Dis OKAY Met Rene - Episode 10

Vandag kuier twee miljoenêr vroue by my. Ons hoor nog ñ storie van hoop, onvoorwaardelike liefde en vergifnis. Angelique Gerber-Potgieter en haar ma Lynette Stemmet gesels met my oor wat dit eintlik is om iemand te vergewe, Lynette vertel vir ons ook waar vergifnis begin - Jouself. Hulle gesels ook met my oor hoe aaklig die pad na vergifnis kan wees en veral hoe moeilik maar, aanhouer wen.
Loer gerus na die episode en laat weet ons wat julle dink. Hierdie gesprek met Angelique en Lynette het my eintlik ook weer laat besef dat soveel mense met seer rondloop, ons moet mekaar liefhê en mekaar ondersteun. Die lewe is donker en lelik genoeg - Ek daag jou uit om vandag iemand se dag te maak - Al is dit om vir jou vrou ñ blom uit jul tuin te pluk, jou kinders bietjie langer te druk of vir jou ouers te sê hoeveel jy julle waardeer.
Tot volgende keer. Baie dankie aan my span wat gehelp het met nog ñ suksesvolle opname:
Petals & Roots
Purenity
Milk and Honey
AVC Studios
The Marketing Zoo

Пікірлер: 2

  • @hanneliekoekemoer6891
    @hanneliekoekemoer68912 жыл бұрын

    Wat n pragtige ma en dogter

  • @hannelierossouw6034
    @hannelierossouw6034 Жыл бұрын

    😢😢Sjoe...wat ń Hartseer storie as kind Groot word. In my verhaal ook as ń dogtertjie, my Moeder was ń yster vrou vir 9 kindrs groot gemaak. Huil saam jou my mensie vrou en jou dogter net so seer gekry het. Hou net vas aan JESUS 🙌🙏🙏