Dis OKAY Met Rene - Episode 6

-Van aanhou en uithou en weer probeer kan jy vir Demi Lee Moore niks vertel nie.. In episode 6 vertel Demi vir Rene haar storie van hoop en dat dit vir baie mense ‘n goeie lewensles kan wees.
Baie dankie aan:
-Petals & Roots
-Milk and Honey
-The Marketing Zoo
-JTP Wellness Medical Weight Loss and Aesthetics

Пікірлер: 2

  • @JudyWessels-jt1jp
    @JudyWessels-jt1jp8 ай бұрын

    Wow girl demi Lee moore N Groot inspirasie❤

  • @alettajohannavanwyk1684
    @alettajohannavanwyk16842 жыл бұрын

    Jy is n ongelooflike mooi vrou binne en buite....xxx