

  • @andrekrossouw7802
    @andrekrossouw78022 жыл бұрын

    n Fondasie op God se Rots gebou....uitstekende praatjie....

  • @andrekrossouw7802
    @andrekrossouw78022 жыл бұрын

    Wat n besondere en unieke reeks om na te kyk...die lewenswaarhede wat uit elkeen geneem kan word is onskatbare waarde. Verder is die GELOOF in God wat uit almal straal die grondslag van dit wat ons staande hou...

  • @alettajohannavanwyk1684
    @alettajohannavanwyk16842 жыл бұрын

    Ongelooflike! mensie!.... baie sterk in haar geloof!...

  • @alettajohannavanwyk1684
    @alettajohannavanwyk16842 жыл бұрын

    Jy is n ongelooflike mooi vrou binne en buite....xxx

  • @alettajohannavanwyk1684
    @alettajohannavanwyk16842 жыл бұрын

    Fantastiese getuienis Suzette en daarby jy is n pragtige! vrou!...x

  • @alettajohannavanwyk1684
    @alettajohannavanwyk16842 жыл бұрын

    Liewe Rene... jy is n amazing mens en aanbieder en vra vrae met omsigtigheid...Liefde... Aletta xxx

  • @hanneliekoekemoer6891
    @hanneliekoekemoer68912 жыл бұрын

    GOD IS SO SO GOED

  • @hanneliekoekemoer6891
    @hanneliekoekemoer68912 жыл бұрын

    Wat n pragtige ma en dogter

  • @rethabasson4552
    @rethabasson45523 жыл бұрын

    Ag ek wens die gaste wil bietjie harder praat. Ek is hardhorend en kan nie die verhale volg.

  • @poppieferreira1
    @poppieferreira13 жыл бұрын

    Wat n wonderlike getuienis gegee deur die mooiste mens binne en buite. Mag Jesus jou vashou terwyl jy.mense se. harte aanraak soos jy myne geraak het.